Middag almal!
Ek is 'n 5de jaar student op Stellenbosch en geniet jag baie! Ek het laas jaar my eie roer gekoop en kan nie wag om my passie meer uit te leef nie.
Ek lees daagliks en kan nie glo dit het my so lank gevat om myself voor te stel nie. Het al baie geleer en sien baie uit om nog meer oor bakkie jag en leeu jag te leer.
Groete
Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nuwe Lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom. Lyk my jy is bang vir PWV, daarom dat jy die bakkiejag so promoveer. Wouter gaan ook deur jou planne sien met die leeujag. 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Victor. Jy is 'n jong man met sterk bene so laat hulle stap boet.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom hier. As jy meer wil weet van bakkiejag en leeujag, PM vir Dimitri hier op die forum. 
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuwe Lid
Welkom op die forum!
- Victor_
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Jan 08, 2016 2:34 pm
Re: Nuwe Lid
Baie dankie, vir die verwelkoming!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
