Krieger Lope

Post Reply
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Krieger Lope

Post by boepensie »

Hallo Kerels

Hoop julle het almal 'n lekker Sondag en naweek sovêr.

Wat dink julle van die "Krieger Lope"?

https://direct.kriegerbarrels.com/produ ... -stainless
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Krieger Lope

Post by PWV »

Goed!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Krieger Lope

Post by Geno »

Ek het een op my 6Dasher. Hy skiet mooi en maak verspot maklik skoon.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by Hein (Haan) »

My 6.5x47 het ook een op ,nou so +- 3500 skote deur en skiet nog baie mooi. Ek sal enige dag weer n Krieger loop op sit.



Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by boepensie »

Het jullie die "Heavy" of ander lope?
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by Hein (Haan) »

boepensie wrote:Het jullie die "Heavy" of ander lope?
Heavy varmint profiel op die 6.5x47
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by boepensie »

Dink julle nie die "Heavy" loop kan dalk swaar raak om te jag nie?
User avatar
WitWillem (Charl)
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 416
Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm

Re: Krieger Lope

Post by WitWillem (Charl) »

boepensie wrote:Dink julle nie die "Heavy" loop kan dalk swaar raak om te jag nie?
Ja hy kan, dit is hoekom daar ligter profiele is
Dirkonius
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm

Re: Krieger Lope

Post by Dirkonius »

Ek volg hierdie bespreking met aandag. Wie stel julle voor as verskaffers in SA?
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by boepensie »

Dirkonius wrote:Ek volg hierdie bespreking met aandag. Wie stel julle voor as verskaffers in SA?
My bou is tans by Safari & Outdoor in Stellenbosch.

Ek is opsoek na 'n ligter loop, wag om te hoor van hulle of ander voorstelle.
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by boepensie »

Dis waar ek tans is met die bou.

Rem 700 Lang aksie Regular
6.5mm 1-8 Krieger Heavy Palma (Te verander)
Stock Rem 700 GRS Hunter in Green Mountain Camo
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Krieger Lope

Post by Heinz Petersen »

Ek glo nie jy sal n fout maak om n Krieger loop te koop nie. Het een op my 300 Tombi en soos Geno sê, dit maak maklik skoon
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Krieger Lope

Post by Drenalinjunkie »

Ek skiet self Krieger... Hulle is puik.

Gaan binnekort ook my 6.5 se loop met n Krieger vervang.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by Hein (Haan) »

Vir n jag geweer sal ek na die heavy sporter profiel kyk.
Volgens my n goeie balaans nie so swaar nie maar ook nie n strooitjie loop nie
MrBartlein
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Mon Apr 17, 2017 3:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by MrBartlein »

Vir jag sal ek n Medium Palma opsit. Jy kan nie verkeerd gaan met n Krieger. Medium Palma op 29" is +_21mm dik. Dis goed genoeg! En hy word dikker hoe korter jou loop word!

Jy gaan jouself vrek dra as jy dikker opsit ;D ;D
User avatar
boepensie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Dec 22, 2015 5:26 pm

Re: Krieger Lope

Post by boepensie »

MrBartlein wrote:Vir jag sal ek n Medium Palma opsit. Jy kan nie verkeerd gaan met n Krieger. Medium Palma op 29" is +_21mm dik. Dis goed genoeg! En hy word dikker hoe korter jou loop word!

Jy gaan jouself vrek dra as jy dikker opsit ;D ;D
Die Medium of selfs die Light Palma is tans die opsies wat ek moet besluit.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Krieger Lope

Post by 308Win »

Bakkie jag: Swaar loop.
In die berge van ribbokke loop en skiet: Lig
Gewere word eksponensieel swaarder soos wat die buitetemperature toeneem.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Krieger Lope

Post by LoopSoosStroop »

En die bulte steiler raak.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Stefan Fourie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am

Re: Krieger Lope

Post by Stefan Fourie »

Hoe sal hy vergelyk met Heym of Shielen? (verskoon as die spelling nie werk nie)
My 270 kort 'n loop.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Krieger Lope

Post by Hein22 »

Sit die light palma op, hy is beslis nie 'n dunloop nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Post Reply