7mm Mag of 270 Win
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
7mm Mag of 270 Win
Ons is besig om rond te shop vir 'n kliente geweer wat vrouens en jonger mense sal kan gebruik op jagte en te huur by ons.
Ons idee is as volg laai hulle 130gr Barnes TSX en probeer 'n trajek te laai wat tot op 250 meter nie regtig gaan saak maak vir die skut om te bekommer nie.
Vir bladskote natuurlik.
Die geweer gaan tuis kom onder 'n mooi 2.5-10 x 56 Swarovski Habich
Nou wat sou julle kies en hoekom die .270 of die 7mm mag?

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Dit hang grootendeels af van wat julle wil skiet met die geweer.
As dit kleiner wild is,tot en met n hardbees sal ek vir die .270 gaan.
Die 7mm sal beter gewerk het,maar skop,en weeg meer as die .270
daarom sal ek vir n dame en jonger persoon wapen eeder vir die .270 gaan.
Net my meening
Naas

-
Biltongjagter
Re: 7mm Mag of 270 Win
7mm Rem Mag met 'n loop spiraal / (twist) van 1:9".
Redes:
1. Met 'n reeks koe?ls beskikbaar vanaf 116gr tot 130gr teen trompsnelhede vanaf 3400vps tot 3650vps is trajek tot op 300m uiters plat - dus is skootplasing soveel makliker vir die jonger en dames jagters.
2. Aanwendingsmoontlikhede van die geweer verhoog geweldig met die verskeidenheid koe?ls, kan vanaf kleinwiild tot ons grootste tipe vlaktewild in SA beskikbaar, suksesvol jag.
3. Terugskop op die 7mm Rem Mag word geweldig verminder met di? tipe koe?ls - maklik hanteerbaar deur jonger en dames jagters. Weet van seun van 13 jaar oud wat puik groeperings skiet met 7mm Rem Mag en 130 gr koe?ls.
4. Baie belangrik, minimale vleisskade word ervaar op wild gejag met hierdie kombinasie.
Groete,
Koos.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Man ek luister en kyk en ek gaan gou vir jou antwoord gee.
Jy wil 130gr Barnes TSX koele skiet. Met S365 kryt is die 7mm Rem maak so 105ft/sek haastiger en met S355 so 100ft/sec haastiger as die 270 Win.
Daai help natuurlik glad nie as die akuuraatste lading vir beide die gewere met 24" loop en die koeel op omtrent dieselfde spoed uitwerk nie op laer node as jy bietjie die recoil wil demp nie.
Nou op 250 meter kyk na trajek.
Zero op 100 meter
270 skiet 3.09" laag op 200meter en 6.50 op 250 meter en 11.3" op 300 meter.
7mm skiet 2.89" laag op 200meter en 6.19" op 250 meter en 10.2" op 300meter
Zero op 200
270 skiet 1.55" hoog op 100meter 2.71"laag op 250 meter en 6.70meter laag op 300meter
7mm skiet 1.45" hoog op 100m 2.57" laag op 250meter en6.48" laag op 300meter
Die trajekte is uitgewerk op die maksimale akurate spoed wat bereik kan word met die 2 kalibers. as jy op 200 meter zero kan jy sien daar is nie veel verskil in die trajejek nie.
Ballisties is die 7mm Rem mag 'n kort kop voor die 270, vir jou aanwending however weet ek nie omdat jy min recoil soek maar ook redelike plat trajek sou ek die geweer zero op 200meter of daar noemenswaardige verskil sal wees tussen die kalibers nie. So dit gaan persoonlike keuse wees

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

safric
Re: 7mm Mag of 270 Win
As 'n eienaar van beide kalibers net die volgende;
Alhoewel die kalibers nie in diameter veel verskil nie (.284 teenoor .277), dink ek die twee kalibers is eindelik is soos "chork & cheese" !
'n 7mm Mag skop soos 'n Muil teen 'n .270 Win en 'n vrou of 'n kind sal vir ewig afgeskrik raak van 'n geweer as hulle met 'n 7mm Mag skiet!
Hoewel daar miskien met 'n 150 gr punt in beide kaliber ballisties nie veel verskil is nie, word die 7mm Mag dop gevul met baie meer kruit en daarvan die verskil in die "skop"!
Ek sal nie eers twee dink wanneer daar besluit moet word tussen die twee kalibers vir 'n vrou of kind nie - beslis die .270 Win!
Groete
Safric

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Frederik wrote: Ons is besig om rond te shop vir 'n kliente geweer wat vrouens en jonger mense sal kan gebruik op jagte en te huur by ons.
Ons idee is as volg laai hulle 130gr Barnes TSX en probeer 'n trajek te laai wat tot op 250 meter nie regtig gaan saak maak vir die skut om te bekommer nie.
Vir bladskote natuurlik.
Die geweer gaan tuis kom onder 'n mooi 2.5-10 x 56 Swarovski Habich
Nou wat sou julle kies en hoekom die .270 of die 7mm mag?
Ek sou gedink het dat julle liewers na 'n 7x57 sou gekyk het. Ballisties is 'n 3 duim verskil op 300m baie min en sal die' kaliber met 130gr patrone ook 'n baie goeie proposisie wees. Die gewere is ook gewoonlik redelik lig en handig vir kind of vrou. Die 130gr GSC HV is ook 'n baie goeie roep vir jul toepassing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Ek sou ook die 270 aanbeveel vir jou toepassing.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
Tripod,
Ja ek stem saam met jou sal graag 'n 7x57 ook wil he maar die dae dat ons kliente mans het wat die recoil kan hanteer en dan een geweer te he wat die bos en lang afstande sal kan doen.
Ja ek stem saam met jou sal graag 'n 7x57 ook wil he maar die dae dat ons kliente mans het wat die recoil kan hanteer en dan een geweer te he wat die bos en lang afstande sal kan doen.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
Ek sou ook vir die .270win gaan (of 7x64 hehe
) vir jou toepassing Frederik. Die 7mm RemMag skop sommer n lekker stukkie harder as die .270win
Sterkte met die keuse, dit bly mos maar lekker...

