Makwepa Langafstand kompetisie
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Makwepa Langafstand kompetisie
Middag manne
Hier is n lekker langafstand kompetisie in die noordwes. Ons bied die skiet
aan saam met die manne van ALRHA. Gaan n baie lekker dag wees. Die afstande is
Soos op advertensie 300-900m. Daar gaan na die tyd n prysuitdeling wees. Daar gaan
Ook lekker gebraai word na die tyd en die rugby word ook op n bigscreen gesit. N
Kontantkroeg sal ook oop wees na die skiet.
http://i1287.photobucket.com/albums/a631/pinkes13/Mobile%20Uploads/4CC8619B-203E-4B48-9009-FF4B45A17062_zps4jpenbx9.jpg
Kom skiet en kuier saam ons die dag.
Groete
Makwepa

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Manne ry al Vrydag ogend uit JHB uit vir die een
.Ek sien al 6maande lank uit!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Sien julle daar!
Hoop my Dertig 8 kan so vêr skiet!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Hoop my Dertig 8 kan so vêr skiet!
Sent from my D5803 using Tapatalk
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ek moes 'n 'n dag verlof ingesit het vir die een. Kan nie wag nie.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Gaan regtig probeer om by die een te wees, lekker manne by Makwepa.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Vasbrand
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Feb 10, 2016 12:29 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Sien julle manne daar!
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Is dit ok as mens loop voor die rugby?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
HAhahaha....
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ja en toe 1, 2, 3 blok myself jy jouself......Toemaar ons sien jou wel vrydag!!!JacquesT (Stompe) wrote:Ek moes 'n 'n dag verlof ingesit het vir die een. Kan nie wag nie.
"Failure is NOT an Option"
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ek mag nie lelikke woorde hier gebruik nie, maar sien julle LATER VrydagBen wrote:Ja en toe 1, 2, 3 blok myself jy jouself......Toemaar ons sien jou wel vrydag!!!JacquesT (Stompe) wrote:Ek moes 'n 'n dag verlof ingesit het vir die een. Kan nie wag nie.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ek sien uit!
Ek verstaan die Makwepa manne oefen!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Ek verstaan die Makwepa manne oefen!
Sent from my D5803 using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Soos daai manne skiet smaak dit my hulle oefen meer as gereeld....
Gaan 'n baie uitdagende skiet wees die. Sien julle manne daar.
Gaan 'n baie uitdagende skiet wees die. Sien julle manne daar.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Wens ek kon die een maak, het ongelukkig n ander verpligting die naweek 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ja manne,
Hierdie skiet gaan baie lekker wees...net jammer hartseer hein kan nie bywoon nie
Hierdie skiet gaan baie lekker wees...net jammer hartseer hein kan nie bywoon nie
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Pinkes wrote:Ja manne,
Hierdie skiet gaan baie lekker wees...net jammer hartseer hein kan nie bywoon nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
EK het gisteraand al bq n dry run gevat vir Vrydag...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ek het self ongelukkig ander verpligtinge en is erg spyt dat ek dit gaan mis.....Hein (Haan) wrote:Wens ek kon die een maak, het ongelukkig n ander verpligting die naweek
Aim small, miss small
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Dankie manne!
Was sports!
Baie geleer en geluk aan almal wat goed gedoen het!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Was sports!
Baie geleer en geluk aan almal wat goed gedoen het!
Sent from my D5803 using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Baie geluk aan Klopper wat die Long range Hunter kompetiesie gewen het en Ben wat die long range Varminter kompetiesie gewen het. (Beide Gauteng vriende
)
Dirk dankie vir julle vir die reël van die kompetiesie (ons het lank gedreig maar nou is hy agter die rug en sien kns uit na die volgende een), great om te sien die manne wil Lang afstand skiet en dit geniet. Baie lekker gewees.
Dankie
Jan
Dirk dankie vir julle vir die reël van die kompetiesie (ons het lank gedreig maar nou is hy agter die rug en sien kns uit na die volgende een), great om te sien die manne wil Lang afstand skiet en dit geniet. Baie lekker gewees.
Dankie
Jan
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ja nee dankie Kêrels, dit was regtig 'n baie lekker dag. Dirk dankie weereens dat jy jou huis vir ons klomp oop gemaak het.
Daai kalahari son was kwaad, maar ek sien uit na die volgende een.
Groete,
Jacques Theron
Daai kalahari son was kwaad, maar ek sien uit na die volgende een.
Groete,
Jacques Theron
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Geluk manne, julle het baie mooi geskiet.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Weet een van julle of Ysterkat deelgeneem het? Hyt laat weet dat hy gaan - het my actually saamgenooi, maar ek moes help met 'n nagskiet en 'n jaar afsluiting tuis.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Ja dit was n baie lekker dag gewees. Baie dankie vir julle moeite Dirk en jou ander helfte! En dankie ook vir Jan met jou moeite met daai rame en daai 10" sleepwa van jou....
Dink dis daai Grand Pa van my wat Klopper bietjie "wakker" gemaak het met daai LRH......Mooi geskiet Maat!
Dink dis daai Grand Pa van my wat Klopper bietjie "wakker" gemaak het met daai LRH......Mooi geskiet Maat!
"Failure is NOT an Option"
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Dirk soos Ben se, baie dankie vir julle gasvryheid, ons wadeer dit baie! Ja ben, daai grandpa het weerhakkies gehad maar hy was in! Thanks meneer.Ben wrote:Ja dit was n baie lekker dag gewees. Baie dankie vir julle moeite Dirk en jou ander helfte! En dankie ook vir Jan met jou moeite met daai rame en daai 10" sleepwa van jou....
Dink dis daai Grand Pa van my wat Klopper bietjie "wakker" gemaak het met daai LRH......Mooi geskiet Maat!
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Makwepa Langafstand kompetisie
Klopper en Ben baie geluk met n mooi skiet. Geluk Dirk klink of hy baie suksesvol was hoop om die volgende een by te woon.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk