Wie is jy
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie is jy
Vlakvark,
Dis 'n link na 'n forum toe waar mens moet registreer.
Kan jy nie die foto save en kom post nie asb?
Groete,
Eugene
Dis 'n link na 'n forum toe waar mens moet registreer.
Kan jy nie die foto save en kom post nie asb?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie is jy
Hier is die opvolg foto waarvan Vlakvark praat:
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... thing2.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... thing2.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Wie is jy
Hy moet van een of ander 'pan' af kom, kyk daai Karp op sy rekenaar!
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie is jy
Cj
Man het ek nou lekker gelag oor daai een

Man het ek nou lekker gelag oor daai een
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Wie is jy
My broer se Brille!!!!
Iemand gaan daai man nog platsakker as wat hy is blackmail met daai foto's!!
In daai eerste foto is daai pistool darem naby aan sy lewende neef.. as die yster ene daar AD is die ander een korter as 'n Snubbie!!
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Wie is jy
Otterneus!! 
Seker nie rekenaar boffin nie - as op daai stoeltjie sit is dit binne in sy Mo@r in! Papsak en al!
Seker nie rekenaar boffin nie - as op daai stoeltjie sit is dit binne in sy Mo@r in! Papsak en al!
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Wie is jy
Hy verwys eintlik na sy half duim loop
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wie is jy
ma se chops!!!!

k?rels daai man kan nie van SA af wees nie want hier kan jy nie sommer semi outomatiese gewere he op n lisensie nie en op daai eerste een le n ding wat soos n uzi lyk. ek sien daai mors van n witvel nie as iemand wat aan n gerespekteerde skietklub kan behoort nie so hy gaan nie al daai goed op sy naam kan he hier by ons nie.
dankie tog dis n ander land se probleem daai. of altans ek hoop hy is van n ander land af.
kom ons kyk wie kan vir die ou die beste bynaam uitdink.
wat s? julle?
ek sal begin "POEPOL" of wat van "DERRICK deur die "

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Wie is jy
nee nee hy is van s a lees my vorige post
-
wannaby
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Fri Jul 30, 2010 9:45 pm
Re: Wie is jy
Dit kan ook nie neef Gert wees nie hy het my een maal vertel dat toe hy 'n jong man was hy sommer 'n anderste man was sy onderbroek was by maar hy was in sy hand
"winning starts with beginning"
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Wie is jy
ISSIE EK nie .Sal nie n roer so naby my tools hou nie.Gous
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wie is jy
dis hoe jy lyk as jy jou post-toasties en weetbix rook en nie eet nie hahahahahaha

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Wie is jy
Piet
Ek wonder party dae waar kry jy al die skerp opmerkings.
Ek wonder party dae waar kry jy al die skerp opmerkings.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wie is jy
blok praat jy van my 
as dit is ek werk saam met n klomp narre by die werk en daar is n paar ouens wat nogal skerp is
pitsmit
as dit is ek werk saam met n klomp narre by die werk en daar is n paar ouens wat nogal skerp is
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Wie is jy
Kerels, Kerels lyk vir my julle kyk nie baie rugby nie
Dit is Victor Matfield as hy opstaan in die oggend.
Julle sal hom seker beter raak sien as hy sy blou bul trui aan het

Dit is Victor Matfield as hy opstaan in die oggend.
Julle sal hom seker beter raak sien as hy sy blou bul trui aan het
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Wie is jy
christo
wou se ek herken hom amper dis omdat hy nie daai skrumpet op het nie. hehehehe