7mm Mag of 270 Win

Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

7mm Mag of 270 Win

Post by Frederik »

Ons is besig om rond te shop vir 'n kliente geweer wat vrouens en jonger mense sal kan gebruik op jagte en te huur by ons.

Ons idee is as volg laai hulle 130gr Barnes TSX en probeer 'n trajek te laai wat tot op 250 meter nie regtig gaan saak maak vir die skut om te bekommer nie.
Vir bladskote natuurlik.

Die geweer gaan tuis kom onder 'n mooi 2.5-10 x 56 Swarovski Habich

Nou wat sou julle kies en hoekom die .270 of die 7mm mag?
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Naas
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Naas »

Dit hang grootendeels af van wat julle wil skiet met die geweer.
As dit kleiner wild is,tot en met n hardbees sal ek vir die .270 gaan.
Die 7mm sal beter gewerk het,maar skop,en weeg meer as die .270
daarom sal ek vir n dame en jonger persoon wapen eeder vir die .270 gaan.

Net my meening
Naas
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na
Biltongjagter

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Biltongjagter »

7mm Rem Mag met 'n loop spiraal / (twist) van 1:9".

Redes:

1.  Met 'n reeks koe?ls beskikbaar vanaf 116gr tot 130gr teen trompsnelhede vanaf 3400vps tot 3650vps is trajek tot op 300m uiters plat - dus is skootplasing soveel makliker vir die jonger en dames jagters.

2.  Aanwendingsmoontlikhede van die geweer verhoog geweldig met die verskeidenheid koe?ls, kan vanaf kleinwiild tot ons grootste tipe vlaktewild in SA beskikbaar, suksesvol jag.

3.  Terugskop op die 7mm Rem Mag word geweldig verminder met di? tipe koe?ls - maklik hanteerbaar deur jonger en dames jagters. Weet van seun van 13 jaar oud wat puik groeperings skiet met 7mm Rem Mag en 130 gr koe?ls.

4.  Baie belangrik, minimale vleisskade word ervaar op wild gejag met hierdie kombinasie.

Groete,
Koos.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Jagtersdok »

Man ek luister en kyk en ek gaan gou vir jou antwoord gee.

Jy wil 130gr Barnes TSX koele skiet. Met S365 kryt is die 7mm Rem maak so 105ft/sek haastiger en met S355 so 100ft/sec haastiger as die 270 Win.

Daai help natuurlik glad nie as die akuuraatste lading vir beide die gewere met 24" loop en die koeel op omtrent dieselfde spoed uitwerk nie op laer node as jy bietjie die recoil wil demp nie.

Nou op 250 meter kyk na trajek.

Zero op 100 meter
270 skiet 3.09" laag op 200meter en 6.50 op 250 meter en 11.3" op 300 meter.

7mm skiet 2.89" laag op 200meter en 6.19" op 250 meter en 10.2" op 300meter

Zero op 200
270 skiet 1.55" hoog op 100meter 2.71"laag op 250 meter en 6.70meter laag op 300meter
7mm skiet 1.45" hoog op 100m 2.57" laag op 250meter en6.48" laag op 300meter

Die trajekte is uitgewerk op die maksimale akurate spoed wat bereik kan word met die 2 kalibers. as jy op 200 meter zero kan jy sien daar is nie veel verskil in die trajejek nie.

Ballisties is die 7mm Rem mag 'n kort kop voor die 270, vir jou aanwending however weet ek nie omdat jy min recoil soek  maar ook redelike plat trajek  sou ek die geweer zero op 200meter  of daar noemenswaardige verskil sal wees tussen die kalibers nie. So dit gaan persoonlike keuse wees
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
safric

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by safric »

As 'n eienaar van beide kalibers net die volgende;

Alhoewel die kalibers nie in diameter veel verskil nie (.284 teenoor .277), dink ek die twee kalibers is eindelik is soos "chork & cheese" !
'n 7mm Mag skop soos 'n Muil teen 'n .270 Win en 'n vrou of 'n kind sal vir ewig afgeskrik raak van 'n geweer as hulle met 'n 7mm Mag skiet!

Hoewel daar miskien met 'n 150 gr punt in beide kaliber ballisties nie veel verskil is nie, word die 7mm Mag dop gevul met baie meer kruit en daarvan die verskil in die "skop"!

Ek sal nie eers twee dink wanneer daar besluit moet word tussen die twee kalibers vir 'n vrou of kind nie - beslis die .270 Win!

Groete

Safric
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by tripodmvr »

Frederik wrote: Ons is besig om rond te shop vir 'n kliente geweer wat vrouens en jonger mense sal kan gebruik op jagte en te huur by ons.

