Wildebees met die 300.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
300Winmag

Wildebees met die 300.

Post by 300Winmag »

Ek het vandag my foto's van my bwb op die plaas gaan haal. ( 'n Rooibok rammetjie wou my byt toe
moes ek hom skiet, maar dis 'n ander storie).

Ek en die gids het die klomp bwbste vir meer as 'n uur lank bekruip met lang gras meestal as enigste skuiling. Toe die
gras op raak was daar nog so 150meter oor. Ek het lank deur die teleskoop oor die
stokke (3 poot Vanguard - van my beste kopies nog) gestaan en wag dat die een oop is agter.
Dit het sommer gehelp om my rustig te maak. Toe sy makkers hom oop maak toe gaan die skoot.
Toe die skoot klap toe vou sy bene in en hy roer nie weer nie.
Weet julle wat is versoeking?? Toe sy makkers terug kom om te kom kyk wats fout met hom en ek met
'n gelaaide geweer deur die teleskoop na hulle staan en kyk.  :o :o :o

[img width=560 height=373]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... eyn014.jpg[/img]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wildebees met die 300.

Post by Geno »

Mooi man, dis 'n yster bul daardie!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Wildebees met die 300.

Post by DWB »

Mooi man, sodra my roer op my naam is het ek ook 'n afspraak met so outjie.

Waar is die punt deur?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
300Winmag

Re: Wildebees met die 300.

Post by 300Winmag »

Baie dankie julle.

Die koeel is nie deur nie en sit in die blad wat
na die kamera toe kyk na dat hy die ander kantste blad
en die rug gebreek het.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Wildebees met die 300.

Post by Jagtersdok »

Baie netsjies
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Wildebees met die 300.

Post by Monrique (SJ) »

Netjies mater

Groetnis
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Wildebees met die 300.

Post by Dawid »

Baie netjies en baie geluk.Dis regtig n mooi bul, ek glo jy`t sy fillets al klaar deurgewerk.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
KLASIE
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm

Re: Wildebees met die 300.

Post by KLASIE »

Mooi van der walt  n lekke groot ou daai , se bietjie watter ammunisie jy gebruik het
300Winmag

Re: Wildebees met die 300.

Post by 300Winmag »

Baie dankie almal

@ David - nog nie - ek eet hom so bietjie vir bietjie  ;D

@ Klasie - Ek het hom met 'n 200gr Sierra Game King geskiet wat ek
ek met 58.6gr S365 gelaai het. FPS - seker so 2550 fps.
shabba

Re: Wildebees met die 300.

Post by shabba »

mooi gegooi 300win. bul is in baie goeie kondisie. wat s? die skaal???
300Winmag

Re: Wildebees met die 300.

Post by 300Winmag »

Die karkas gewig was 124kg.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Wildebees met die 300.

Post by Frederik »

Lekker swart gesig en mooi vel !
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Wildebees met die 300.

Post by Beyers »

Mooi geskiet geluk
Post Reply