Hi Daar

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Natko

Hi Daar

Post by Natko »

Ek is Kobus Oosthuizen van Humansdorp in die Ooskaap.
Ek is die eienaar van Natko Cattlerails & Gameviewers.
Kranige jagter...of moet ek se betaler.....die seuns skiet en Pa betaal!!

Hoop om sommer baie op hierdie forum te leer!!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Hi Daar

Post by Monrique (SJ) »

Natko

Baie welkom hier by ons hoop jy geniet dit baie.  Gesels lekker saam!  Hoop jy like.

Groetnis
User avatar
namhunt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 387
Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm

Re: Hi Daar

Post by namhunt »

Natko

Welkom. Hoop jy geniet dit hier.

Groete
Daan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hi Daar

Post by Geno »

Hallo Kobus,
Baie welkom hier!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hi Daar

Post by Wouter Roets »

Hallo Cobus

Baie welkom en geniet jouself gate uit!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hi Daar

Post by BLOK »

Hi

Lekker om nog mense by te kry, geniet dit hier leer mens baie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Biltongjagter

Re: Hi Daar

Post by Biltongjagter »

Welkom Kobus!

Wat doen Natko Cattlerails & Gameviewers?
Verstaan die Gameviewers gedeelte dink ek, maar die 'cattlerails' nie juis nie!

Dankie en groete,
Koos.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hi Daar

Post by Pvdw »

welkom Kobus.

Hang hier rond en jy gaan sommer baie leer ;D ;D ;D

Glo jy het ook iets in die mou wat jy weer met ons kan deel.

Peet
Work to live, don"t live to work
Natko

Re: Hi Daar

Post by Natko »

Biltongjagter wrote: Welkom Kobus!

Wat doen Natko Cattlerails & Gameviewers?
Verstaan die Gameviewers gedeelte dink ek, maar die 'cattlerails' nie juis nie!

Dankie en groete,
Koos.
Koos...cattlerails is maar net n fancy naam vir bakkietralies!!
Ons bou jagrame...skietbanke....tralies en alle verwante bakkie behore.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hi Daar

Post by Pvdw »

Natko sit so paar foto's op dat ons kan sien 8) 8)

Peet
Work to live, don"t live to work
Natko

Re: Hi Daar

Post by Natko »

Pvdw wrote: Natko sit so paar foto's op dat ons kan sien 8) 8)

Peet
Peet ek sou graag wou....maar hoe op aarde doen ek dit??
Ambessa

Re: Hi Daar

Post by Ambessa »

Hallo Natko
Natko wrote:...
Pvdw wrote:...Natko sit so paar foto's op dat ons kan sien 8) 8)
Peet ek sou graag wou....maar hoe op aarde doen ek dit??
...maklik, ry en kom wys die cattlerails vir Peet... ;D

Ambessa
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Hi Daar

Post by Raven »

Natko,

Sweis daar 'n lekker jagtralie vir my cruiser, kom kuier in NAM, dan ruil ons net tralies uit  ;D  ;D  ;D
Ek sal diekant fotos opsit vir jou  :)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Hi Daar

Post by Raven »

Oom Kobus,

Jy kan maar vir my 'n paar fotos email dan sal ek dit op die forum laai vir jou.

nortoni @ pinnacle. co . za
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Natko

Re: Hi Daar

Post by Natko »

Raven wrote: Oom Kobus,

Jy kan maar vir my 'n paar fotos email dan sal ek dit op die forum laai vir jou.

nortoni @ pinnacle. co . za
Raven
Baie dankie Raven...ek het vir jou gestuur
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Hi Daar

Post by Raven »

OK,

Al die manne kan hier gaan kyk na Oom Kobus se Tralies

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Hi Daar

Post by PITSMIT »

welkom kobus

aitsa!  nou raak die oos-kaap getalle groot.

geniet dit hier.

pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hi Daar

Post by Jagtersdok »

Kobus baie welkom hier
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply