Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
More almal
Was iemand dalk onlangs by Loskop? Ek gaan die naweek om sommer pap te gooi en teen die kante te probeer vir kurper en bass.
Kan ek enige iets anders probeer?
Ps. Ek weet van die plathonde waarvoor n mens n ogie moet hou.
Wil maar net kom laat weet indien iemand gewonder het.
Die vis loop.
Het so 9 karps van 2+kg gevang
13 Bloukurpers van 1,5+kg gevang en 2 mooi babers en so paar klein geelvissies.
Alles was van die kant af gewees by die Resort se kant.