Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
alecjohnson wrote:As ek jy was het ek 458 Lott gegaan want ek het BAIE met een geskiet, nou uit praktiese oogpunt sal ek sse 404 of 416 rigby, as ek jy was en die geld gehad het het ek 500NE gegaan....
Nou kry 'n paar rondtes om te bekyk en kyk watter een roer jou hartsnare die beste, vergeet van skop op die grooter kalibers sa jy dit nie kan hanteer nie is daar klomp maniere om hulle te tem....
Geniet die rit!
Moet tog net nie 'n blerrie silencer opsit nie!!!!!!
Alec, ek stem nie saam met jou nie, dit help net mooi niks om macho te klink deur 'n groot kaliber te besit nie en jy kan hom nie skiet nie!
Daar is nie 'n kaliber vir 'n k _k skoot nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

Ek verstaan 100% en staan ook vas by die feit dat enige iets van 9.3 en op nie 'n knaldemper moet kry nie! maar daar begin ek op tone trap.
maar wat ek wil se is hulle kan getem word ek het met 'n 505 geskiet wat so getem is met kwikstawe dat jy soos 'n 375 skop, so daarom se ek tussen die 416 en 458 moet hy nie oor skop kommer nie...
as jy bang is vir skop kry 'n 45-70
Last edited by alecjohnson on Mon Nov 28, 2016 11:32 am, edited 1 time in total.
Stem saam, silencers het hulle plek, maar nie op 'n groot kaliber nie.
Ek dink die keuse hang heeltemal af van waarvoor jy hom wil gebruik. As jy net op kort afstande wil skiet vat die 458, ek soek nog 'n 470NE, ook net omdat ek een soek.
As jy so af en toe bietjie verder wil skiet met hom en dalk 'n ligte 350gr punt wil laai vat die 416...
Sent from my iPad using Tapatalk
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie.... Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
alecjohnson wrote:As ek jy was het ek 458 Lott gegaan want ek het BAIE met een geskiet, nou uit praktiese oogpunt sal ek sse 404 of 416 rigby, as ek jy was en die geld gehad het het ek 500NE gegaan....
Nou kry 'n paar rondtes om te bekyk en kyk watter een roer jou hartsnare die beste, vergeet van skop op die grooter kalibers sa jy dit nie kan hanteer nie is daar klomp maniere om hulle te tem....
Geniet die rit!
Moet tog net nie 'n blerrie silencer opsit nie!!!!!!
Alec, ek stem nie saam met jou nie, dit help net mooi niks om macho te klink deur 'n groot kaliber te besit nie en jy kan hom nie skiet nie!
Daar is nie 'n kaliber vir 'n k _k skoot nie!
Ek verstaan 100% en staan ook vas by die feit dat enige iets van 9.3 en op nie 'n knaldemper moet kry nie! maar daar begin ek op tone trap.
maar wat ek wil se is hulle kan getem word ek het met 'n 505 geskiet wat so getem is met kwikstawe dat jy soos 'n 375 skop, so darom se ek tussen die 416 en 458 moet hy nie eer skop kommer nie...
as jy bang is vir skop kry 'n 45-70
Die manlike ego is 'n sensitiewe ding.
Ek het nou al met 'n lekker verskeidenheid geskiet tot en met Kopskoot se 577NE.
Die ergste was 'n 505 Gibbs waarvan ek ligte harsingskudding gehad het die volgende dag! Dit was 2 vinnige skote, maar ek sal hom vandag weer skiet!
Die punt is, as hy jou seer maak gaan jy droog maak.
Kies hoe gereeld jy wil skiet, as jy hou van baie skiet, moenie 'n ding koop wat jou brein gaan rattle nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Ek sal 'n 404 Jeffery ook oorweeg.
.423" - 400gr teen 2200ft/s slaan hard en penitreer diep genoeg om enige groot of dikvel dier in die wereld om te dop.
Recoil is heeltemal hanteerbaar en min genoeg om n teleskoop te kan monteer.
Herlaai komponente is vrylik beskikbaar.
Maak kontak met my as jy na een wil kom kyk en voel hier in pta.
As mens nou regtig gepla is oor die recoil kan jy altyd die Hercules Louw roete stap en die skerp punt impala koele laai vir die groot kalibers. Maar KD op groot kaliber kan en gaan net nie hand in hand nie. Buite dien dink ek net Namibia gaan jou toe laat met KD groot wild te jag maar jy kan vergeet van Bots, Zim en Mosambiek as jy nou die volgende stap wil gaan en gaan buffel/olifant skiet in een van die buurlande.