Middel-klas teleskoop vergelyking
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek hou die draad mooi dop.. sal graag die uitslae wil sien.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Van die scopes is nie meer beskikbaar vir Saterdag nie. As daar iemand anders is wat kan bylas by die lys sal dit gaaf wees.
Kan ek ook asb vra dat almal wat nog op die lys is sal bevestig dat hulle nog kom. Pm my dan sommer ook jou kontak nommer ook asb.
Kan ek ook asb vra dat almal wat nog op die lys is sal bevestig dat hulle nog kom. Pm my dan sommer ook jou kontak nommer ook asb.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Hein22
Dankie vir jou moeite hiermee.
Kinders se hokkie aktiwiteite het ongelukkig n speek in my voorwiel gesteek en ek sal dit nie meer kan maak nie. Ek vra om verskoning.
Ek hou egter die draad fyn dop en sal graag die uitslae wil sien. Dalk moet ek nie na die uitslae kyk nie want ekt klaar n Sightron S3 gekoop.hierdie week.
Dankie vir jou moeite hiermee.
Kinders se hokkie aktiwiteite het ongelukkig n speek in my voorwiel gesteek en ek sal dit nie meer kan maak nie. Ek vra om verskoning.
Ek hou egter die draad fyn dop en sal graag die uitslae wil sien. Dalk moet ek nie na die uitslae kyk nie want ekt klaar n Sightron S3 gekoop.hierdie week.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Geen probleem, daar is darem nog genoeg mense.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Wie gaan nou die coolbokse skuif?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek tel net 12x ouens op die lys wat daar gan wees?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Yes, Ian ek dink die lysie soos hy daar is sal 90% van die manne daar wees. Ek wag nog net vir Heinds om te bevestig. Daar gaan moontlik nog so 3/4 ouens kom.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Post opgedateer.Hein22 wrote:Ek wil kyk of ons so paar manne bymekaar kan kry op die skietbaan en die volgende teleskope kan vergelyk:
Middel Klas
Vortex PST 6-24x50 FFP- Hein22
Vortex HST - LSS
Sightron S3 - Ben
Burris XTR - Ben
Burris Veracity -
Rudolph 6-24x50 (FFP & SFP) - Stompe
Lynx LX3 - Lynx Optics
Leupold VX3 - Rasmus
Nightforce SHV 5-20x56 - Juan Sliep
Zeiss HD5 5-20x50 - Paul
Swarovski Z5 5-25x52 -
High End
Nightforce NXS - Vlakvark Soldaat
Nightforce ATACR - Heinds
March 3-24x52 - Geno
Zeiss Diavari -
Swarovski Z6 & Z8 -
S&B -
IOR Recon -
Vortex Razor HD -
Kahles k624i -
Op die dag toets ons: (julle is welkom om insette te gee oor wat en hoe dit getoets moet word.)
1. Glas kwaliteit, 100m tot 800m verskillende tye van die dag.
2. Scope tracking
3. Paralaks Sensitiwiteit
4. Duidelikheid van turret clicks
5. Field of View
6. Invloed van mirage op grootste vergroting
7. Eye relief
Indien iemand berreid sal wees om sy toerusting beskikbaar te stel dan kan ons die lys vol maak. Vir tracking toets sal daar ook 'n paar rondtes beskikbaar moet wees - ek sal teikens gee. Elke persoon teenwoordig sal geleentheid he om deur die teleskope te kyk en sy eie mening te gee volgens sy oë. Diegene wat kan help moet asb naby aan Springs wees, dan kan ons toegang tot 'n 300m baan he. Sodra die lys vol is sal ek met almal reel vir 'n gepaste datum.
Ek sal reel vir 'n vuurtjie op die dag dan kan ons sommer braai ook.
Manne wat sover deel vorm van die toets:
1. Hein22
2. Stompe
3. Ben
4. Vlakvark Soldaat
5. Rasmus
6. Paul
7. Theo
8.
9.
10. Heinds
11. Mellies
12. Eugene
13. Juan Sliep
14. Christie Marais
15.
16.
17.
18.
19.
20.
Toets vind plaas in Delmas op die 18de Maart.
Ons stuur 'n MARCH 3-24×52 FFP scope.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Manne, ek gaan ongelukkig moet uitmis op die een. Na die baie reen, het ek bietjie skade op my rivierhuis gehad en die kontrakteur kan net nou Vrydag en Saterdag kom om te kom regmaak... 
Aim small, miss small
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dit is reg Eugene, daar is nog meer as genoeg ouens wat kom. Ek het ook die lys veminder na 12 mense max anders gaan dit te lank vat om al die scopes te bekyk en toets.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek sien uit na hierdie resultate!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Eugene wrote:Manne, ek gaan ongelukkig moet uitmis op die een. Na die baie reen, het ek bietjie skade op my rivierhuis gehad en die kontrakteur kan net nou Vrydag en Saterdag kom om te kom regmaak...
Ahh die swaar lewe van n rykman
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Is daar al results?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Supacow wrote:Is daar al results?
Ek dink die manne herstel nog,hulle het almal "arc eyes" van deur die" high end scopes" kyk.
DD
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Die dag was lekker en ek het die resultate verwerk. Ek is besig met die skrywe en sal sodra ek klaar is vra dat Geno die draad skoonvee dan kan ek dit hier plaas. Wees asb nog so klein bietjie geduldig.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
https://encrypted-tbn2.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQVYumzn3TLGKdRBjImoIKu0JnzO-cXS4eZXvdH5G3qz_gGB_kN
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dalk die resultate onder Optics plaas? Dit is after all scopes wat getoets is..

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
ek was onder die indruk hy was onder optics
... sal vra dat geno hom skuif en skoonmaak.
Waar kry jy daai profile pic?
Waar kry jy daai profile pic?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Dan wag ons maar nog so bietjie.Diesel Dog wrote:https://encrypted-tbn2.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQVYumzn3TLGKdRBjImoIKu0JnzO-cXS4eZXvdH5G3qz_gGB_kN
DD
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Ek is klaar met alles. Geno het gevra ek moet asb wag met die plaas van die resultate tot hy terug is van die jagveld Maandag. Nog net so daggie of twee....
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Nee man. Jy is erger as die CFR!Hein22 wrote:Ek is klaar met alles. Geno het gevra ek moet asb wag met die plaas van die resultate tot hy terug is van die jagveld Maandag. Nog net so daggie of twee....
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Kom Geno nie eers woensdag terug nie 
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Middel-klas teleskoop vergelyking
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
