Middel-klas teleskoop vergelyking

User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Riaan Kriel »

Ek hou die draad mooi dop.. sal graag die uitslae wil sien.
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Van die scopes is nie meer beskikbaar vir Saterdag nie. As daar iemand anders is wat kan bylas by die lys sal dit gaaf wees.

Kan ek ook asb vra dat almal wat nog op die lys is sal bevestig dat hulle nog kom. Pm my dan sommer ook jou kontak nommer ook asb.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hansieslim »

Hein22
Dankie vir jou moeite hiermee.
Kinders se hokkie aktiwiteite het ongelukkig n speek in my voorwiel gesteek en ek sal dit nie meer kan maak nie. Ek vra om verskoning.
Ek hou egter die draad fyn dop en sal graag die uitslae wil sien. Dalk moet ek nie na die uitslae kyk nie want ekt klaar n Sightron S3 gekoop.hierdie week.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Geen probleem, daar is darem nog genoeg mense.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Supacow »

Wie gaan nou die coolbokse skuif?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Sangoma (IAN) »

Ek tel net 12x ouens op die lys wat daar gan wees?
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Yes, Ian ek dink die lysie soos hy daar is sal 90% van die manne daar wees. Ek wag nog net vir Heinds om te bevestig. Daar gaan moontlik nog so 3/4 ouens kom.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Geno »

Hein22 wrote:Ek wil kyk of ons so paar manne bymekaar kan kry op die skietbaan en die volgende teleskope kan vergelyk:

Middel Klas
Vortex PST 6-24x50 FFP- Hein22
Vortex HST - LSS
Sightron S3 - Ben
Burris XTR - Ben
Burris Veracity -
Rudolph 6-24x50 (FFP & SFP) - Stompe
Lynx LX3 - Lynx Optics
Leupold VX3 - Rasmus
Nightforce SHV 5-20x56 - Juan Sliep
Zeiss HD5 5-20x50 - Paul
Swarovski Z5 5-25x52 -

High End

Nightforce NXS - Vlakvark Soldaat
Nightforce ATACR - Heinds
March 3-24x52 - Geno
Zeiss Diavari -
Swarovski Z6 & Z8 -
S&B -
IOR Recon -
Vortex Razor HD -
Kahles k624i -

Op die dag toets ons: (julle is welkom om insette te gee oor wat en hoe dit getoets moet word.)

1. Glas kwaliteit, 100m tot 800m verskillende tye van die dag.
2. Scope tracking
3. Paralaks Sensitiwiteit
4. Duidelikheid van turret clicks
5. Field of View
6. Invloed van mirage op grootste vergroting
7. Eye relief

Indien iemand berreid sal wees om sy toerusting beskikbaar te stel dan kan ons die lys vol maak. Vir tracking toets sal daar ook 'n paar rondtes beskikbaar moet wees - ek sal teikens gee. Elke persoon teenwoordig sal geleentheid he om deur die teleskope te kyk en sy eie mening te gee volgens sy oë. Diegene wat kan help moet asb naby aan Springs wees, dan kan ons toegang tot 'n 300m baan he. Sodra die lys vol is sal ek met almal reel vir 'n gepaste datum.

Ek sal reel vir 'n vuurtjie op die dag dan kan ons sommer braai ook.

Manne wat sover deel vorm van die toets:
1. Hein22
2. Stompe
3. Ben
4. Vlakvark Soldaat
5. Rasmus
6. Paul
7. Theo
8.
9.
10. Heinds
11. Mellies
12. Eugene
13. Juan Sliep
14. Christie Marais
15.
16.
17.
18.
19.
20.

Toets vind plaas in Delmas op die 18de Maart.
Post opgedateer.
Ons stuur 'n MARCH 3-24×52 FFP scope.
Goed, beter, 6millimeter!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Eugene »

Manne, ek gaan ongelukkig moet uitmis op die een. Na die baie reen, het ek bietjie skade op my rivierhuis gehad en die kontrakteur kan net nou Vrydag en Saterdag kom om te kom regmaak... :'(
Aim small, miss small
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Dit is reg Eugene, daar is nog meer as genoeg ouens wat kom. Ek het ook die lys veminder na 12 mense max anders gaan dit te lank vat om al die scopes te bekyk en toets.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Malan123 »

Ek sien uit na hierdie resultate!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote:Manne, ek gaan ongelukkig moet uitmis op die een. Na die baie reen, het ek bietjie skade op my rivierhuis gehad en die kontrakteur kan net nou Vrydag en Saterdag kom om te kom regmaak... :'(

Ahh die swaar lewe van n rykman
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Supacow »

Is daar al results?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Ja, koop 'n vortex!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Diesel Dog »

Supacow wrote:Is daar al results?

Ek dink die manne herstel nog,hulle het almal "arc eyes" van deur die" high end scopes" kyk.

DD
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Die dag was lekker en ek het die resultate verwerk. Ek is besig met die skrywe en sal sodra ek klaar is vra dat Geno die draad skoonvee dan kan ek dit hier plaas. Wees asb nog so klein bietjie geduldig.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Diesel Dog »

https://encrypted-tbn2.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQVYumzn3TLGKdRBjImoIKu0JnzO-cXS4eZXvdH5G3qz_gGB_kN
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Sangoma (IAN) »

Dalk die resultate onder Optics plaas? Dit is after all scopes wat getoets is.. ++>: :o
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

ek was onder die indruk hy was onder optics ::) ... sal vra dat geno hom skuif en skoonmaak.

Waar kry jy daai profile pic?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Sangoma (IAN) »

Nice ne!
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Diesel Dog »

Diesel Dog wrote:https://encrypted-tbn2.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQVYumzn3TLGKdRBjImoIKu0JnzO-cXS4eZXvdH5G3qz_gGB_kN
Dan wag ons maar nog so bietjie.

DD
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Ek is klaar met alles. Geno het gevra ek moet asb wag met die plaas van die resultate tot hy terug is van die jagveld Maandag. Nog net so daggie of twee....
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Gawie(13mm) »

Hein22 wrote:Ek is klaar met alles. Geno het gevra ek moet asb wag met die plaas van die resultate tot hy terug is van die jagveld Maandag. Nog net so daggie of twee....
Nee man. Jy is erger as die CFR! :police:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Arnold »

Kom Geno nie eers woensdag terug nie ;)
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Middel-klas teleskoop vergelyking

Post by Hein22 »

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
Post Reply