Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Nuwe Lid

Post by Victor_ »

Middag almal!

Ek is 'n 5de jaar student op Stellenbosch en geniet jag baie! Ek het laas jaar my eie roer gekoop en kan nie wag om my passie meer uit te leef nie.

Ek lees daagliks en kan nie glo dit het my so lank gevat om myself voor te stel nie. Het al baie geleer en sien baie uit om nog meer oor bakkie jag en leeu jag te leer.

Groete
Victor


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe Lid

Post by ruaanb »

welkom!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe Lid

Post by tripodmvr »

Welkom. Lyk my jy is bang vir PWV, daarom dat jy die bakkiejag so promoveer. Wouter gaan ook deur jou planne sien met die leeujag. ++>:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe Lid

Post by Boesman10 »

Welkom Victor. Jy is 'n jong man met sterk bene so laat hulle stap boet.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Lid

Post by PWV »

Welkom hier. As jy meer wil weet van bakkiejag en leeujag, PM vir Dimitri hier op die forum. >:+
User avatar
neef
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm

Re: Nuwe Lid

Post by neef »

Welkom
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Nuwe Lid

Post by JuanVE »

Welkom op die forum!
User avatar
Victor_
Full Member
Full Member
Posts: 219
Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm

Re: Nuwe Lid

Post by Victor_ »

Baie dankie, vir die verwelkoming!


Sent from my iPhone using Tapatalk
bokboran

Re: Nuwe Lid

Post by bokboran »

Baie welkom
Post Reply