moes ek hom skiet, maar dis 'n ander storie).
Ek en die gids het die klomp bwbste vir meer as 'n uur lank bekruip met lang gras meestal as enigste skuiling. Toe die
gras op raak was daar nog so 150meter oor. Ek het lank deur die teleskoop oor die
stokke (3 poot Vanguard - van my beste kopies nog) gestaan en wag dat die een oop is agter.
Dit het sommer gehelp om my rustig te maak. Toe sy makkers hom oop maak toe gaan die skoot.
Toe die skoot klap toe vou sy bene in en hy roer nie weer nie.
Weet julle wat is versoeking?? Toe sy makkers terug kom om te kom kyk wats fout met hom en ek met
'n gelaaide geweer deur die teleskoop na hulle staan en kyk. :o
[img width=560 height=373]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... eyn014.jpg[/img]


