Ys is baie gevaarlik!!!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Ys is baie gevaarlik!!!

Post by Raven »





Rum en ys
beskadig jou lewer
vodka en ys
beskadig jou pankreas
brandewyn en ys
beskadig jou brein
cane en ys
beskadig jou sig
wyn en ys
beskadig jou stappie
whiskey en ys
beskadig jou beursie
gin en ys
beskadig jou reputasie
dit lyk vir my,
YS IS BLERRIE GEVAARLIK!


Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Ys is baie gevaarlik!!!

Post by PITSMIT »

het al lankal daai teorie self gewonder.  nou weet ek dis so. ;D ;D ;D

lees nou die dag hoe erg drank jou sig, brein en lewer aantas.  het so groot geskrik ek het besluit ek lees nooit weer nie ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply