Krieger Lope
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Krieger Lope
Hallo Kerels
Hoop julle het almal 'n lekker Sondag en naweek sovêr.
Wat dink julle van die "Krieger Lope"?
https://direct.kriegerbarrels.com/produ ... -stainless
Hoop julle het almal 'n lekker Sondag en naweek sovêr.
Wat dink julle van die "Krieger Lope"?
https://direct.kriegerbarrels.com/produ ... -stainless
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Krieger Lope
Ek het een op my 6Dasher. Hy skiet mooi en maak verspot maklik skoon.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Krieger Lope
My 6.5x47 het ook een op ,nou so +- 3500 skote deur en skiet nog baie mooi. Ek sal enige dag weer n Krieger loop op sit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Re: Krieger Lope
Het jullie die "Heavy" of ander lope?
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Krieger Lope
Heavy varmint profiel op die 6.5x47boepensie wrote:Het jullie die "Heavy" of ander lope?
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Re: Krieger Lope
Dink julle nie die "Heavy" loop kan dalk swaar raak om te jag nie?
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: Krieger Lope
Ja hy kan, dit is hoekom daar ligter profiele isboepensie wrote:Dink julle nie die "Heavy" loop kan dalk swaar raak om te jag nie?
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Krieger Lope
Ek volg hierdie bespreking met aandag. Wie stel julle voor as verskaffers in SA?
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Re: Krieger Lope
My bou is tans by Safari & Outdoor in Stellenbosch.Dirkonius wrote:Ek volg hierdie bespreking met aandag. Wie stel julle voor as verskaffers in SA?
Ek is opsoek na 'n ligter loop, wag om te hoor van hulle of ander voorstelle.
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Re: Krieger Lope
Dis waar ek tans is met die bou.
Rem 700 Lang aksie Regular
6.5mm 1-8 Krieger Heavy Palma (Te verander)
Stock Rem 700 GRS Hunter in Green Mountain Camo
Rem 700 Lang aksie Regular
6.5mm 1-8 Krieger Heavy Palma (Te verander)
Stock Rem 700 GRS Hunter in Green Mountain Camo
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Krieger Lope
Ek glo nie jy sal n fout maak om n Krieger loop te koop nie. Het een op my 300 Tombi en soos Geno sê, dit maak maklik skoon
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Krieger Lope
Ek skiet self Krieger... Hulle is puik.
Gaan binnekort ook my 6.5 se loop met n Krieger vervang.
Gaan binnekort ook my 6.5 se loop met n Krieger vervang.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Krieger Lope
Vir n jag geweer sal ek na die heavy sporter profiel kyk.
Volgens my n goeie balaans nie so swaar nie maar ook nie n strooitjie loop nie
Volgens my n goeie balaans nie so swaar nie maar ook nie n strooitjie loop nie
-
MrBartlein
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm
Re: Krieger Lope
Vir jag sal ek n Medium Palma opsit. Jy kan nie verkeerd gaan met n Krieger. Medium Palma op 29" is +_21mm dik. Dis goed genoeg! En hy word dikker hoe korter jou loop word!
Jy gaan jouself vrek dra as jy dikker opsit

Jy gaan jouself vrek dra as jy dikker opsit
- boepensie
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm
Re: Krieger Lope
Die Medium of selfs die Light Palma is tans die opsies wat ek moet besluit.MrBartlein wrote:Vir jag sal ek n Medium Palma opsit. Jy kan nie verkeerd gaan met n Krieger. Medium Palma op 29" is +_21mm dik. Dis goed genoeg! En hy word dikker hoe korter jou loop word!
Jy gaan jouself vrek dra as jy dikker opsit![]()
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Krieger Lope
Bakkie jag: Swaar loop.
In die berge van ribbokke loop en skiet: Lig
Gewere word eksponensieel swaarder soos wat die buitetemperature toeneem.
In die berge van ribbokke loop en skiet: Lig
Gewere word eksponensieel swaarder soos wat die buitetemperature toeneem.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: Krieger Lope
Hoe sal hy vergelyk met Heym of Shielen? (verskoon as die spelling nie werk nie)
My 270 kort 'n loop.
My 270 kort 'n loop.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Krieger Lope
Sit die light palma op, hy is beslis nie 'n dunloop nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.