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
Raait ek dink ons gaan die 270 se pad loop.
Nou ons was gister by classic arms daar paar gewere gaan kyk ek hou nogla van die Howa stainless model weet iemand waar ek hom goedkoper as R9500 kan kry en wat dink julle moet ek maar liewers bly rondshop ?
So terloops daar is 'n pragtige Musgrave '98 lite model met 20" loop

Net jammer hy sal bietjie te lig wees en bietjie spoed verloor met die kort loop maar as julle nou 'n vrou happy wil maak jo jo jo netjies.
Nou ons was gister by classic arms daar paar gewere gaan kyk ek hou nogla van die Howa stainless model weet iemand waar ek hom goedkoper as R9500 kan kry en wat dink julle moet ek maar liewers bly rondshop ?
So terloops daar is 'n pragtige Musgrave '98 lite model met 20" loop
Net jammer hy sal bietjie te lig wees en bietjie spoed verloor met die kort loop maar as julle nou 'n vrou happy wil maak jo jo jo netjies.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Try vir Camdix as jy 'n goedkoop Howa soek 
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Ek sien daar het stukkie wat ek getik het nie in muy post uitgekom nie.
Ek wou s? However vir jou aplikasie waar jy minder recoil soek is die 270 die antwoord, skop baieminder, maar as jy nou silencer en Pachmeyer Decelerator pad opsit gaan dit maar gaan oor persoonlike keuse want daar is nie balisties verskil as jy op 200meter zero nie
Ek wou s? However vir jou aplikasie waar jy minder recoil soek is die 270 die antwoord, skop baieminder, maar as jy nou silencer en Pachmeyer Decelerator pad opsit gaan dit maar gaan oor persoonlike keuse want daar is nie balisties verskil as jy op 200meter zero nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Frederik
Terwyl jy die pad loop met die 270 - sit sommer al klaar 'n Terminator KD op en siedaar- 'n roer wat elke kind en vrou mee kan skiet. My kids en vrou skiet te lekker met my 270 en KD kombinasie
Ek sal nooit die roete van 7 mm rem mag gegaan het nie - daai skop is te veel en duurder om te herlaai.
Terwyl jy die pad loop met die 270 - sit sommer al klaar 'n Terminator KD op en siedaar- 'n roer wat elke kind en vrou mee kan skiet. My kids en vrou skiet te lekker met my 270 en KD kombinasie
Ek sal nooit die roete van 7 mm rem mag gegaan het nie - daai skop is te veel en duurder om te herlaai.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
Ok manne waar gaan ek 'n goeie .270 kry vir 'n goeie prys lyk my die Howa 270's is so skaars soos hoenertande.
Ek dink ek gaan draai maak by VLT en NSN more om te kyk wat hulle het.
Ek dink ek gaan draai maak by VLT en NSN more om te kyk wat hulle het.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Het jy Camdix gebel?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
@ Frederick
Ek sal ook se vat die .270 daai is n goeie allrounder kaliber vir dit wat jy met hom wil doen.
Groetnis
Ek sal ook se vat die .270 daai is n goeie allrounder kaliber vir dit wat jy met hom wil doen.
Groetnis
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Frederik
Het S&O nie 'n special nie? Wat is jou begroting - sal nooit verkeerd gaan met Tikka nie

Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Hello Federik
Probeer gerrie Coetzee vuurwapens by die senwes gebou in bloem nr; 0514475302 dink dit is die nr, ek dink hul het 270win in model70 winchester sporter vir net oor die R10000
Groete Fanie Nel
Probeer gerrie Coetzee vuurwapens by die senwes gebou in bloem nr; 0514475302 dink dit is die nr, ek dink hul het 270win in model70 winchester sporter vir net oor die R10000
Groete Fanie Nel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Ek weet natuurlik waar baie mooi Musgrave 7x64 staan met Lyttleton aksie vir R6000 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
VLT het 'n mooi Ruger MK77 in 270 stainless prys ook nie sleg nie 'n beter koop ek dink as die Howa stainless en beter prys en ja het Cmadix gebel geen 270's nie.
Het die 416 RUGER ook vasgehou en mee gespeel die bliksems by SABS het hom getoets en vuil gelos in elk geval miskien gaan ons twee rugers nou daar kry more.
Wouter, het jy enigsins aan jou Ruger aksies laat werk om die aksie gladder te maak.
Het die 416 RUGER ook vasgehou en mee gespeel die bliksems by SABS het hom getoets en vuil gelos in elk geval miskien gaan ons twee rugers nou daar kry more.
Wouter, het jy enigsins aan jou Ruger aksies laat werk om die aksie gladder te maak.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 7mm Mag of 270 Win
Moet my nou nie meer deurmekaar maak nie maar ja waar staan hyJagtersdok wrote: Ek weet natuurlik waar baie mooi Musgrave 7x64 staan met Lyttleton aksie vir R6000![]()
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 7mm Mag of 270 Win
Oom in standerton wil hom smous. Die geweer is werklik nog in puik kondisie, sal bel en hoor of hy nog beskikbaar is