Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfskiet?

Post Reply
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfskiet?

Post by JJV »

Hallo, Thor, Timney, jewel, Bix'n Andy waarna kyk jy wat is ok en wat is overpriced?
Ek leer vinnig...
Lekker aand!
JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by JJV on Fri Jul 14, 2017 10:46 am, edited 1 time in total.
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 991
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Toyrsi »

Ek sal se as dit net Skyfskiet is Jewel BR.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by joe rocket »

Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Gawie(13mm) »

JJV wrote:Hallo, Thor, Timney, jewel, Andynbix, waarna kyk jy wat is ok en wat is overpriced?
Ek leer vinnig...
Lekker aand!
JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Watter bande is die beste vir 'n bakkie? ;D
Om net 'n klip in 'n bos te gooi, gaan jou nie veel reaksie gee nie.

Ek sal graag by jou wil weet wat jy as "skyfskiet" beskou en dan op watter platform jy dit wil aanwend?

Al die sneller vervaardigers, maak nie snellers vir al die verskillende fabrikaat gewere en modelle nie. Dus moet jy spesifiseer.

Wil jy net klein groepies van die bank af skiet op 'n teiken tydens kompetiesies of beskou jy SA Jag se tabelle of Chasa se baanskiete ook as skyfskiet?

Die keuse is so wyd soos ons liewe Vader se genade.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Gawie(13mm) »

joe rocket wrote:Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
Sê wie?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by joe rocket »

Sê ek of het jy alweer n ander ene getune wat beter is. :laugh:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by JPS »

Ek stem nogal dat die Bix'n Andy snellers een van die bestes is. My jewel snellers is great in my boek. Teen Retail van R11995-R12500 vir 'n sneller is die Bix'n Andy net bo my vuurmaakplek...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Capt. Yoda »

Gawie(13mm) wrote:
joe rocket wrote:Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
Sê wie?

Almal wat al met een geskiet het, maar hulle is moer duur
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by tripodmvr »

JPS wrote:Ek stem nogal dat die Bix'n Andy snellers een van die bestes is. My jewel snellers is great in my boek. Teen Retail van R11995-R12500 vir 'n sneller is die Bix'n Andy net bo my vuurmaakplek...
Teen daardie prys koop ek liefs 'n nuwe geweer. Jou liggaam "leer" 'n sneller se gevoel en ek dink nie hierdie "duur" snellers maak so groot verskil op jaggewere nie. Of jy nou 1/2 duim of 1 duim op 100m skiet pla nie die prooi nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Gawie(13mm) »

Capt. Oblivious wrote:
Gawie(13mm) wrote:
joe rocket wrote:Bix'n Andy sneller is die "Rolls royce" van snellers.
Sê wie?

Almal wat al met een geskiet het, maar hulle is moer duur
Dan is my Rifle Basix die beste op my Howa aksies, want dit is al wat ek tweedehands, hier op Jaracal kon bekostig! >:D
Albei is gestel dat hul op 1 pond breek. Swaar genoeg vir jag, maar lig genoeg dat ek so af en toe die plakker op 100m kan raakskiet. ;D
Ek neem egter nie deel aan skyfskiet dissiplines nie.

Ek wil nog steeds by JJV weet wat hy as skyfskiet beskou?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by JJV »

Hallo soek goeie sneller vir RSA aksie, 300meter teiken skiet. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Smous v.d. Vyver
Hero Member
Hero Member
Posts: 662
Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Smous v.d. Vyver »

Vriendelike groete,
Corné van der Vyver
072 918 8404
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by JJV »

Hallo gou agtergrond vir my beste aksie en beste sneller vrae, vriend v my is groot in jagtervereniging skiet in, doen ook presidentskiet, so hy wil papier skieter bou wat baie akkuraat is tot op 300meter en watse loop laaaank gn hou, weet die manne doen goed met Howas, hy skiet ook een maar soek iets beter. So hy het RSA aksie gekoop, gn Kriegler loop gebruik, kort nog sneller? wag vir sy .30Br reamer om te kom. So ek help maar net uit om sy geld op kwaliteit komponente te spandeer!! Dink nie R12.5k vir sneller gn werk nie! JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by joe rocket »

Kyk dan na Jard sneller koop hom gestel op 12 onse.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1614
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Francoisv »

Praat met Piet Welgemoed. Hy fit 'n Barnard tipe sneller op RSA. Werk fantasties. Omtrent 3500 gekos.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Francois Vogel
User avatar
vbd
Full Member
Full Member
Posts: 207
Joined: Wed Mar 06, 2013 9:16 am

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by vbd »

Ek het n davies f-klas two stage sneller op my RSA, dit is 'n bitter lekker sneller en hy pas sonder om enige veranderings aan die aksie te maak! Het my R2850 gekos toe die rand nog R16 teen die $ was.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Jean Marais »

Ek het so bietjie werk laat doen aan my stok standaard Howa sneller. Breek op 12-13onse. Het my R350 gekos.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by andre007 »

JJV wrote:Hallo soek goeie sneller vir RSA aksie, 300meter teiken skiet. JJV

Sent from my iPhone using Tapatalk
Thor Engineering se verstelbare sneller werk puik in my Musgrave .243
012 802 0294 Charmaine / Erhard
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Alweer 'n nuwe vraag: wat is 'n goeie sneller vir skyfsk

Post by Apie »

Davies werk gaaf.
Oom Piet Welgemoed sin is net so spoggerig.

Sent from my D5803 using Tapatalk
Post Reply