Ons idee is as volg laai hulle 130gr Barnes TSX en probeer 'n trajek te laai wat tot op 250 meter nie regtig gaan saak maak vir die skut om te bekommer nie.
Vir bladskote natuurlik.

Die geweer gaan tuis kom onder 'n mooi 2.5-10 x 56 Swarovski Habich

Nou wat sou julle kies en hoekom die .270 of die 7mm mag?


Ek sou gedink het dat julle liewers na 'n 7x57 sou gekyk het. Ballisties is 'n 3 duim verskil op 300m baie min en sal die' kaliber met 130gr patrone ook 'n baie goeie proposisie wees. Die gewere is ook gewoonlik redelik lig en handig vir kind of vrou. Die 130gr GSC HV is ook 'n baie goeie roep vir jul toepassing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Arnold »

Ek sou ook die 270 aanbeveel vir jou toepassing.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Frederik »

Tripod,

Ja ek stem saam met jou sal graag 'n 7x57 ook wil he maar die dae dat ons kliente mans het wat die recoil kan hanteer en dan een geweer te he wat die bos en lang afstande sal kan doen.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Stefan764 »

Ek sou ook vir die .270win gaan (of 7x64 hehe  ;D 8) ) vir jou toepassing Frederik. Die 7mm RemMag skop sommer n lekker stukkie harder as die .270win

Sterkte met die keuse, dit bly mos maar lekker...

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Frederik »

Raait ek dink ons gaan die 270 se pad loop.

Nou ons was gister by classic arms daar paar gewere gaan kyk ek hou nogla van die Howa stainless model weet iemand waar ek hom goedkoper as R9500 kan kry en wat dink julle moet ek maar liewers bly rondshop ?

So terloops daar is 'n pragtige Musgrave '98 lite model met 20" loop  :o :o
Net jammer hy sal bietjie te lig wees en bietjie spoed verloor met die kort loop maar as julle nou 'n vrou happy wil maak jo jo jo netjies. 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Arnold »

Try vir Camdix as jy 'n goedkoop Howa soek  ;)
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Jagtersdok »

Ek sien daar het stukkie wat ek getik het nie in muy post uitgekom nie.

Ek wou s? However vir jou aplikasie waar jy minder recoil soek is die 270 die antwoord, skop baieminder, maar as jy nou silencer en Pachmeyer Decelerator pad opsit gaan dit maar gaan oor persoonlike keuse want daar is nie balisties verskil as jy op 200meter zero nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by MJK »

Frederik

Terwyl jy die pad loop met die 270 - sit sommer al klaar 'n Terminator KD op en siedaar- 'n roer wat elke kind en vrou mee kan skiet. My kids en vrou skiet te lekker met my 270 en KD kombinasie

Ek sal nooit die roete van 7 mm rem mag gegaan het nie - daai skop is te veel en duurder om te herlaai.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Frederik »

Ok manne waar gaan ek 'n goeie .270 kry vir 'n goeie prys lyk my die Howa 270's is so skaars soos hoenertande.

Ek dink ek gaan draai maak by VLT en NSN more om te kyk wat hulle het.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Jagtersdok »

Het jy Camdix gebel?
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Monrique (SJ) »

@ Frederick

Ek sal ook se vat die .270  daai is n goeie allrounder kaliber vir dit wat jy met hom wil doen.

Groetnis
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by MJK »

Frederik

Het S&O nie  'n special nie? Wat is jou begroting - sal nooit verkeerd gaan met Tikka nie ;)
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 502
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Fanie Nel »

Hello Federik

Probeer gerrie  Coetzee vuurwapens by die senwes gebou in bloem nr; 0514475302 dink dit is die nr, ek dink hul het 270win in model70 winchester sporter vir net oor die R10000

Groete Fanie Nel
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Jagtersdok »

Ek weet natuurlik waar baie mooi Musgrave 7x64 staan met Lyttleton aksie vir R6000 ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Frederik »

VLT het 'n mooi Ruger MK77 in 270 stainless prys ook nie sleg nie 'n beter koop ek dink as die Howa stainless en beter prys en ja het Cmadix gebel geen 270's nie.

Het die 416 RUGER ook vasgehou en mee gespeel die bliksems by SABS het hom getoets en vuil gelos in elk geval miskien gaan ons twee rugers nou daar kry more.

Wouter, het jy enigsins aan jou Ruger aksies laat werk om die aksie gladder te maak.  
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Frederik »

Jagtersdok wrote: Ek weet natuurlik waar baie mooi Musgrave 7x64 staan met Lyttleton aksie vir R6000 ;)
Moet my nou nie meer deurmekaar maak nie maar ja waar staan hy ???
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: 7mm Mag of 270 Win

Post by Jagtersdok »

Oom in standerton wil hom smous. Die geweer is werklik nog in puik kondisie, sal bel en hoor of hy nog beskikbaar is
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply