.308 RSA Plank verander na .300WSM

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

.308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Rickus »

Soos in die onderwerp dink ek daaraan om my 308 plank te herkamer na n 300WSM....die aksie en loop is nog in n baie goeie kondisie.
Ek vermoed dat die 1in 12 twist n 150-155gr koeel baie lekker sal stabiliseer en dat ek moontlik n spoed van +- 3100fps kan verwag..?
Wat dink julle?
Wie sal julle voorstel om die werk te doen?
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Supacow »

Skiet hom net so en koop n 300. Goedkoper en die healthy alternative
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Frikkie Coetzee »

Search bietjie. Is in diepte op forum bespreek
mkontogunsmith
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Fri Jun 10, 2016 3:41 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by mkontogunsmith »

It can be done but you need to apply for and motivate a caliber change however I agree with Supacow it will be more cost effective to buy a new rifle do it if you want (need) to rebarrel and even then one needs to do the calculations and consider the merits

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by tau »

Laai daai .308 110 gr varminters
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Apie »

Rickus wrote:Soos in die onderwerp dink ek daaraan om my 308 plank te herkamer na n 300WSM....die aksie en loop is nog in n baie goeie kondisie.
Ek vermoed dat die 1in 12 twist n 150-155gr koeel baie lekker sal stabiliseer en dat ek moontlik n spoed van +- 3100fps kan verwag..?
Wat dink julle?
Wie sal julle voorstel om die werk te doen?
Wil jy hom vir jag gebruik?
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Rickus »

Apie wrote:

jag en baan.....
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Apie »

Met die 12 Twist loop sal ek kyk na Scenar of Nosler Cc 155 vir baan werk.
Kry dan dalk 150grein Sierra Gamekings of Hornady Sst vir jag en jou trajek behoort baie naby aan mekaar te wees.

Alles kleiner as 'n eland sal hou vir hou in die stof byt!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Flip Nel »

Apie wrote:Met die 12 Twist loop sal ek kyk na Scenar of Nosler Cc 155 vir baan werk.
Kry dan dalk 150grein Sierra Gamekings of Hornady Sst vir jag en jou trajek behoort baie naby aan mekaar te wees.

Alles kleiner as 'n eland sal hou vir hou in die stof byt!

Sent from my D5803 using Tapatalk
'n 150gr Gameking of Hornady Sst teen 3300 fps gaan uitmekaar spring as jy 'n bok op normale afstande skiet, met baie vleisskade as jy blad skiet, teen daai spoed sal ek kyk na iets sterker.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Apie »

Flip nel wrote:
Apie wrote:Met die 12 Twist loop sal ek kyk na Scenar of Nosler Cc 155 vir baan werk.
Kry dan dalk 150grein Sierra Gamekings of Hornady Sst vir jag en jou trajek behoort baie naby aan mekaar te wees.

Alles kleiner as 'n eland sal hou vir hou in die stof byt!

Sent from my D5803 using Tapatalk
'n 150gr Gameking of Hornady Sst teen 3300 fps gaan uitmekaar spring as jy 'n bok op normale afstande skiet, met baie vleisskade as jy blad skiet, teen daai spoed sal ek kyk na iets sterker.
Ek meen eintlik hou hom 'n 308 en skiet die bogenoemde!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Giepie »

Rickus, vertel vir ons wat is die prosedure in Namibië van kaliber verandering.

Hoekom wil jy die geweer verander, soek jy 'n geweer wat platter en harder kan skiet as wat jy nou het? Wil jy die kolf en aksie hou want dit is waaraan jy gewoond is?

Wat sal 'n nuwe roer kos? Hoeveel sal jy terug kry indien jy die plankgeweer sou verkoop?

Dit is vir my moeilik om iemand te adviseer wanneer ek nie weet hoekom hy iets wil doen nie. Soms help dit ook vir jou om al die pros en cons asook moontlikhede op die tafel te sit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Rickus »

Giepie wrote:Rickus, vertel vir ons wat is die prosedure in Namibië van kaliber verandering.

Hoekom wil jy die geweer verander, soek jy 'n geweer wat platter en harder kan skiet as wat jy nou het? Wil jy die kolf en aksie hou want dit is waaraan jy gewoond is?

Wat sal 'n nuwe roer kos? Hoeveel sal jy terug kry indien jy die plankgeweer sou verkoop?

Dit is vir my moeilik om iemand te adviseer wanneer ek nie weet hoekom hy iets wil doen nie. Soms help dit ook vir jou om al die pros en cons asook moontlikhede op die tafel te sit.
Ek is nie 100% seker van die kaliber verandering proses nie, maar soos ek dit het doen jy die verandering en met n brief van die geweersmit af verander hulle dan net jou lisensie......ek weet wel dit is heelwat eenvoudiger as in RSA.
Dit is dan juis om hierdie rede hoekom ek eerder my huidigge geweer net wil omskep en eerder nie weer met n lisensie aansoek te begin nie.
Ek soek n kaliber wat n swaar punt (150gr) lekker plat kan skiet en die WSM lyk of hy die job sal kan doen.

Die werk aan die geweer gaan nie baie kos nie......die nuwe dope en matrysse gaan wel n klomp geld kos.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Armand Steenkamp »

Rickus, ek wou dit ook so n jaar of 2 terug gedoen het en het ook vir raad op die forum gevra. Soek beitjie daai topic.. Op die ou einde het ek met n swaar hart my plank verkoop en n Savage 300 WSM gekoop.

Groetnis
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Rickus »

Armand Steenkamp wrote:Rickus, ek wou dit ook so n jaar of 2 terug gedoen het en het ook vir raad op die forum gevra. Soek beitjie daai topic.. Op die ou einde het ek met n swaar hart my plank verkoop en n Savage 300 WSM gekoop.

Groetnis
en ? .....dink jy dat dit die regte besluit was? .....ek skiet hoofsaaklik s/bok en g/bok en ek hou van die idee dat ek n 155gr punt @ 3100 -3200 fps uit n 26" loop uit kan skiet.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by ruaanb »

Soos Armand met daai Savage sukkel berou hy daai besluit
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Armand Steenkamp »

Rickus , jong war ruaan se is baie waar... Maar as ek dalk net die Tikka gekies het sou dit heelmoontlik n heeltemal ander storie gewees het.
My en jou doel is baie die selle. Ek wil ook n ligte punt so plat as moontlik skiet vir helmit houe op die groter bokke.
Dan was my plan om bietjie later die swaarder koele te gooi vir langer afstande..

Groetnis
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Hein M. »

Hoekom maak jy hom nie 'n Winmag nie. Ken baie ouens wie dit gedoen het...
Rickus
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Rickus »

Hein M. wrote:Hoekom maak jy hom nie 'n Winmag nie. Ken baie ouens wie dit gedoen het...
Ek het self 2 pelle wat dit al gedoen het met groot sukses.....ek dink net die WSM gaan beter pas by die kort aksie
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1543
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: .308 RSA Plank verander na .300WSM

Post by Giepie »

Klink vir my of jy alles reeds van verskeie kante bekyk en beredeneer het, en eintlik klaar besluit het maar huiwerig omdat dit onomkeerbaar is. Jy ken die gevoel van die geweer en het die platter skieter meer nodig. Gaan daarvoor. Wanneer daardie loop dan gedaan geskiet is kan jy mos weer 'n 308 loop opsit.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Post Reply