416 of 458

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 416 of 458

Post by DWB »

alecjohnson wrote:As ek jy was het ek 458 Lott gegaan want ek het BAIE met een geskiet, nou uit praktiese oogpunt sal ek sse 404 of 416 rigby, as ek jy was en die geld gehad het het ek 500NE gegaan....

Nou kry 'n paar rondtes om te bekyk en kyk watter een roer jou hartsnare die beste, vergeet van skop op die grooter kalibers sa jy dit nie kan hanteer nie is daar klomp maniere om hulle te tem....

Geniet die rit!
Moet tog net nie 'n blerrie silencer opsit nie!!!!!!

Alec, ek stem nie saam met jou nie, dit help net mooi niks om macho te klink deur 'n groot kaliber te besit nie en jy kan hom nie skiet nie!

Daar is nie 'n kaliber vir 'n k _k skoot nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 416 of 458

Post by alecjohnson »

DWB wrote:
alecjohnson wrote:As ek jy was het ek 458 Lott gegaan want ek het BAIE met een geskiet, nou uit praktiese oogpunt sal ek sse 404 of 416 rigby, as ek jy was en die geld gehad het het ek 500NE gegaan....

Nou kry 'n paar rondtes om te bekyk en kyk watter een roer jou hartsnare die beste, vergeet van skop op die grooter kalibers sa jy dit nie kan hanteer nie is daar klomp maniere om hulle te tem....

Geniet die rit!
Moet tog net nie 'n blerrie silencer opsit nie!!!!!!

Alec, ek stem nie saam met jou nie, dit help net mooi niks om macho te klink deur 'n groot kaliber te besit nie en jy kan hom nie skiet nie!

Daar is nie 'n kaliber vir 'n k _k skoot nie!

Ek verstaan 100% en staan ook vas by die feit dat enige iets van 9.3 en op nie 'n knaldemper moet kry nie! maar daar begin ek op tone trap.

maar wat ek wil se is hulle kan getem word ek het met 'n 505 geskiet wat so getem is met kwikstawe dat jy soos 'n 375 skop, so daarom se ek tussen die 416 en 458 moet hy nie oor skop kommer nie...

as jy bang is vir skop kry 'n 45-70
Last edited by alecjohnson on Mon Nov 28, 2016 11:32 am, edited 1 time in total.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: 416 of 458

Post by Philip_R »

Stem saam, silencers het hulle plek, maar nie op 'n groot kaliber nie.

Ek dink die keuse hang heeltemal af van waarvoor jy hom wil gebruik. As jy net op kort afstande wil skiet vat die 458, ek soek nog 'n 470NE, ook net omdat ek een soek.

As jy so af en toe bietjie verder wil skiet met hom en dalk 'n ligte 350gr punt wil laai vat die 416...

Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 416 of 458

Post by DWB »

alecjohnson wrote:
DWB wrote:
alecjohnson wrote:As ek jy was het ek 458 Lott gegaan want ek het BAIE met een geskiet, nou uit praktiese oogpunt sal ek sse 404 of 416 rigby, as ek jy was en die geld gehad het het ek 500NE gegaan....

Nou kry 'n paar rondtes om te bekyk en kyk watter een roer jou hartsnare die beste, vergeet van skop op die grooter kalibers sa jy dit nie kan hanteer nie is daar klomp maniere om hulle te tem....

Geniet die rit!
Moet tog net nie 'n blerrie silencer opsit nie!!!!!!

Alec, ek stem nie saam met jou nie, dit help net mooi niks om macho te klink deur 'n groot kaliber te besit nie en jy kan hom nie skiet nie!

Daar is nie 'n kaliber vir 'n k _k skoot nie!

Ek verstaan 100% en staan ook vas by die feit dat enige iets van 9.3 en op nie 'n knaldemper moet kry nie! maar daar begin ek op tone trap.

maar wat ek wil se is hulle kan getem word ek het met 'n 505 geskiet wat so getem is met kwikstawe dat jy soos 'n 375 skop, so darom se ek tussen die 416 en 458 moet hy nie eer skop kommer nie...

as jy bang is vir skop kry 'n 45-70
Die manlike ego is 'n sensitiewe ding.

Ek het nou al met 'n lekker verskeidenheid geskiet tot en met Kopskoot se 577NE.

Die ergste was 'n 505 Gibbs waarvan ek ligte harsingskudding gehad het die volgende dag! Dit was 2 vinnige skote, maar ek sal hom vandag weer skiet!

Die punt is, as hy jou seer maak gaan jy droog maak.

Kies hoe gereeld jy wil skiet, as jy hou van baie skiet, moenie 'n ding koop wat jou brein gaan rattle nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Edu
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm

Re: 416 of 458

Post by Edu »

Ek sal 'n 404 Jeffery ook oorweeg.
.423" - 400gr teen 2200ft/s slaan hard en penitreer diep genoeg om enige groot of dikvel dier in die wereld om te dop.

Recoil is heeltemal hanteerbaar en min genoeg om n teleskoop te kan monteer.
Herlaai komponente is vrylik beskikbaar.

Maak kontak met my as jy na een wil kom kyk en voel hier in pta.

Groete
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 416 of 458

Post by Frederik »

As mens nou regtig gepla is oor die recoil kan jy altyd die Hercules Louw roete stap en die skerp punt impala koele laai vir die groot kalibers. Maar KD op groot kaliber kan en gaan net nie hand in hand nie. Buite dien dink ek net Namibia gaan jou toe laat met KD groot wild te jag maar jy kan vergeet van Bots, Zim en Mosambiek as jy nou die volgende stap wil gaan en gaan buffel/olifant skiet in een van die buurlande.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7558
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 416 of 458

Post by Wouter Roets »

Freek

Onthou daai skerppunt koelle is net vir die kompitisies. ;)

Groetnis
Wout
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 416 of 458

Post by Frederik »

Wouter, jy is reg ek het net gedink aan kompetisie skiet hulle maak maar lekker mooi ronde gate op die teikens.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 416 of 458

Post by Hansieslim »

japievan

As jy dalk 'n 458 Lott oorweeg, kan ek jou dalk op die spoor sit van een...'n Winchester Pre64. Pm my as jy belangstel
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 416 of 458

Post by Pappabeer »

Hansieslim wrote:japievan

As jy dalk 'n 458 Lott oorweeg, kan ek jou dalk op die spoor sit van een...'n Winchester Pre64. Pm my as jy belangstel
Is dit n Win Mag wat na Lott herkamer is of het hy n nuwe loop gekry? As hy betroubaar voer en in goeie kondisie is sal dit n lekker geweer wees
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: 416 of 458

Post by Hansieslim »

Herkamer na Lott
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm

Re: 416 of 458

Post by Andy »

Japievan

Ek het so twee jaar terug met dieselfde probleem gesit.

Die oplossing was ek het albei gekoop, nou is die probleem watter een bly in die kluis.

Ek is beskikbaar deur die week in kyalami in die namiddag as jy wil kom skiet.

Pm my as jy belang stel.

Groete

Andy
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: 416 of 458

Post by japievan »

Dankie vir al die insette manne

Andy/Wouter baie dankie vir die offers.

Op die stadium neig ek na die 458 Lott, maar begin kyk wat is beskikbaar.
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: 416 of 458

Post by japievan »

Het toe besluit op die 458WM in n Winchester mod 70. Dankie vir al die hulp
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: 416 of 458

Post by LoopSoosStroop »

Andy wrote: Ek is beskikbaar deur die week in kyalami in die namiddag as jy wil kom skiet.
Hallo Andy

Bietjie van 'n hijack....

Waar skiet jy in Kyalami?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 416 of 458

Post by DWB »

Baie Geluk Japie! Mag hy jou eindelose plesier verskaf!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply