Iets om oor te baklei!
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Iets om oor te baklei!
Volgens die man is die 308 twee keer so akkuraat. En dit is feite wat hy gee so hoe kan ons nou stry en baklei daarteen. Ek gaan my 30-06 vandag nog in die mark sit en 'n 308 koop!

Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Ja nee as dit op youtube is is dit n feit, daar was eendag n man wat nogals kon skiet, hy het oor 3 jaar al sy komps met n 6.5x55, 308 en 30.06 geskiet. Op die einde het hy 2x 30.06e en n 6.5x55 gehad hy het ook die bekende serengeti 30.06 reamer ontwerp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Iets om oor te baklei!
Dis nou interesting!!!! Ja nee Feite is Feite..hang seker net af hoe jy feite wil interpreteer en wie hulle interpreteer.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Not conclusive in my humble opinion...
Oom Pieter skiet n 308... Ons weet waar sy lojaaliteit le.
Oom Pieter skiet n 308... Ons weet waar sy lojaaliteit le.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Oom het oom gedrink?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jurie Vermaak
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm
Re: Iets om oor te baklei!
"Fact is" ek hou nou nog minder van n 308
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Iets om oor te baklei!
Ekt die advertensie voor die youtube video baie meer geniet
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Jis ek het nou deur die komentaar onder die video gelees. Die man wat die video gemaak het is nie baie oop vir ander se menings nie.
As jy n 308 bo n 30-06 kies in die selfde geweer oor jy dink die 308 is meer akkuraat kan jy dalk net met eier op jou gesig sit aan die einde van die dag.
Ek is nie n groot fan van een van die twee nie maar die man wat die koeele laai en die geweer bestuur sal n baie groter rol speel as die dop ontwerp.
Sent from my iPhone using Tapatalk
As jy n 308 bo n 30-06 kies in die selfde geweer oor jy dink die 308 is meer akkuraat kan jy dalk net met eier op jou gesig sit aan die einde van die dag.
Ek is nie n groot fan van een van die twee nie maar die man wat die koeele laai en die geweer bestuur sal n baie groter rol speel as die dop ontwerp.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Mooi, manne, die debat begin temperatuur opstel!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Ek skiet eerder 'n 308 as ek weer na daai irriterende yank hoor "thirty aught six" se.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Iets om oor te baklei!
Ek wonder altyd hoekom daar 'n "wenner" moet wees in die 308 vs 30-06 en Toyota vs Ford tipe argumente. Tensy daar 'n referendum gaan wees oor watter een van die mark af moet gaan, waarom die ongelukkigheid? As jy van 'n 30-06 hou, koop een en vice versa.... Beste nog, koop een van elkeen! 
Aim small, miss small
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Kyk ek kan nog saamleef met .308 of 'n 30-06, maar nooit met 'n Ford teenoor 'n Toyota nie!Eugene wrote:Ek wonder altyd hoekom daar 'n "wenner" moet wees in die 308 vs 30-06 en Toyota vs Ford tipe argumente. Tensy daar 'n referendum gaan wees oor watter een van die mark af moet gaan, waarom die ongelukkigheid? As jy van 'n 30-06 hou, koop een en vice versa.... Beste nog, koop een van elkeen!
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: Iets om oor te baklei!
Hoekom vergelyk hulle die heeltyd die 150gn performance?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Iets om oor te baklei!
Ledigheid is die duiwel se oorkussing 

