Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Kallie, ek het S355 in QL gebruik en die temperatuur baie koud gestel. S365 kon ek nie warm genoeg stel binne die beperkings nie en vandaar my opmerking.
As ek op daai manier tewerk gaan lyk dit of daar iets by 63.5gr is en die spoed is dan iets soos 3145fps
As ek op daai manier tewerk gaan lyk dit of daar iets by 63.5gr is en die spoed is dan iets soos 3145fps
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Jammer my fout 100% maak sinArnold wrote:Kallie, ek het S355 in QL gebruik en die temperatuur baie koud gestel. S365 kon ek nie warm genoeg stel binne die beperkings nie en vandaar my opmerking.
As ek op daai manier tewerk gaan lyk dit of daar iets by 63.5gr is en die spoed is dan iets soos 3145fps
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Nou ja kerels ek kom nou weer van die baan af. Lig was weer te swak vir die chrony maar groepe was elkgval so sleg dat dit geen verskil sou maak nie..
Ek raak nie eens meer kwaad nie.. Op die staduim voel dit vir my of dit my baie meer moeite gaan spaar as ek net die R20 note in my braaiplek sit en brand steek. Baie makliker manier om geld te mors.
Die groepe lyk dit my is slegter sonder die expander.
Dit voel baie vir my soos dobbel.... Ek kan nie ophou nie want dit voel ek moet op n kol wen. Maar waneer stop n man? Waneer se jy nee eks nou eers klaar?
Elkgeval sal more maak soos Arnold voorgestel het. Dan is ek klaar.
Die boonste groep was die eerste skoor die flier. Met die laaste groep met die perigrines was die loop sommer goed warm!
Ek weet dam tenminste nou dit is nie ek wat soos my gat skiet nie. Ek het 5 perigrins ook geskiet en vir die eerste keer in 300 skote skiet ek 5skote onder n duim.
Dankie vir julle hulp manne
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand, as die pergrines so skiet sal die ander ook kan. Ek dink net te veel manne vertrou op QL (ja dit gee goeie resultate ek weet maar daar is uitsonderings, vir verskeie redes).
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Watse mounts en bases is op die geweer?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3070
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand
Wat meet jou runout op die ammo wat jy laai?
Sent from my D5803 using Tapatalk
Wat meet jou runout op die ammo wat jy laai?
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Luan, dis Linx basisse en ringe.. Verseker nie die beste nie maar al my ander gewere het dit ook op.
Apie, ek het regtig geen idee nie...
Groetnis
Apie, ek het regtig geen idee nie...
Groetnis
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Het jy al jou doppe se volumes gemeet? Peregrines groep lyk belowend.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand, doen wat Geno se. Stuur daai geweer na 'n geweersmit wat sulke probleme uitsorteer. Daar moet iets fout wees. Ek was al waar jy nou is.
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand doen jouself n guns en haal daardie basisse af voor jy weer gaan patrone mors. Ek het ook dieselfde basisse en ringe op my tikka gehad. Geweer het nog mooi geskiet en toe eendag skielik is hy ver uit. Geweersmid se toe vir my die basisse is n klein bietjie te groot gewees. Dit het verduidelik hoekom partykeer twee skote sny en die ander twee sny weer op n ander plek. Sit net n rail op met picatinny mounts en klaar.

Last edited by LUAN on Thu Mar 23, 2017 8:51 am, edited 3 times in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand watter scope het jy op die geweer? Ek het moontlik vir jou ander ringe wat jy kan toets? As ek so alles lees dink jy nie dit is 'n goeie ding om eers 100% seker te maak die setup is 100% korrek nie? Dis baie min laat mens hoor van 'n tikka wat nie wil skiet nie!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Ek voel ook dat as jy so sukkel moet jy eers seker maak dat die roer reg is, dan scope, dan kan jy weer kruit brand (met behulp van 'n QL'tjie of twee). Skiet daar verby Izak. Jy gaan nie spyt wees nie.
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
Sent from my SM-T116 using Tapatalk
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
[quote="LUAN"]Armand doen jouself n guns en haal daardie basisse af voor jy weer gaan patrone mors. Ek het ook dieselfde basisse en ringe op my tikka gehad. Geweer het nog mooi geskiet en toe eendag skielik is hy ver uit. Geweersmid se toe vir my die basisse is n klein bietjie te groot gewees. Dit het verduidelik hoekom partykeer twee skote sny en die ander twee sny weer op n ander plek. Sit net n rail op met picatinny mounts en klaar.
Luaan, ek kan seker maar ander basisse en ringe koop , net skrikkerig dit maak nie rerig n verskil nie.
Groetnis
Luaan, ek kan seker maar ander basisse en ringe koop , net skrikkerig dit maak nie rerig n verskil nie.
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Oom tripod, ek skiet op die nodu wat oom vir my op die eerste bladsy gegee het.. Ek het naby aan die lande begin en toe soos oom voorgestel het my TPL met 1mm korter gemmaak , en toe met nog n mm.tripodmvr wrote:Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
Ek gaan nog eenkeer vandag probeer en dan vat ek die roer vir Izak.
Dankie vir almal se hulp!
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Malan123 wrote:Armand watter scope het jy op die geweer? Ek het moontlik vir jou ander ringe wat jy kan toets? As ek so alles lees dink jy nie dit is 'n goeie ding om eers 100% seker te maak die setup is 100% korrek nie? Dis baie min laat mens hoor van 'n tikka wat nie wil skiet nie!
Jis Malan, dis n Savage VLP wat ek me sukkel. Ek het ook nog nie van n Tikka gehoor wat nie wil skiet nie. Ek het n Rudolph 4-16x50 taktiese scope op. Nie heeltemal die regte middesyne vir klein groepe nie maar ek het hou vir hou onder n duim geskiet toe hy op my 308 was...
Groetnis
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Sorry man. Ek dog dis 'n tikka. Sterkte. Hoop jy kom reg!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Vergeet nou eers van QL, jy sien mos dit werk nie.Armand Steenkamp wrote:Oom tripod, ek skiet op die nodu wat oom vir my op die eerste bladsy gegee het.. Ek het naby aan die lande begin en toe soos oom voorgestel het my TPL met 1mm korter gemmaak , en toe met nog n mm.tripodmvr wrote:Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
Ek gaan nog eenkeer vandag probeer en dan vat ek die roer vir Izak.
Dankie vir almal se hulp!
Groetnis
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Se liefs niks werk nie, maar ek dink nie die QL waardes is die probleem nie. Onthou dat 'n hoër brandtempo die node baie affekteer. Verminder jy dus die TPL en die brandtempo neem af kan die node met 50vps of meer verplaas word. Daarom my versoek om metodies die saak aan te pak en dus deur eliminasie agter te kom waar die probleem is. Lukrake op en af verstel van ladings en TPL het nou nog nie 'n behoorlike groep op die tafel.Arnold wrote:Vergeet nou eers van QL, jy sien mos dit werk nie.Armand Steenkamp wrote:Oom tripod, ek skiet op die nodu wat oom vir my op die eerste bladsy gegee het.. Ek het naby aan die lande begin en toe soos oom voorgestel het my TPL met 1mm korter gemmaak , en toe met nog n mm.tripodmvr wrote:Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
Ek gaan nog eenkeer vandag probeer en dan vat ek die roer vir Izak.
Dankie vir almal se hulp!
Groetnis
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Die draad het nou verander in n gevolg verhaal ,vir elke aanbeveling is daar gevolge, ek wag in spanning vir die volgende episode.
DD
DD
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Armand dink jy nie jy moet n nuwe liedjie skryf oor die Savage sage nie, jy kan dalk kostes verhaal....
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
JDKey Ek het al so n liedjie in my kop, maar hy is gladnie radio vriendelik nie..
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Raait ek kom nou weer van die baan af. Sonder die knaldemper geskiet. Geen verskil nie. Die boonste groep was die eerste 2 skote nog te hoog en van die papier as. Stel toe nog af en skiet die laaste 3. Die onderste groep het ek die TPL 73mm gemaak.
Dankie vir almal se hulp, ek dink rerigwaar iewers moet daar maar n fout wees.
My kruit is nou op.. my geduld ook. So vir eers kan die roer binne in sy hel in gaan.. Ek ry die 7de April Senekal toe vir n show, lyk my ek moet deur Bloem ry so dan sal ek die stuk gemors by Izak gaan aflaai. Geno ek Pm jou..
Weereens baie dankie manne. Volgendekeer sal ek vra vir hulp met my 303, dan sal ons sommer n lading op die eerste bladsy kry.
Groetnis
Dankie vir almal se hulp, ek dink rerigwaar iewers moet daar maar n fout wees.
My kruit is nou op.. my geduld ook. So vir eers kan die roer binne in sy hel in gaan.. Ek ry die 7de April Senekal toe vir n show, lyk my ek moet deur Bloem ry so dan sal ek die stuk gemors by Izak gaan aflaai. Geno ek Pm jou..
Weereens baie dankie manne. Volgendekeer sal ek vra vir hulp met my 303, dan sal ons sommer n lading op die eerste bladsy kry.
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
Nou gooi daar n liedjie onder slegs lede ek dink jy gaan beter voel om van jou frustrasies onslae te raak. Izak sal hom reg kry.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL
So jy gan nie eers kyk na die mounts? Of kan ql vir jou voorspel dat hulle reg is