Ys is baie gevaarlik!!!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Ys is baie gevaarlik!!!
Rum en ys
beskadig jou lewer
vodka en ys
beskadig jou pankreas
brandewyn en ys
beskadig jou brein
cane en ys
beskadig jou sig
wyn en ys
beskadig jou stappie
whiskey en ys
beskadig jou beursie
gin en ys
beskadig jou reputasie
dit lyk vir my,
YS IS BLERRIE GEVAARLIK!
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Ys is baie gevaarlik!!!
het al lankal daai teorie self gewonder. nou weet ek dis so.

lees nou die dag hoe erg drank jou sig, brein en lewer aantas. het so groot geskrik ek het besluit ek lees nooit weer nie

lees nou die dag hoe erg drank jou sig, brein en lewer aantas. het so groot geskrik ek het besluit ek lees nooit weer nie
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
