Hi Daar
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Hi Daar
Natko
Baie welkom hier by ons hoop jy geniet dit baie. Gesels lekker saam! Hoop jy like.
Groetnis
Baie welkom hier by ons hoop jy geniet dit baie. Gesels lekker saam! Hoop jy like.
Groetnis
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Hi Daar
Natko
Welkom. Hoop jy geniet dit hier.
Groete
Daan
Welkom. Hoop jy geniet dit hier.
Groete
Daan
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hi Daar
Hallo Cobus
Baie welkom en geniet jouself gate uit!
Groetnis
Wouter
Baie welkom en geniet jouself gate uit!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Hi Daar
Hi
Lekker om nog mense by te kry, geniet dit hier leer mens baie.
Blok
Lekker om nog mense by te kry, geniet dit hier leer mens baie.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Biltongjagter
Re: Hi Daar
Welkom Kobus!
Wat doen Natko Cattlerails & Gameviewers?
Verstaan die Gameviewers gedeelte dink ek, maar die 'cattlerails' nie juis nie!
Dankie en groete,
Koos.
Wat doen Natko Cattlerails & Gameviewers?
Verstaan die Gameviewers gedeelte dink ek, maar die 'cattlerails' nie juis nie!
Dankie en groete,
Koos.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Hi Daar
welkom Kobus.
Hang hier rond en jy gaan sommer baie leer

Glo jy het ook iets in die mou wat jy weer met ons kan deel.
Peet
Hang hier rond en jy gaan sommer baie leer
Glo jy het ook iets in die mou wat jy weer met ons kan deel.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Natko
Re: Hi Daar
Koos...cattlerails is maar net n fancy naam vir bakkietralies!!Biltongjagter wrote: Welkom Kobus!
Wat doen Natko Cattlerails & Gameviewers?
Verstaan die Gameviewers gedeelte dink ek, maar die 'cattlerails' nie juis nie!
Dankie en groete,
Koos.
Ons bou jagrame...skietbanke....tralies en alle verwante bakkie behore.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
-
Natko
Re: Hi Daar
Peet ek sou graag wou....maar hoe op aarde doen ek dit??Pvdw wrote: Natko sit so paar foto's op dat ons kan sien![]()
Peet
-
Ambessa
Re: Hi Daar
Hallo Natko

Ambessa
...maklik, ry en kom wys die cattlerails vir Peet...Natko wrote:...Peet ek sou graag wou....maar hoe op aarde doen ek dit??Pvdw wrote:...Natko sit so paar foto's op dat ons kan sien![]()
Ambessa
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hi Daar
Natko,
Sweis daar 'n lekker jagtralie vir my cruiser, kom kuier in NAM, dan ruil ons net tralies uit

Ek sal diekant fotos opsit vir jou
Raven
Sweis daar 'n lekker jagtralie vir my cruiser, kom kuier in NAM, dan ruil ons net tralies uit
Ek sal diekant fotos opsit vir jou
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hi Daar
Oom Kobus,
Jy kan maar vir my 'n paar fotos email dan sal ek dit op die forum laai vir jou.
nortoni @ pinnacle. co . za

Baie dankie Raven...ek het vir jou gestuurRaven wrote: Oom Kobus,
Jy kan maar vir my 'n paar fotos email dan sal ek dit op die forum laai vir jou.
nortoni @ pinnacle. co . za
Raven
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Hi Daar
OK,
Al die manne kan hier gaan kyk na Oom Kobus se Tralies
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Raven
Al die manne kan hier gaan kyk na Oom Kobus se Tralies
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hi Daar
welkom kobus
aitsa! nou raak die oos-kaap getalle groot.
geniet dit hier.
pitsmit
uitenhage
aitsa! nou raak die oos-kaap getalle groot.
geniet dit hier.
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Hi Daar
Kobus baie welkom hier
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]