Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Arnold »

Kallie, ek het S355 in QL gebruik en die temperatuur baie koud gestel. S365 kon ek nie warm genoeg stel binne die beperkings nie en vandaar my opmerking.

As ek op daai manier tewerk gaan lyk dit of daar iets by 63.5gr is en die spoed is dan iets soos 3145fps
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Kallie Fernhout »

Arnold wrote:Kallie, ek het S355 in QL gebruik en die temperatuur baie koud gestel. S365 kon ek nie warm genoeg stel binne die beperkings nie en vandaar my opmerking.

As ek op daai manier tewerk gaan lyk dit of daar iets by 63.5gr is en die spoed is dan iets soos 3145fps
Jammer my fout 100% maak sin
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Nou ja kerels ek kom nou weer van die baan af. Lig was weer te swak vir die chrony maar groepe was elkgval so sleg dat dit geen verskil sou maak nie..
Ek raak nie eens meer kwaad nie.. Op die staduim voel dit vir my of dit my baie meer moeite gaan spaar as ek net die R20 note in my braaiplek sit en brand steek. Baie makliker manier om geld te mors.
Die groepe lyk dit my is slegter sonder die expander.
Dit voel baie vir my soos dobbel.... Ek kan nie ophou nie want dit voel ek moet op n kol wen. Maar waneer stop n man? Waneer se jy nee eks nou eers klaar?

Elkgeval sal more maak soos Arnold voorgestel het. Dan is ek klaar.

Die boonste groep was die eerste skoor die flier. Met die laaste groep met die perigrines was die loop sommer goed warm!
Ek weet dam tenminste nou dit is nie ek wat soos my gat skiet nie. Ek het 5 perigrins ook geskiet en vir die eerste keer in 300 skote skiet ek 5skote onder n duim.

Dankie vir julle hulp manne

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Arnold »

Armand, as die pergrines so skiet sal die ander ook kan. Ek dink net te veel manne vertrou op QL (ja dit gee goeie resultate ek weet maar daar is uitsonderings, vir verskeie redes).
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by LUAN »

Watse mounts en bases is op die geweer?
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3070
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Apie »

Armand

Wat meet jou runout op die ammo wat jy laai?

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Luan, dis Linx basisse en ringe.. Verseker nie die beste nie maar al my ander gewere het dit ook op.

Apie, ek het regtig geen idee nie...

Groetnis
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by joe rocket »

Het jy al jou doppe se volumes gemeet? Peregrines groep lyk belowend.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Konrad308 »

Armand, doen wat Geno se. Stuur daai geweer na 'n geweersmit wat sulke probleme uitsorteer. Daar moet iets fout wees. Ek was al waar jy nou is.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by LUAN »

Armand doen jouself n guns en haal daardie basisse af voor jy weer gaan patrone mors. Ek het ook dieselfde basisse en ringe op my tikka gehad. Geweer het nog mooi geskiet en toe eendag skielik is hy ver uit. Geweersmid se toe vir my die basisse is n klein bietjie te groot gewees. Dit het verduidelik hoekom partykeer twee skote sny en die ander twee sny weer op n ander plek. Sit net n rail op met picatinny mounts en klaar.
Image
Image
Last edited by LUAN on Thu Mar 23, 2017 8:51 am, edited 3 times in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by tripodmvr »

Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Malan123 »

Armand watter scope het jy op die geweer? Ek het moontlik vir jou ander ringe wat jy kan toets? As ek so alles lees dink jy nie dit is 'n goeie ding om eers 100% seker te maak die setup is 100% korrek nie? Dis baie min laat mens hoor van 'n tikka wat nie wil skiet nie!
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Aceofspades »

Ek voel ook dat as jy so sukkel moet jy eers seker maak dat die roer reg is, dan scope, dan kan jy weer kruit brand (met behulp van 'n QL'tjie of twee). Skiet daar verby Izak. Jy gaan nie spyt wees nie.

Sent from my SM-T116 using Tapatalk
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

[quote="LUAN"]Armand doen jouself n guns en haal daardie basisse af voor jy weer gaan patrone mors. Ek het ook dieselfde basisse en ringe op my tikka gehad. Geweer het nog mooi geskiet en toe eendag skielik is hy ver uit. Geweersmid se toe vir my die basisse is n klein bietjie te groot gewees. Dit het verduidelik hoekom partykeer twee skote sny en die ander twee sny weer op n ander plek. Sit net n rail op met picatinny mounts en klaar.

Luaan, ek kan seker maar ander basisse en ringe koop , net skrikkerig dit maak nie rerig n verskil nie.

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

tripodmvr wrote:Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
Oom tripod, ek skiet op die nodu wat oom vir my op die eerste bladsy gegee het.. Ek het naby aan die lande begin en toe soos oom voorgestel het my TPL met 1mm korter gemmaak , en toe met nog n mm.
Ek gaan nog eenkeer vandag probeer en dan vat ek die roer vir Izak.
Dankie vir almal se hulp!

