Iets om oor te baklei!

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Iets om oor te baklei!

Post by PWV »

User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Iets om oor te baklei!

Post by JohanvanZyl »

Volgens die man is die 308 twee keer so akkuraat. En dit is feite wat hy gee so hoe kan ons nou stry en baklei daarteen. Ek gaan my 30-06 vandag nog in die mark sit en 'n 308 koop! :laugh: :laugh: :laugh:
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Capt. Yoda »

Ja nee as dit op youtube is is dit n feit, daar was eendag n man wat nogals kon skiet, hy het oor 3 jaar al sy komps met n 6.5x55, 308 en 30.06 geskiet. Op die einde het hy 2x 30.06e en n 6.5x55 gehad hy het ook die bekende serengeti 30.06 reamer ontwerp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Trompie »

Dis nou interesting!!!! Ja nee Feite is Feite..hang seker net af hoe jy feite wil interpreteer en wie hulle interpreteer.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 477
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Sean3006 »

Not conclusive in my humble opinion...
Oom Pieter skiet n 308... Ons weet waar sy lojaaliteit le.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by joe rocket »

Oom het oom gedrink?
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Jurie Vermaak
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Sat Jun 29, 2013 9:51 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Jurie Vermaak »

"Fact is" ek hou nou nog minder van n 308
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Hansieslim »

Ekt die advertensie voor die youtube video baie meer geniet
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Hein (Haan) »

Jis ek het nou deur die komentaar onder die video gelees. Die man wat die video gemaak het is nie baie oop vir ander se menings nie.
As jy n 308 bo n 30-06 kies in die selfde geweer oor jy dink die 308 is meer akkuraat kan jy dalk net met eier op jou gesig sit aan die einde van die dag.
Ek is nie n groot fan van een van die twee nie maar die man wat die koeele laai en die geweer bestuur sal n baie groter rol speel as die dop ontwerp.


Sent from my iPhone using Tapatalk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by PWV »

Mooi, manne, die debat begin temperatuur opstel!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by PWV »

User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Boersonderroer »

Ek skiet eerder 'n 308 as ek weer na daai irriterende yank hoor "thirty aught six" se.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Eugene »

Ek wonder altyd hoekom daar 'n "wenner" moet wees in die 308 vs 30-06 en Toyota vs Ford tipe argumente. Tensy daar 'n referendum gaan wees oor watter een van die mark af moet gaan, waarom die ongelukkigheid? As jy van 'n 30-06 hou, koop een en vice versa.... Beste nog, koop een van elkeen! 8)
Aim small, miss small
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by PWV »

Eugene wrote:Ek wonder altyd hoekom daar 'n "wenner" moet wees in die 308 vs 30-06 en Toyota vs Ford tipe argumente. Tensy daar 'n referendum gaan wees oor watter een van die mark af moet gaan, waarom die ongelukkigheid? As jy van 'n 30-06 hou, koop een en vice versa.... Beste nog, koop een van elkeen! 8)
Kyk ek kan nog saamleef met .308 of 'n 30-06, maar nooit met 'n Ford teenoor 'n Toyota nie! >:(
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: Iets om oor te baklei!

Post by japievan »

Hoekom vergelyk hulle die heeltyd die 150gn performance?
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Iets om oor te baklei!

Post by Hein M. »

Ledigheid is die duiwel se oorkussing 8)
Post Reply