Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Nuwe lid

Post by Prado »

Dag sê manne, ek is nuut op die forum. Ek is/was boogjagter wat al so paar bokke met die geweer geskiet het. Ek het so bietjie die boog gebêre en tel die geweer op. Ek het nog baie om te leer tov gewere. Dankie vir die aanvaarding op die forum en ek weet ek gaan baie leer.
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Nuwe lid

Post by .270 Man »

Goeie dag Prado en welkom hier by ons. ;D
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Nuwe lid

Post by alecjohnson »

Welkom! geniet dit hier, nou watse geweer jag jy nou mee? hier is ook 'n paar manne met boë, vertel bitjie van jou toerusting ;D
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: Nuwe lid

Post by Prado »

alecjohnson wrote:Welkom! geniet dit hier, nou watse geweer jag jy nou mee? hier is ook 'n paar manne met boë, vertel bitjie van jou toerusting ;D
Jammer Alec, ek het n 7x57 musgrave met n Minox 5-25x56 scope en ruger no1 243 single shot met n poef :o scope wat jy nie verder as 300 meter wil skiet nie. Ek is opsoek na n Nightforce scope wat na die 7x57 toe gaan en die Minox sal na die 243 toe skuif. Ek herlaai en geniet dit. Goeie tyd verdryf. Ek is nou nie naastenby so kundig met die geweer soos met n boog nie, maar dit sal kom.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Boesman10 »

Dagse Prado en welkom. Waar in die land is jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Nuwe lid

Post by Philip_R »

Welkom Fred, nogal gewonder wat van jou geword het nadat Anchorpoint toegemaak het.


Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: Nuwe lid

Post by Prado »

Boesman10 wrote:Dagse Prado en welkom. Waar in die land is jy?
In Randburg Boesman10.
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: Nuwe lid

Post by Prado »

Philip_R wrote:Welkom Fred, nogal gewonder wat van jou geword het nadat Anchorpoint toegemaak het.


Sent from my iPad using Tapatalk
Hallo Philip,

Hoop dit gaan goed met jou. Is jy nog in die Kaap...........ek hoop ek is reg met die Kaap gedeelte. Ek het bedank as voorsitter by SABA. Dit is tyd vir nuwe bloed met nuwe idees
Last edited by Prado on Wed Mar 01, 2017 4:38 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Nuwe lid

Post by Philip_R »

Gaan goed dankie, ja ek is hier on Worcester, sal nie gou weer in Gauteng gaan bly nie.

Het jy nou heeltemal die boog ding gelos?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Prado
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am

Re: Nuwe lid

Post by Prado »

Philip_R wrote:Gaan goed dankie, ja ek is hier on Worcester, sal nie gou weer in Gauteng gaan bly nie.

Het jy nou heeltemal die boog ding gelos?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het bedank as voorsitter by SABA. Tyd vir nuwe bloed met nuwe idees. Ek skiet nog steeds boog maar ek het nou saam vriende van my begin met die lang afstand skiet. Ek vind dit baie uitdagend maar ek is ver agter wat toerusting betref. Ek gaan verseker nie n springbok skut word met my toerusting nie. ;D ;D ;D
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Nuwe lid

Post by alecjohnson »

Prado wrote:
alecjohnson wrote:Welkom! geniet dit hier, nou watse geweer jag jy nou mee? hier is ook 'n paar manne met boë, vertel bitjie van jou toerusting ;D
Jammer Alec, ek het n 7x57 musgrave met n Minox 5-25x56 scope en ruger no1 243 single shot met n poef :o scope wat jy nie verder as 300 meter wil skiet nie. Ek is opsoek na n Nightforce scope wat na die 7x57 toe gaan en die Minox sal na die 243 toe skuif. Ek herlaai en geniet dit. Goeie tyd verdryf. Ek is nou nie naastenby so kundig met die geweer soos met n boog nie, maar dit sal kom.

Lekker man!!!
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Nuwe lid

Post by Philip_R »

Fred, jy moet daardie Camo wat jy ontwikkel het hier kom wys. Dink hier sal n paar mense belangstel daarin.

Ek het self bietjie afgeskaal met die boog ding, die toerusting word net te duur om nuwes te koop. Skiet maar met die ou boë tot hulle oppak. En verder bly geweer skiet maar lekker, en makliker om n vleisie huistoe te bring as met die boog.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Post Reply