Hier is 56 baie goeie riglyne! LET WEL Suid Afrika se wet vereis nie "Concealed" nie dit is slegs "covered". Dink daaraan as jy met jou geweer in 'n sak verby die Tribecca en Cycle Works stap oppad na S & O Pta - covered not concelead. Dit is egter beter om so min as moontlik te wys (die tipe advies wat jy vir jou matriek dogter gee voor sy met bikini strand toe gaan).
https://www.usafirearmtraining.com/safe ... -mistakes/
Fair chase en Foute van handwapen dra!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Fair chase en Foute van handwapen dra!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!
Hoe presies is die covered van toepassing op n handwapen? Ek wonder noggal gereeld daaroor as n Rambo hier op die dorp met sy pistool oop en bloot op sy heup rondloop. Die Taxi bestuurders hier is ook lief daarvoor om hulle handwapens opsigtelik te dra.
Ek het maar nog altyd my eie handwapen heeltemal conceal.
Ek het maar nog altyd my eie handwapen heeltemal conceal.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!
Moet ek prentjies opsit?Carl wrote:Dit is egter beter om so min as moontlik te wys (die tipe advies wat jy vir jou matriek dogter gee voor sy met bikini strand toe gaan).
Oop en bloot op die heup is heeltemal teen die wet. #1 dit is brein dood dom. #2 as dit nie was vir slap gat SAPS nie, moes die persoon vermaan word of dan arresteer word. Dis wel wettig in sekere state in die VSA
Die beginsel wat ek wil tuis bring as jy 'n SA 'n wardrobe mishap het http://www.thescottishsun.co.uk/scotsol ... -trip.html is dit nie onwettig nie. Soms druk ("print") die wapen teen jou hemp. Dit is "covered" maar nie "concealed" nie.
Ons moet ook die onderskeiding verstaan volgens wet en nie vasgevang raak in die VSA terminologie nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!
Nee Carl ek stem saam dat dit breindood dom is. Dus my vraag, ek wil werklik weet wat ons wet sê. Ek het ook verstaan toe ek destyds bevoegdheid gedoen het dat hy bedek moet wees.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!
Ironies genoeg moet jy 'n spesiale permit hê om jou wapen weg te steek in meeste VSA state waar jy meestal hom openlik kan dra.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!
Dewald dis hoekom ek nou die mense laat vaar wat op hulle fone klets/tik - hulle het geen situasie bewustheid (!? soek goeie Afr daarvoor) nie. Dus word hulle geteiken deur die hijackers en gryp diewe...wonderlike voorbeeld van evolusie wat dinge uitsorteer.Pappabeer wrote:Nee Carl ek stem saam dat dit breindood dom is. Dus my vraag, ek wil werklik weet wat ons wet sê. Ek het ook verstaan toe ek destyds bevoegdheid gedoen het dat hy bedek moet wees.
Die man met die rollie oppie heup word ook gouer uitgehaal. Die sleg daarvan vuurwapen in kriminele se hande.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!
'Murica dinge is snaaks daar. Ek weet van heelparty mense wat hulle beskuit in die koffie sal laat val as hulle weet mens dra.Boersonderroer wrote:Ironies genoeg moet jy 'n spesiale permit hê om jou wapen weg te steek in meeste VSA state waar jy meestal hom openlik kan dra.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution