Ystervark spit
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Ystervark spit
Naand
Het iemand dalk n lekker resep vir n ystervark spitbraai? En hoe sal mens te werk gaan?
Ek hoor dis baie lekker en wil graag self probeer.
Het iemand dalk n lekker resep vir n ystervark spitbraai? En hoe sal mens te werk gaan?
Ek hoor dis baie lekker en wil graag self probeer.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Ystervark spit
Kom ons gestel jy wil hom Sondag spit.Vrydagoggend smeer jy hom goed met dikmelk, karringmelk of ongegeurde yoghurt - sommer baie- en sit net so in yskas. Saterdagoggend spoel jy hom mooi af. Kry n groot bottel soet-suur gherkins -eet die gherkins en spuit die varkie goed in met die gherkin-sous. Onthou die stuk vleis oor sy rug (saal) is lekker dik, spuit dit goed in. Net voor jy hom op die spit sit vryf goed in met n mengsel van steak-en-chop speserye en bietjie paprika. Deesdae is ek lui vir die kwaswerk en daarom spuit ek hom sommer kort-kort op die spit met Spray and Cook se olyfolie-weergawe Moenie hom te lank spit nie - hy moet lekker sappig wees en nie droog wees nie. As jy hom voorsny gooi nog bietjie sout na smaak, indien nodig voor hy op die bord eindig. Staan terug en kyk hoe al die familie en vriende in karnivore verander en dit verorber - baie lekker!!!
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Ystervark spit
Dankie Mossie!
Gaan binnekort een probeer!
Gaan binnekort een probeer!
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Ystervark spit
My resep is : Soos Mossie se so 3 , 4 dae voor die tyd laat le jy hom in karringmelk , ek hou daarvan om van die griekse knorr slaai sous te gebruik om hom in te spuit met 'n mengsel van jou kruie voorsmaak , soek vir jou 1 van daai mooi spoelklippe so vuis grote sit hom basies in die die Ystervark se pens en werk maar met 'n toutjie vas dat hy nie uitval met die draai van die spit nie , my mengsel wat ek op smeer is van hierdie Royco sagmaakmiddel die spare rib en n bietjie mayonaise en nog van daai slaaisous , smeer so elke half uur , na so 3 ure haalaf gooi die ystervark weg en eet die klip hy behoort nou redelik sag te wees !!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Ystervark spit
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Ystervark spit
Jy het duidelik nog nie ystervark geeet nie!Omnia wrote:My resep is : Soos Mossie se so 3 , 4 dae voor die tyd laat le jy hom in karringmelk , ek hou daarvan om van die griekse knorr slaai sous te gebruik om hom in te spuit met 'n mengsel van jou kruie voorsmaak , soek vir jou 1 van daai mooi spoelklippe so vuis grote sit hom basies in die die Ystervark se pens en werk maar met 'n toutjie vas dat hy nie uitval met die draai van die spit nie , my mengsel wat ek op smeer is van hierdie Royco sagmaakmiddel die spare rib en n bietjie mayonaise en nog van daai slaaisous , smeer so elke half uur , na so 3 ure haalaf gooi die ystervark weg en eet die klip hy behoort nou redelik sag te wees !!!!
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Ystervark spit
Sako jys heeltemal reg het nog nie , ... maar eish sal hom try maar hy wil vir my te veel lyk soos 'n muishond sonder penne . Ek glo dis net die idee !!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Ystervark spit
Baie lekker vleis,maar verseker nie die mooiste vleisie op die spit nie.Omnia wrote:Sako jys heeltemal reg het nog nie , ... maar eish sal hom try maar hy wil vir my te veel lyk soos 'n muishond sonder penne . Ek glo dis net die idee !!
Probeer dit bietjie, jy sal dalk baie verbaas wees.
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Ystervark spit
Penne uit.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Ystervark spit
Vat baie tyd en moeite maar 'n gebraaide rugvel is ook bitter lekker! Maak net mooi skoon (penne uit trek met 'n draad tang)...skroei hare af met 'n torch of vuur se vlamme
(meeste mense trek hier kop uit...ruik nie wel nie) maar dan pappie sit hom op die kole en Spice en Sous na smaak. Jy sal jou vingers af eet
Groete
Frans
(meeste mense trek hier kop uit...ruik nie wel nie) maar dan pappie sit hom op die kole en Spice en Sous na smaak. Jy sal jou vingers af eet
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Ystervark spit
Vir die manne wat ystervark eet, gaan skiet julle spesifiek een met die .22 om skade te beperk of kan mens hom gaarmaak as jy hom met 'n Vmax skiet teen 3000 fps?
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Ystervark spit
Skiet hom in die kop 
Groete
Frans

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Ystervark spit
Ystervark eet...
Daar leer ek ook nou iets nuut!
Daar leer ek ook nou iets nuut!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Ystervark spit
Ek hoor al baie lank dat dit lekkker is. Maar as jy hom wil eet moet iemand anders hom skoon maak.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Ystervark spit
Toe ek klein was het ons dit baie in die karoo geeet en dit was flippen lekker, ek sien net nie kans vir die skoonmaak nie en ja ons sn is gewoonlik met n vinnige koeel geskiet wat dit vol derms maak.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Ystervark spit
Manne ek het nou 'n dilemma. Ek wil graag Sondag varkie spit, maar kan eers Saterdag kry. Hoe maak ek nou?
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Ystervark spit
Spit iets anders.........Blesbok wrote:Manne ek het nou 'n dilemma. Ek wil graag Sondag varkie spit, maar kan eers Saterdag kry. Hoe maak ek nou?
