Nuwe lid
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Nuwe lid
Dag sê manne, ek is nuut op die forum. Ek is/was boogjagter wat al so paar bokke met die geweer geskiet het. Ek het so bietjie die boog gebêre en tel die geweer op. Ek het nog baie om te leer tov gewere. Dankie vir die aanvaarding op die forum en ek weet ek gaan baie leer.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Nuwe lid
Goeie dag Prado en welkom hier by ons. 
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Nuwe lid
Welkom! geniet dit hier, nou watse geweer jag jy nou mee? hier is ook 'n paar manne met boë, vertel bitjie van jou toerusting 
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: Nuwe lid
Jammer Alec, ek het n 7x57 musgrave met n Minox 5-25x56 scope en ruger no1 243 single shot met n poefalecjohnson wrote:Welkom! geniet dit hier, nou watse geweer jag jy nou mee? hier is ook 'n paar manne met boë, vertel bitjie van jou toerusting
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe lid
Dagse Prado en welkom. Waar in die land is jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Fred, nogal gewonder wat van jou geword het nadat Anchorpoint toegemaak het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: Nuwe lid
In Randburg Boesman10.Boesman10 wrote:Dagse Prado en welkom. Waar in die land is jy?
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: Nuwe lid
Hallo Philip,Philip_R wrote:Welkom Fred, nogal gewonder wat van jou geword het nadat Anchorpoint toegemaak het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Hoop dit gaan goed met jou. Is jy nog in die Kaap...........ek hoop ek is reg met die Kaap gedeelte. Ek het bedank as voorsitter by SABA. Dit is tyd vir nuwe bloed met nuwe idees
Last edited by Prado on Wed Mar 01, 2017 4:38 pm, edited 1 time in total.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Nuwe lid
Gaan goed dankie, ja ek is hier on Worcester, sal nie gou weer in Gauteng gaan bly nie.
Het jy nou heeltemal die boog ding gelos?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Het jy nou heeltemal die boog ding gelos?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Prado
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Mar 01, 2017 10:15 am
Re: Nuwe lid
Ek het bedank as voorsitter by SABA. Tyd vir nuwe bloed met nuwe idees. Ek skiet nog steeds boog maar ek het nou saam vriende van my begin met die lang afstand skiet. Ek vind dit baie uitdagend maar ek is ver agter wat toerusting betref. Ek gaan verseker nie n springbok skut word met my toerusting nie.Philip_R wrote:Gaan goed dankie, ja ek is hier on Worcester, sal nie gou weer in Gauteng gaan bly nie.
Het jy nou heeltemal die boog ding gelos?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Nuwe lid
Prado wrote:Jammer Alec, ek het n 7x57 musgrave met n Minox 5-25x56 scope en ruger no1 243 single shot met n poefalecjohnson wrote:Welkom! geniet dit hier, nou watse geweer jag jy nou mee? hier is ook 'n paar manne met boë, vertel bitjie van jou toerustingscope wat jy nie verder as 300 meter wil skiet nie. Ek is opsoek na n Nightforce scope wat na die 7x57 toe gaan en die Minox sal na die 243 toe skuif. Ek herlaai en geniet dit. Goeie tyd verdryf. Ek is nou nie naastenby so kundig met die geweer soos met n boog nie, maar dit sal kom.
Lekker man!!!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Nuwe lid
Fred, jy moet daardie Camo wat jy ontwikkel het hier kom wys. Dink hier sal n paar mense belangstel daarin.
Ek het self bietjie afgeskaal met die boog ding, die toerusting word net te duur om nuwes te koop. Skiet maar met die ou boë tot hulle oppak. En verder bly geweer skiet maar lekker, en makliker om n vleisie huistoe te bring as met die boog.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Ek het self bietjie afgeskaal met die boog ding, die toerusting word net te duur om nuwes te koop. Skiet maar met die ou boë tot hulle oppak. En verder bly geweer skiet maar lekker, en makliker om n vleisie huistoe te bring as met die boog.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
