Rooibok op spit

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Rooibok op spit

Post by skollie »

Hierdie naweek n heerlike Rooibok ooi op die spit laat draai

Bok het vir 10 dae in sy vel gehang in koelkamer. (25kg)
4kg vark spek (gerol in mengsel speserye) is gebruik om die bok te stop
Bok is toe ingespuit met n mengsel (750ml)van olie, suurlemoensap, sout, bier, Worcestershire sous, mosterdsous en heuning
750ml suurroom is geverf oor die bok
20170513_163501 (1024x768).jpg
4 ure op die spit en net voor ons begin kerf het is die bok weer geverf met n mengsel van gesmelte botter en Bovril.

Vleis was ongelooflik sag en sappig. (voorkwart was bietjie droog, sal volgende keer minder vuur (voor) gebruik en vroeer met tinfoelie toedraai)
20170513_202405 (1024x768).jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Frikkie Coetzee »

Dit lyk flippen lekker
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Rooibok op spit

Post by william007 »

lekker man ek sommer jaloers dat ek nie daar kan wees nie, dit lyk baie lekker.
bly julle hom geniet en fit so mooi uit gekom, lyk my julle weet hoe om te spit.
sal volgende keer plan maak.
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Rooibok op spit

Post by skollie »

Baie belangrike deel van die resep is om meel op die garage vloer te strooi en lekker te dans........ Gees het lekker geloop, veral na 'n goeie rugby les wat 'n sekere Paarl skool uitgedeel het vroeër

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Kolhasie »

skollie wrote:Hierdie naweek n heerlike Rooibok ooi op die spit laat draai

Bok het vir 10 dae in sy vel gehang in koelkamer. (25kg)
4kg vark spek (gerol in mengsel speserye) is gebruik om die bok te stop
Bok is toe ingespuit met n mengsel (750ml)van olie, suurlemoensap, sout, bier, Worcestershire sous, mosterdsous en heuning
750ml suurroom is geverf oor die bok
20170513_163501 (1024x768).jpg
4 ure op die spit en net voor ons begin kerf het is die bok weer geverf met n mengsel van gesmelte botter en Bovril.

Vleis was ongelooflik sag en sappig. (voorkwart was bietjie droog, sal volgende keer minder vuur (voor) gebruik en vroeer met tinfoelie toedraai)
20170513_202405 (1024x768).jpg
Heel van die topic.

Watse kar staan in die agter grond met die bonnet oop?

Groete KH
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Rooibok op spit

Post by skollie »

Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Kolhasie »

skollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ek het so iets in gedagte gehaad. Dankie

Watse motor is op die spit?
Ek is tans besig om ook n spit te bou en hoor maar by al die manne oor wat hulle se.

Hou die battery lank?

Groete KH
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Geno »

skollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ford in sy natuurlike habitat. Bonnet oop...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Rooibok op spit

Post by skollie »

Gebruik ou ruitveër motor met 'n paar ratte...... battery het goed gehou

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Rooibok op spit

Post by prohunt »

Geno wrote:
skollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ford in sy natuurlike habitat. Bonnet oop...
Sodat hy die Toyotas kan jump start ><) :laugh:
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Rooibok op spit

Post by skollie »

Ha @ Geno..... Darem 'n paar Toyotas as backup gehad

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Jean Marais »

Skollie, ek naam aan dat die vleis nie doodgaar gemaak was nie. Medium rou??
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Rooibok op spit

Post by skollie »

Yes Jean, vleis was medium rare, behalwe voorkwart wat gaar en redelik droog was (foutjies sluip maar in met so laaaang braai)

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Plaashaas »

skollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Dit is hoekom die spit so lekker was :laugh:
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Rooibok op spit

Post by Sean3006 »

Skollie
Hoe het die vleis geproe?
Beter as skaap?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
skollie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm

Re: Rooibok op spit

Post by skollie »

Sean... Nee, daar is vir my bitter min dinge wat lekkerder as skaap is, maar die vleis was uitstekend, regtig smaaklik en sappig en natuurlik baie goedkoper en lekkerder om aan te skaf!

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Post Reply