Wie is jy

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wie is jy

Post by Geno »

Vlakvark,
Dis 'n link na 'n forum toe waar mens moet registreer.
Kan jy nie die foto save en kom post nie asb?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wie is jy

Post by Geno »

Hier is die opvolg foto waarvan Vlakvark praat:
[img width=360 height=480]http://i779.photobucket.com/albums/yy80 ... thing2.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
C.J.
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 396
Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am

Re: Wie is jy

Post by C.J. »

Hy moet van een of ander 'pan' af kom, kyk daai Karp op sy rekenaar!
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wie is jy

Post by BLOK »

Cj

Man het ek nou lekker gelag oor daai een ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jeagermeister
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm

Re: Wie is jy

Post by Jeagermeister »

My broer se Brille!!!!

Iemand gaan daai man nog platsakker as wat hy is blackmail met daai foto's!!

In daai eerste foto is daai pistool darem naby aan sy lewende neef.. as die yster ene daar AD is die ander een korter as 'n Snubbie!!

JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na  "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Wie is jy

Post by MJK »

Otterneus!!  ;D

Seker nie rekenaar boffin nie - as op daai stoeltjie sit is dit binne in sy Mo@r in! Papsak en al!
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Wie is jy

Post by james 303 »

Hy verwys eintlik na sy half duim loop
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Wie is jy

Post by PITSMIT »

ma se chops!!!! ??? :o :o

k?rels daai man kan nie van SA af wees nie want hier kan jy nie sommer semi outomatiese gewere he op n lisensie nie en op daai eerste een le n ding wat soos n uzi lyk.  ek sien daai mors van n witvel nie as iemand wat aan n gerespekteerde skietklub kan behoort nie so hy gaan nie al daai goed op sy naam kan he hier by ons  nie.

dankie tog dis n ander land se probleem daai.  of altans ek hoop hy is van n ander land af. ???

kom ons kyk wie kan vir die ou die beste bynaam uitdink. 

wat s? julle?

ek sal begin  "POEPOL"  of wat van "DERRICK deur die "
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Wie is jy

Post by blaser »

nee nee hy is van s a lees my vorige post
wannaby
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Fri Jul 30, 2010 9:45 pm

Re: Wie is jy

Post by wannaby »

Dit kan ook nie neef Gert wees nie hy het my een maal vertel dat toe hy 'n jong man was hy sommer 'n anderste man was sy onderbroek was by maar hy was in sy hand
"winning starts with beginning"
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

Re: Wie is jy

Post by Andr? Gous »

ISSIE EK nie .Sal nie n roer so naby my tools hou nie.Gous
grumpy

Re: Wie is jy

Post by grumpy »

Hy het sy onderbroek onderste bo aan, die skid merk is buite!!! LMGA :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Wie is jy

Post by KSV »

Australianer!  ;D
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Wie is jy

Post by PITSMIT »

dis hoe jy lyk as jy jou post-toasties en weetbix rook en nie eet nie hahahahahaha ;D ;D ;D ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Wie is jy

Post by BLOK »

Piet

Ek wonder party dae waar kry jy al die skerp opmerkings. ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Wie is jy

Post by PITSMIT »

blok praat jy van my ???

as dit is ek werk saam met n klomp narre by die werk en daar is n paar ouens wat nogal skerp is ;D

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Wie is jy

Post by Christo Els »

Kerels, Kerels lyk vir my julle kyk nie baie rugby nie

Dit is Victor Matfield as hy opstaan in die oggend.

Julle sal hom seker beter raak sien as hy sy blou bul trui aan het  ;D ;D ;D ;D ;D
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Wie is jy

Post by PITSMIT »

christo

wou se ek herken hom amper dis omdat hy nie daai skrumpet op het nie. hehehehe ;D ;D ;D :laugh:
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply