Registrasie van nuwe Lede
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Registrasie van nuwe Lede
Alle nuwe lede word nou per hand gekeur aangesien daar baie valse registrasies is. Indien joune afgekeur word stuur vir my 'n e-pos deur die webform op www.jaracal.com met jou "username" en registreer dit weer dan sal ek weet dit is nie spam of 'n robot nie. Die meeste van die gebruik 'n gmail rekening. Ek het nog nie klagtes gehad nie maar ek probeer so vinnig moontlik die lede keur maar is nie 24 uur voor die rekenaar nie so 'n bietjie geduld sal waardeer word.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Registrasie van nuwe Lede
Dankie baas Hein, op die manier sal ons dalk probeer verhoed dat die "bose adders" in ons midde inkruip!!
Duitswes groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Registrasie van nuwe Lede
Hein
Moet net nie vir oom RIEMPIES briek nie, Ons kan hom dalk rehabiliteer?
Groete
Jacques
Moet net nie vir oom RIEMPIES briek nie, Ons kan hom dalk rehabiliteer?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- JJVR
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Heinrich.jaracal wrote: Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Definieer "Bose Adders" sodat ek op die uitkyk kan wees en rapporteer, klink maar seker na 'n dom vraag maar ek wil maar net seker maak.
Dankie.
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Die registrasie van lede het vir 'n tyd lank goed outomaties verloop. Ons het nou weer op 'n stadium gekom waar ons baie spam optel so Lede word nou weer "manual" goedgekeur deur Admin. Wees geduldig asb, indien joune nie binne 'n dag verskyn nie laat weet asb. My e-pos is hein at jaracal dot com.
Dankie
Heinrich
Dankie
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Bedel
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Feb 29, 2016 8:49 am
Re: Registrasie van nuwe Lede
Heinrich
Baie dankie vir vele.
Wat moet mens doen om te deregistreer.
By voorbaat dankie
mooiloop
Bedel
Baie dankie vir vele.
Wat moet mens doen om te deregistreer.
By voorbaat dankie
mooiloop
Bedel
-
Botha007
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Apr 24, 2017 9:08 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Hi almal ek is nuut hehe
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Botha welkom, maar jy klink nou soos Botha Botha Botha wat in getroud met rugby gespeel het. Vertel ons van jou roere en waar jy bly. Netnou dink die manne jy bly in n caravan park. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Botha007
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Apr 24, 2017 9:08 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Naand manne ek is van Alberton naby jhb, ek is n boogjagter en geniet die limpopo wereld, my naam is Francois
Hehe
Groete
Hehe
Groete
-
OrgJ
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Thu Mar 09, 2017 11:35 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Naand mense. Ek is 'n ou jagter maar 'n nuwe reloader
Ek het op die oomblik:
Howa 308
Brno .22LR Mk2
Mossberg 12 gauge pump action
Ek is van Centurion.
Ek het op die oomblik:
Howa 308
Brno .22LR Mk2
Mossberg 12 gauge pump action
Ek is van Centurion.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Heinrichjaracal wrote:Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Dit is ook nou 'n gulde geleentheid om dit verpligtnd te maak dat lede hul woonplek aandui.
Groetnis
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Die post is 7 jaar oud. As dit teen die tyd nognie is nie, glo ek nie dit sal binnekort gebeur nie.PWV wrote:Heinrichjaracal wrote:Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Dit is ook nou 'n gulde geleentheid om dit verpligtnd te maak dat lede hul woonplek aandui.
Groetnis
Goed, beter, 6millimeter!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Dit post se ouderdom het ek gesien, Geno. Dit is egter irrelevant.Geno wrote:Die post is 7 jaar oud. As dit teen die tyd nognie is nie, glo ek nie dit sal binnekort gebeur nie.PWV wrote:Heinrichjaracal wrote:Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Dit is ook nou 'n gulde geleentheid om dit verpligtnd te maak dat lede hul woonplek aandui.
Groetnis
Die saak wat hier ter spake is, is persone wat insluip, soos Heinrich dit stel.
Hoe meer gegewens oor 'n persoon bekend is, hoe makliker om hom uit te snuffel.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Dis waar Oom. Maklik vir my om te sê ek bly in Pietersburg. Ek is seker almal sal my glo.
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Sy pakkies gaan nie by hom uitkom nie !!!!!!Geno wrote:Dis waar Oom. Maklik vir my om te sê ek bly in Pietersburg. Ek is seker almal sal my glo.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
As dit gedoen word, glo ek alle inligting verskaf deur 'n voornemende lid, gaan geverifieer word.Alle nuwe lede word nou per hand gekeur aangesien daar baie valse registrasies is.
Benewens die feit dat sy blyplek dan bekend is, is dit vir lede ook voordelig om te weet waar woon 'n adverteerder of iemand wat iets soek.
As ek net 'n geldige, rasionele rede kan kry waarom 'n persoon nie sy/haar woonplek op sy/haar profiel bekend moet maak nie, dan berus ek by die jare-oue gebruik!
Geno, ek hoop nie jou pakkies gaan nog Brits toe nie!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
PWV wrote:As dit gedoen word, glo ek alle inligting verskaf deur 'n voornemende lid, gaan geverifieer word.Alle nuwe lede word nou per hand gekeur aangesien daar baie valse registrasies is.
Benewens die feit dat sy blyplek dan bekend is, is dit vir lede ook voordelig om te weet waar woon 'n adverteerder of iemand wat iets soek.
As ek net 'n geldige, rasionele rede kan kry waarom 'n persoon nie sy/haar woonplek op sy/haar profiel bekend moet maak nie, dan berus ek by die jare-oue gebruik!
Geno, ek hoop nie jou pakkies gaan nog Brits toe nie!
Oom Pwv daar is mense wat hulle privaatheid hoog stel, ek weet van ouens wat in klein dorpies bly wat nie lus is dat almal weet wat sy doen en late is nie, maar ek stem saam dit sal dinge makliker maak
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Baie welkom Francois ek hoop jy geniet dit hier.Botha007 wrote:Naand manne ek is van Alberton naby jhb, ek is n boogjagter en geniet die limpopo wereld, my naam is Francois
Hehe
Groete
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
HennaSny
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Jul 31, 2017 11:01 am
Re: Registrasie van nuwe Lede
Naand. Ek is 'n amateur maar maak op met entoesiasme. Ek laat bou tans 'n 8x68s en bly in Somerset-Wes
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Welkom Henna. Vir 'n amateur het jy 'n rare keuse vir kaliber. Is dit al wat jy as skietding het?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HennaSny
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Jul 31, 2017 11:01 am
Re: Registrasie van nuwe Lede
Kry 'n .22 ook en' n 9mmtripodmvr wrote:Welkom Henna. Vir 'n amateur het jy 'n rare keuse vir kaliber. Is dit al wat jy as skietding het?
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Leon Cronje
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Wed Dec 11, 2019 9:42 pm
Re: Registrasie van nuwe Lede
Hallo Manne ek is Leon Cronje van Pietermaritzburg. Stel belang in meeste dinge wat geweere betref. Skiet tans gongs cf ,gongs .22 , hand geweere sport en haalgeweer kleiduif .


