Rooibok op spit
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Rooibok op spit
Hierdie naweek n heerlike Rooibok ooi op die spit laat draai
Bok het vir 10 dae in sy vel gehang in koelkamer. (25kg)
4kg vark spek (gerol in mengsel speserye) is gebruik om die bok te stop
Bok is toe ingespuit met n mengsel (750ml)van olie, suurlemoensap, sout, bier, Worcestershire sous, mosterdsous en heuning
750ml suurroom is geverf oor die bok 4 ure op die spit en net voor ons begin kerf het is die bok weer geverf met n mengsel van gesmelte botter en Bovril.
Vleis was ongelooflik sag en sappig. (voorkwart was bietjie droog, sal volgende keer minder vuur (voor) gebruik en vroeer met tinfoelie toedraai)

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Rooibok op spit
Dit lyk flippen lekker
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Rooibok op spit
lekker man ek sommer jaloers dat ek nie daar kan wees nie, dit lyk baie lekker.
bly julle hom geniet en fit so mooi uit gekom, lyk my julle weet hoe om te spit.
sal volgende keer plan maak.
bly julle hom geniet en fit so mooi uit gekom, lyk my julle weet hoe om te spit.
sal volgende keer plan maak.
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Rooibok op spit
Baie belangrike deel van die resep is om meel op die garage vloer te strooi en lekker te dans........ Gees het lekker geloop, veral na 'n goeie rugby les wat 'n sekere Paarl skool uitgedeel het vroeër
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Rooibok op spit
Heel van die topic.skollie wrote:Hierdie naweek n heerlike Rooibok ooi op die spit laat draai
Bok het vir 10 dae in sy vel gehang in koelkamer. (25kg)
4kg vark spek (gerol in mengsel speserye) is gebruik om die bok te stop
Bok is toe ingespuit met n mengsel (750ml)van olie, suurlemoensap, sout, bier, Worcestershire sous, mosterdsous en heuning
750ml suurroom is geverf oor die bok 4 ure op die spit en net voor ons begin kerf het is die bok weer geverf met n mengsel van gesmelte botter en Bovril.
Vleis was ongelooflik sag en sappig. (voorkwart was bietjie droog, sal volgende keer minder vuur (voor) gebruik en vroeer met tinfoelie toedraai)
Watse kar staan in die agter grond met die bonnet oop?
Groete KH
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Rooibok op spit
Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Rooibok op spit
Ek het so iets in gedagte gehaad. Dankieskollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Watse motor is op die spit?
Ek is tans besig om ook n spit te bou en hoor maar by al die manne oor wat hulle se.
Hou die battery lank?
Groete KH
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Rooibok op spit
Ford in sy natuurlike habitat. Bonnet oop...skollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Rooibok op spit
Gebruik ou ruitveër motor met 'n paar ratte...... battery het goed gehou
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Rooibok op spit
Sodat hy die Toyotas kan jump startGeno wrote:Ford in sy natuurlike habitat. Bonnet oop...skollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Rooibok op spit
Ha @ Geno..... Darem 'n paar Toyotas as backup gehad
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Rooibok op spit
Skollie, ek naam aan dat die vleis nie doodgaar gemaak was nie. Medium rou??
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Rooibok op spit
Yes Jean, vleis was medium rare, behalwe voorkwart wat gaar en redelik droog was (foutjies sluip maar in met so laaaang braai)
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Rooibok op spit
Dit is hoekom die spit so lekker wasskollie wrote:Kolhaas.... Dit is nog 'n belangrike bestanddeel, 'n Ford bakkie se battery word gebruik om die spit te laat draai
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: Rooibok op spit
Sean... Nee, daar is vir my bitter min dinge wat lekkerder as skaap is, maar die vleis was uitstekend, regtig smaaklik en sappig en natuurlik baie goedkoper en lekkerder om aan te skaf!
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk