Laat haal 'n stopsel uitBasjan123 wrote:Sterkte aan al die manne wat probeer en opgehou het. Ek het net een vraag en jammer as ek die draad hi-jack hoe kan ek my van my soet tand genees?? Dit is bitter moeilik vir my.....
Vry van die rook verslawing!!!
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
So gepraat. n Knaap vra my nou die dag hoe lank rook ek al? Ek se toe vir hom so 26 jaar. Hy se toe as ek al daai geld eerder gevat het en in n hoe opbrengs belegging geplaas het sou ek nou gemaklik n nuwe vliegtuig kon koop. Ek se toe vir hom dit is te oulik en vra hom toe waar is sy vliegtuig.....Ds J wrote:Vasbyt! Onthou om elke dag of week jou sigaretgeld in 'n blikkie te bêre. Gaan op 'n wegbreeknaweek daarmee.
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Dankie Jurgen nooit daaraan gedink nie .....Jurgen Visser wrote:Laat haal 'n stopsel uitBasjan123 wrote:Sterkte aan al die manne wat probeer en opgehou het. Ek het net een vraag en jammer as ek die draad hi-jack hoe kan ek my van my soet tand genees?? Dit is bitter moeilik vir my.....![]()
![]()
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
"Soet tand" het verskillende vlakke. Lief vir 'n soet ding is iets anders as suikerverslaaf, want lg bestaan ook.
Die maklikste is om met klein treetjies te begin. Stel die set happie uit met net vyf minute, dan nog vyf, dan nog vyf. En as jy hom vat eet jy net die helfte van die stukkie. Ens ens ens, totdat jou konsentrasie reg om en sonder seker funksioneer.

- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vriend van my het altyd geseg dis maklik om op te hou - het dit al baie gedoen!
Thanks and regards
Dennis
Thanks and regards
Dennis
-
Krobb
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Mar 01, 2014 4:57 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het ook 12 jaar terug opgehou. Zyban gebruik. Sou dit wragtig nie sonder die pille kon doen nie. (Paar keer probeer)
Raak nog erg lus veral as ek ontspan en rustig is. Snaaks genoeg nie as ek stres nie.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Raak nog erg lus veral as ek ontspan en rustig is. Snaaks genoeg nie as ek stres nie.
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het bietjie meer as drie jaar terug opgehou, een van die beste besluite van my lewe.
Ek het wel gewig opgetel maar ek voel baie beter .
Ek het wel gewig opgetel maar ek voel baie beter .
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Nou Ja, ek het per toeval ook Maandag ophou rook.
Ek het nie meer n ander keuse gehad nie, ek het my longe so gaar gerook dat ek sulke skiet pyne in my longe ontwikkel het. Hoop dit is maar inflamasie, want dit voel asof dit bietjie beter word nou dat ek nie meer rook nie.
Ek het so 2 jaar terug ook vir 6 maande opgehou rook met met champix, dit werk... maak mens net erg naar! Een oomblik van swakheid by n braai en hy het my weer gevat. Dit is daai gewoonte wat my altyd in die steek laat, gewoond aan rook by n kuier, gewoond aan rook as jy jag, gewoond aan rook as jy visvang, ensovoorts.
Hierdie keer sal ek maarnet moet sterk staan!!!

CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
- Roxette
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Nov 11, 2016 4:31 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Sterkte vir die lang moelike pad wat voorle Velti!
As jy weer wil begin onthou net hoe spyt jy was omdat jy die vorige keer ook weer begin het!
As jy weer wil begin onthou net hoe spyt jy was omdat jy die vorige keer ook weer begin het!
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Hennie, as jy wel iets wil gebruik, kry maar Zyban. Ek het self eers Champix gebruik en dit het my na 2 weke so naar begin maak dat ek moes hardloop 5 minute na die pil, elke keer. Zyban is wel die ouer produk, maar vir my was die newe effekte baie minder. Dit het my glad nie naargemaak nie, ek het dit vir 2 maande gebruik, en sal nou September 2 jaar sonder rook wees(ek het BAIE moeilik opgehou). Sal Zyban vir enige iemand aanbeveel.
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Deeg (Lourens) wrote:Hennie, as jy wel iets wil gebruik, kry maar Zyban. Ek het self eers Champix gebruik en dit het my na 2 weke so naar begin maak dat ek moes hardloop 5 minute na die pil, elke keer. Zyban is wel die ouer produk, maar vir my was die newe effekte baie minder. Dit het my glad nie naargemaak nie, ek het dit vir 2 maande gebruik, en sal nou September 2 jaar sonder rook wees(ek het BAIE moeilik opgehou). Sal Zyban vir enige iemand aanbeveel.
Baie dankie Lourens, ek sal maar kyk hoe gaan dit nou. Ek staan darem sover sterk, maar as ek nie regkom nie sal ek Zyban n go gee!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
Cohibas
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Thu Oct 24, 2013 11:51 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
I stopped 1/04/2016 smoking 6 cherry cigars a day. It just got too expensive after the 'sin' tax.
I took that money and bought a 1200GS. Havent looked back yet.
My advice - set a goal and change your routine.
I took that money and bought a 1200GS. Havent looked back yet.
My advice - set a goal and change your routine.
Savage .270Win
Brno 30.06
Brno 30.06
- Spartan
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Fri Jan 27, 2017 7:23 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Baie geluk ou maat! Dit wil gedoen word. Die ware toetse is daardie geleenthede wanneer mens saam die vriende rugby kyk en almal rook en drink om jou. Dan kom die temptasie sterk wanneer jy moet vasstaan. Hou maar 'n pakkie neute of droë vrugte by jou wanneer jy weet jy in so situasie gaan verkeer. Dit help baie wanneer die temptasie kom om saam te wil rook!
Thompson Center 50 Cal
12 GAUGE P/A WINCHESTER
22 LR SAVAGE
22 MAGNUM MARLIN
22-250 SAVAGE MOD12
303 P14
30-06 BRNO
375 H&H SAKO
300 WIN MAG MUSGRAVE
260 SAKO TRG-22
308 CZ 750
6.5x284 NORMA KRIEGER / SAVAGE
338 LAPUA MAGNUM SAVAGE 110BA
12 GAUGE P/A WINCHESTER
22 LR SAVAGE
22 MAGNUM MARLIN
22-250 SAVAGE MOD12
303 P14
30-06 BRNO
375 H&H SAKO
300 WIN MAG MUSGRAVE
260 SAKO TRG-22
308 CZ 750
6.5x284 NORMA KRIEGER / SAVAGE
338 LAPUA MAGNUM SAVAGE 110BA
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
sterkte manne daai is n moeilike storie maar uit hou aan hou
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek ken van. Zayban gebruik met die laaste ophou poging, gaan ok, ek byt vas. Oor 18 maande is dit 10 jaar, maar glo my, die lus is soos daai ander LUS, hy los jou nooit.Deeg (Lourens) wrote:26 Sept 2015 my laaste sigaret gerook. Af en toe as ek 'n sigaar ruik wil ek trane afvee maar verder is ek fine!Ek het Zayban gebruik, beslis gehelp. Champix se newe effekte was net te erg(konstante naarheid).
Dit het my seker 10 keer se probeer ophou sonder meds gevat voor ek besef het my verslawing is sterker as wat ek gedink het. Gebruik die tegnologie, dit gaan jou beslis help!!!
Francois Vogel
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek moet erken elke nou en dan swig ek nog voor n goeie sigaar. Dit bly maar net te lekker.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
More julle
Ek is self ook nou vry van die teer&tabak stokkies, finaal!
Ek het al voorheen 1 maal op gehou, en vir al die dom redes weer begin. Nou is ek klaar.
Hierdie boek het my voorheen gehelp, en ek moet sê, toe ek nou weer sit en hom deurlees toe besef ek hoe simpel ek was om weer te begin. En hoe eenvoudig ophou eintlik is. Dit wys jou die waarhede uit van rook, en laat jou anders dink oor die hele ding.
Hoop dit sal iemand anders daar buite ook kan help...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ek het vir Hipnose gegaan Oktober verlede jaar...so far so good..
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Vestig, hoe voel dit intussen om verlos te wees van die gifpyltjies? Ek hoop jy staan nog sterk?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Groot waarheid en mooi neergepen, kolskoot Viking!
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
velti.botha
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Jan 09, 2016 12:14 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Moet sê ek trek swaar! Is hier by die Midmar myl vir die naweek en die kamp en ontspan maak dit nie maklik nie. Maar staan nog heel sterk! Voel fantasties!!! Wie van julle het intussen moed bymekaar geskraap om Ashley se raad te volg en daai boek te lees?
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Kom nou man..dis net 40 bladsye
Ek sê eerlik, ek mis dit glad nie, na 15 jaar se rook.
Daar was wel die 1e drie dae of so n craving of 2. Maar dis weg!
En ja, ek voel ook baie goed!
Ek sê eerlik, ek mis dit glad nie, na 15 jaar se rook.
Daar was wel die 1e drie dae of so n craving of 2. Maar dis weg!
En ja, ek voel ook baie goed!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Het in 2010 opgehou na 9jaar se rook. 3 jaar later weer begin en nou sit ek nogsteeds met die ding. Sommer die m#$r in vir myself.
Ek weet ek moet ophou, maar gaan dit darem maar mis as mens so sit en wag op n koue winters oggend vir daai eerste springbokkie wat aangedraf kom !!
Julle manne wat al 'n ruk opgehou het - sterk staan, julle is ysters !!

30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Johan7
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Ook nou 2 jaar bevry van die rook! My weight is nou bietjie way over the top, want als smaak so lekker! Ek het soveel meer energie! O ja, ek kry hom nou nog lus, moenie 'n fout maak nie! Baie gehelp toe ek die brandewyn ook sommer neergesit het, anders sou dit maar gelol het! 'n Oom wat ek jare geken het, het ons nou-die-dag gaan groet. Hy was klaar. Was geskok om te sien wat emfiseem aan 'n mens doen! Dis jare se rook daai! Dit wil ek nie beleef nie!!! Die oom is verlede week oorlede.
So nou is ek rookvry en alkohol vry. Moet nou nog net daai ander ding los...., maar dan kan julle my seker maar kom skiet. Ek sal hier adverteer as ek iemand soek vir die job. Dalk vir Armand vra om met sy 300 WSM te kom, dan kry ek nog so 2 of 3 dae ekstra.... (grap net Armand).

" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: Vry van die rook verslawing!!!
Sien ek het January gepost toe ek oppad was om te stop.
Ek is baie trots om te sê ek is nou amper 4 maande vry van die verslawing!!!!
Ek is baie trots om te sê ek is nou amper 4 maande vry van die verslawing!!!!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux