Registrasie van nuwe Lede

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Registrasie van nuwe Lede

Post by jaracal »

Alle nuwe lede word nou per hand gekeur aangesien daar baie valse registrasies is. Indien joune afgekeur word stuur vir my 'n e-pos deur die webform op www.jaracal.com met jou "username" en registreer dit weer dan sal ek weet dit is nie spam of 'n robot nie. Die meeste van die gebruik 'n gmail rekening. Ek het nog nie klagtes gehad nie maar ek probeer so vinnig moontlik die lede keur maar is nie 24 uur voor die rekenaar nie so 'n bietjie geduld sal waardeer word.

Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by frinam »

Dankie baas Hein, op die manier sal ons dalk probeer verhoed dat die "bose adders" in ons midde inkruip!! ;) Duitswes groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by jaracal »

Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by JACQUES BOTHA »

Hein
Moet net nie vir oom RIEMPIES briek nie, Ons kan hom dalk rehabiliteer?
Groete
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
JJVR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Thu Jan 05, 2012 4:48 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by JJVR »

jaracal wrote: Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Heinrich.
Definieer "Bose Adders" sodat ek op die uitkyk kan wees en rapporteer, klink maar seker na 'n dom vraag maar ek wil maar net seker maak.
Dankie.
??? ??? ??? ??? ???
.303 No5MK1 aka Jungle Carbine
.22 Remington Sportmaster.....die stil een ;-)
.177 Gamo CFX 1000 fps
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by jaracal »

Die registrasie van lede het vir 'n tyd lank goed outomaties verloop. Ons het nou weer op 'n stadium gekom waar ons baie spam optel so Lede word nou weer "manual" goedgekeur deur Admin. Wees geduldig asb, indien joune nie binne 'n dag verskyn nie laat weet asb. My e-pos is hein at jaracal dot com.

Dankie
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Bedel
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Feb 29, 2016 8:49 am

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Bedel »

Heinrich
Baie dankie vir vele.
Wat moet mens doen om te deregistreer.
By voorbaat dankie
mooiloop

Bedel
Botha007
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Apr 24, 2017 9:08 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Botha007 »

Hi almal ek is nuut hehe
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by joe rocket »

Botha welkom, maar jy klink nou soos Botha Botha Botha wat in getroud met rugby gespeel het. Vertel ons van jou roere en waar jy bly. Netnou dink die manne jy bly in n caravan park. :laugh:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Botha007
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Apr 24, 2017 9:08 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Botha007 »

Naand manne ek is van Alberton naby jhb, ek is n boogjagter en geniet die limpopo wereld, my naam is Francois

Hehe

Groete
OrgJ
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Mar 09, 2017 11:35 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by OrgJ »

Naand mense. Ek is 'n ou jagter maar 'n nuwe reloader :)

Ek het op die oomblik:
Howa 308
Brno .22LR Mk2
Mossberg 12 gauge pump action

Ek is van Centurion.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by PWV »

jaracal wrote:Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Heinrich
Dit is ook nou 'n gulde geleentheid om dit verpligtnd te maak dat lede hul woonplek aandui.
Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Geno »

PWV wrote:
jaracal wrote:Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Heinrich
Dit is ook nou 'n gulde geleentheid om dit verpligtnd te maak dat lede hul woonplek aandui.
Groetnis
Die post is 7 jaar oud. As dit teen die tyd nognie is nie, glo ek nie dit sal binnekort gebeur nie.
Goed, beter, 6millimeter!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by PWV »

Geno wrote:
PWV wrote:
jaracal wrote:Ek sien daar het toe een ingesluip.
Laat weet maar as julle so iets raakloop
Groete
Heinrich
Heinrich
Dit is ook nou 'n gulde geleentheid om dit verpligtnd te maak dat lede hul woonplek aandui.
Groetnis
Die post is 7 jaar oud. As dit teen die tyd nognie is nie, glo ek nie dit sal binnekort gebeur nie.
Dit post se ouderdom het ek gesien, Geno. Dit is egter irrelevant.
Die saak wat hier ter spake is, is persone wat insluip, soos Heinrich dit stel.
Hoe meer gegewens oor 'n persoon bekend is, hoe makliker om hom uit te snuffel.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Geno »

Dis waar Oom. Maklik vir my om te sê ek bly in Pietersburg. Ek is seker almal sal my glo.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by tripodmvr »

Geno wrote:Dis waar Oom. Maklik vir my om te sê ek bly in Pietersburg. Ek is seker almal sal my glo.
Sy pakkies gaan nie by hom uitkom nie !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by PWV »

Alle nuwe lede word nou per hand gekeur aangesien daar baie valse registrasies is.
As dit gedoen word, glo ek alle inligting verskaf deur 'n voornemende lid, gaan geverifieer word.
Benewens die feit dat sy blyplek dan bekend is, is dit vir lede ook voordelig om te weet waar woon 'n adverteerder of iemand wat iets soek.

As ek net 'n geldige, rasionele rede kan kry waarom 'n persoon nie sy/haar woonplek op sy/haar profiel bekend moet maak nie, dan berus ek by die jare-oue gebruik!

Geno, ek hoop nie jou pakkies gaan nog Brits toe nie! ;)
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Flip Nel »

PWV wrote:
Alle nuwe lede word nou per hand gekeur aangesien daar baie valse registrasies is.
As dit gedoen word, glo ek alle inligting verskaf deur 'n voornemende lid, gaan geverifieer word.
Benewens die feit dat sy blyplek dan bekend is, is dit vir lede ook voordelig om te weet waar woon 'n adverteerder of iemand wat iets soek.

As ek net 'n geldige, rasionele rede kan kry waarom 'n persoon nie sy/haar woonplek op sy/haar profiel bekend moet maak nie, dan berus ek by die jare-oue gebruik!

Geno, ek hoop nie jou pakkies gaan nog Brits toe nie! ;)

Oom Pwv daar is mense wat hulle privaatheid hoog stel, ek weet van ouens wat in klein dorpies bly wat nie lus is dat almal weet wat sy doen en late is nie, maar ek stem saam dit sal dinge makliker maak
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by .270 Man »

Botha007 wrote:Naand manne ek is van Alberton naby jhb, ek is n boogjagter en geniet die limpopo wereld, my naam is Francois

Hehe

Groete
Baie welkom Francois ek hoop jy geniet dit hier.Image

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
HennaSny
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 31, 2017 11:01 am

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by HennaSny »

Naand. Ek is 'n amateur maar maak op met entoesiasme. Ek laat bou tans 'n 8x68s en bly in Somerset-Wes

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by tripodmvr »

Welkom Henna. Vir 'n amateur het jy 'n rare keuse vir kaliber. Is dit al wat jy as skietding het?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
HennaSny
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jul 31, 2017 11:01 am

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by HennaSny »

tripodmvr wrote:Welkom Henna. Vir 'n amateur het jy 'n rare keuse vir kaliber. Is dit al wat jy as skietding het?
Kry 'n .22 ook en' n 9mm

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Leon Cronje
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Dec 11, 2019 9:42 pm

Re: Registrasie van nuwe Lede

Post by Leon Cronje »

Hallo Manne ek is Leon Cronje van Pietermaritzburg. Stel belang in meeste dinge wat geweere betref. Skiet tans gongs cf ,gongs .22 , hand geweere sport en haalgeweer kleiduif .
Post Reply