Groetnis
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Malan123 wrote:Armand watter scope het jy op die geweer? Ek het moontlik vir jou ander ringe wat jy kan toets? As ek so alles lees dink jy nie dit is 'n goeie ding om eers 100% seker te maak die setup is 100% korrek nie? Dis baie min laat mens hoor van 'n tikka wat nie wil skiet nie!

Jis Malan, dis n Savage VLP wat ek me sukkel. Ek het ook nog nie van n Tikka gehoor wat nie wil skiet nie. Ek het n Rudolph 4-16x50 taktiese scope op. Nie heeltemal die regte middesyne vir klein groepe nie maar ek het hou vir hou onder n duim geskiet toe hy op my 308 was...

Groetnis
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Malan123 »

Sorry man. Ek dog dis 'n tikka. Sterkte. Hoop jy kom reg!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Arnold »

Armand Steenkamp wrote:
tripodmvr wrote:Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
Oom tripod, ek skiet op die nodu wat oom vir my op die eerste bladsy gegee het.. Ek het naby aan die lande begin en toe soos oom voorgestel het my TPL met 1mm korter gemmaak , en toe met nog n mm.
Ek gaan nog eenkeer vandag probeer en dan vat ek die roer vir Izak.
Dankie vir almal se hulp!

Groetnis
Vergeet nou eers van QL, jy sien mos dit werk nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by tripodmvr »

Arnold wrote:
Armand Steenkamp wrote:
tripodmvr wrote:Met al die sukkel wil ek voorstel dat jy die hulp van QL nie moet onderskat nie. Kies 'n koeël en begin 1mm of meer weg van die lande. Naby of teen die lande veroorsaak snaakse drukpieke en dit kan jou groot ES verklaar. Met 3 skote van 'n gemiddelde lading kan ons dan die nodes verkry. As die geweer dan nie daar naby wil groep nie, moet jy ander oorsake gaan soek. Jy brand baie kruit en gooi koele, maar dit frustreer jou baie en ek dink dit affekteer jou skietvermoë. Pak die ding metodies aan en jy behoort 'n oplossing te kry. Voortdurende verandering van TPL, koeël en ladings sorg net vir 'n babelse verwarring. Jy weet nou nie of dit spoed, koeël, TPL, teleskoop of geweer is wat neuk nie.
Oom tripod, ek skiet op die nodu wat oom vir my op die eerste bladsy gegee het.. Ek het naby aan die lande begin en toe soos oom voorgestel het my TPL met 1mm korter gemmaak , en toe met nog n mm.
Ek gaan nog eenkeer vandag probeer en dan vat ek die roer vir Izak.
Dankie vir almal se hulp!

Groetnis
Vergeet nou eers van QL, jy sien mos dit werk nie.
Se liefs niks werk nie, maar ek dink nie die QL waardes is die probleem nie. Onthou dat 'n hoër brandtempo die node baie affekteer. Verminder jy dus die TPL en die brandtempo neem af kan die node met 50vps of meer verplaas word. Daarom my versoek om metodies die saak aan te pak en dus deur eliminasie agter te kom waar die probleem is. Lukrake op en af verstel van ladings en TPL het nou nog nie 'n behoorlike groep op die tafel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Diesel Dog »

Die draad het nou verander in n gevolg verhaal ,vir elke aanbeveling is daar gevolge, ek wag in spanning vir die volgende episode.

DD
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by JDKey »

Armand dink jy nie jy moet n nuwe liedjie skryf oor die Savage sage nie, jy kan dalk kostes verhaal....
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

JDKey Ek het al so n liedjie in my kop, maar hy is gladnie radio vriendelik nie..
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by Armand Steenkamp »

Raait ek kom nou weer van die baan af. Sonder die knaldemper geskiet. Geen verskil nie. Die boonste groep was die eerste 2 skote nog te hoog en van die papier as. Stel toe nog af en skiet die laaste 3. Die onderste groep het ek die TPL 73mm gemaak.

Dankie vir almal se hulp, ek dink rerigwaar iewers moet daar maar n fout wees.
My kruit is nou op.. my geduld ook. So vir eers kan die roer binne in sy hel in gaan.. Ek ry die 7de April Senekal toe vir n show, lyk my ek moet deur Bloem ry so dan sal ek die stuk gemors by Izak gaan aflaai. Geno ek Pm jou..

Weereens baie dankie manne. Volgendekeer sal ek vra vir hulp met my 303, dan sal ons sommer n lading op die eerste bladsy kry.

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by joe rocket »

Nou gooi daar n liedjie onder slegs lede ek dink jy gaan beter voel om van jou frustrasies onslae te raak. Izak sal hom reg kry.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Laaste probeerslag met die Savage 300WSm Op QL

Post by LUAN »

So jy gan nie eers kyk na die mounts? Of kan ql vir jou voorspel dat hulle reg is
Post Reply