Loskop Raad nodig?

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Loskop Raad nodig?

Post by PJB »

More almal
Was iemand dalk onlangs by Loskop? Ek gaan die naweek om sommer pap te gooi en teen die kante te probeer vir kurper en bass.
Kan ek enige iets anders probeer?
Ps. Ek weet van die plathonde waarvoor n mens n ogie moet hou. :confused:
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Re: Loskop Raad nodig?

Post by PJB »

Wil maar net kom laat weet indien iemand gewonder het.
Die vis loop.
Het so 9 karps van 2+kg gevang
13 Bloukurpers van 1,5+kg gevang en 2 mooi babers en so paar klein geelvissies.

Alles was van die kant af gewees by die Resort se kant.

Groete
Pieter
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Loskop Raad nodig?

Post by Rasmus »

Pjb

Dit klink lekker. Waarmee het julle die kurpers gevang?

Groete

Rasmus
User avatar
PJB
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am

Re: Loskop Raad nodig?

Post by PJB »

Rasmus
Goeie naand. Ons meeste met kunsaas ( soinnertjies en loodkoppies ) Maar heel toevallig die grootste 2 was op wurm.
Lekker aand
Groete
Post Reply