Makwepa Langafstand kompetisie

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Pinkes »

Middag manne

Hier is n lekker langafstand kompetisie in die noordwes. Ons bied die skiet
aan saam met die manne van ALRHA. Gaan n baie lekker dag wees. Die afstande is
Soos op advertensie 300-900m. Daar gaan na die tyd n prysuitdeling wees. Daar gaan
Ook lekker gebraai word na die tyd en die rugby word ook op n bigscreen gesit. N
Kontantkroeg sal ook oop wees na die skiet.

http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/Mobile%20Uploads/4CC8619B-203E-4B48-9009-FF4B45A17062_zps4jpenbx9.jpg

Kom skiet en kuier saam ons die dag.

Groete
Makwepa
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Capt. Yoda »

Manne ry al Vrydag ogend uit JHB uit vir die een ;) .Ek sien al 6maande lank uit!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Apie »

Sien julle daar!

Hoop my Dertig 8 kan so vêr skiet!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by JacquesT (Stompe) »

Ek moes 'n 'n dag verlof ingesit het vir die een. Kan nie wag nie.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Hein (Haan) »

Gaan regtig probeer om by die een te wees, lekker manne by Makwepa.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Vasbrand
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Vasbrand »

Sien julle manne daar!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1841
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by LoopSoosStroop »

Is dit ok as mens loop voor die rugby?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Pinkes »

HAhahaha....
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Ben »

JacquesT (Stompe) wrote:Ek moes 'n 'n dag verlof ingesit het vir die een. Kan nie wag nie.
Ja en toe 1, 2, 3 blok myself jy jouself......Toemaar ons sien jou wel vrydag!!!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by JacquesT (Stompe) »

Ben wrote:
JacquesT (Stompe) wrote:Ek moes 'n 'n dag verlof ingesit het vir die een. Kan nie wag nie.
Ja en toe 1, 2, 3 blok myself jy jouself......Toemaar ons sien jou wel vrydag!!!
Ek mag nie lelikke woorde hier gebruik nie, maar sien julle LATER Vrydag :-[ :-[ :-[
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Apie »

Ek sien uit!

Ek verstaan die Makwepa manne oefen!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by JPS »

Soos daai manne skiet smaak dit my hulle oefen meer as gereeld....

Gaan 'n baie uitdagende skiet wees die. Sien julle manne daar.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Hein (Haan) »

Wens ek kon die een maak, het ongelukkig n ander verpligting die naweek


Sent from my iPhone using Tapatalk
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Pinkes »

Ja manne,

Hierdie skiet gaan baie lekker wees...net jammer hartseer hein kan nie bywoon nie :)
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Hein (Haan) »

Pinkes wrote:Ja manne,

Hierdie skiet gaan baie lekker wees...net jammer hartseer hein kan nie bywoon nie :)
;D ;D ;D Volgende keer mater O0
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Capt. Yoda »

EK het gisteraand al bq n dry run gevat vir Vrydag...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Eugene »

Hein (Haan) wrote:Wens ek kon die een maak, het ongelukkig n ander verpligting die naweek Image
Ek het self ongelukkig ander verpligtinge en is erg spyt dat ek dit gaan mis.....
Aim small, miss small
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3073
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Apie »

Dankie manne!

Was sports!
Baie geleer en geluk aan almal wat goed gedoen het!

Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by JPS »

Baie geluk aan Klopper wat die Long range Hunter kompetiesie gewen het en Ben wat die long range Varminter kompetiesie gewen het. (Beide Gauteng vriende ++>: )

Dirk dankie vir julle vir die reël van die kompetiesie (ons het lank gedreig maar nou is hy agter die rug en sien kns uit na die volgende een), great om te sien die manne wil Lang afstand skiet en dit geniet. Baie lekker gewees.

Dankie
Jan
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by JacquesT (Stompe) »

Ja nee dankie Kêrels, dit was regtig 'n baie lekker dag. Dirk dankie weereens dat jy jou huis vir ons klomp oop gemaak het.

Daai kalahari son was kwaad, maar ek sien uit na die volgende een.

Groete,
Jacques Theron
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Capt. Yoda »

Geluk manne, julle het baie mooi geskiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by 243Songdaug »

Weet een van julle of Ysterkat deelgeneem het? Hyt laat weet dat hy gaan - het my actually saamgenooi, maar ek moes help met 'n nagskiet en 'n jaar afsluiting tuis.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Ben »

Ja dit was n baie lekker dag gewees. Baie dankie vir julle moeite Dirk en jou ander helfte! En dankie ook vir Jan met jou moeite met daai rame en daai 10" sleepwa van jou....
Dink dis daai Grand Pa van my wat Klopper bietjie "wakker" gemaak het met daai LRH......Mooi geskiet Maat!
"Failure is NOT an Option"
Klopper
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Klopper »

Ben wrote:Ja dit was n baie lekker dag gewees. Baie dankie vir julle moeite Dirk en jou ander helfte! En dankie ook vir Jan met jou moeite met daai rame en daai 10" sleepwa van jou....
Dink dis daai Grand Pa van my wat Klopper bietjie "wakker" gemaak het met daai LRH......Mooi geskiet Maat!
Dirk soos Ben se, baie dankie vir julle gasvryheid, ons wadeer dit baie! Ja ben, daai grandpa het weerhakkies gehad maar hy was in! Thanks meneer. ;D
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Makwepa Langafstand kompetisie

Post by Hein (Haan) »

Klopper en Ben baie geluk met n mooi skiet. Geluk Dirk klink of hy baie suksesvol was hoop om die volgende een by te woon.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply