Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Carl »

Hier is 56 baie goeie riglyne! LET WEL Suid Afrika se wet vereis nie "Concealed" nie dit is slegs "covered". Dink daaraan as jy met jou geweer in 'n sak verby die Tribecca en Cycle Works stap oppad na S & O Pta - covered not concelead. Dit is egter beter om so min as moontlik te wys (die tipe advies wat jy vir jou matriek dogter gee voor sy met bikini strand toe gaan).

https://www.usafirearmtraining.com/safe ... -mistakes/
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Pappabeer »

Hoe presies is die covered van toepassing op n handwapen? Ek wonder noggal gereeld daaroor as n Rambo hier op die dorp met sy pistool oop en bloot op sy heup rondloop. Die Taxi bestuurders hier is ook lief daarvoor om hulle handwapens opsigtelik te dra.

Ek het maar nog altyd my eie handwapen heeltemal conceal.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Carl »

Carl wrote:Dit is egter beter om so min as moontlik te wys (die tipe advies wat jy vir jou matriek dogter gee voor sy met bikini strand toe gaan).
Moet ek prentjies opsit? ;D ;)

Oop en bloot op die heup is heeltemal teen die wet. #1 dit is brein dood dom. #2 as dit nie was vir slap gat SAPS nie, moes die persoon vermaan word of dan arresteer word. Dis wel wettig in sekere state in die VSA ><)

Die beginsel wat ek wil tuis bring as jy 'n SA 'n wardrobe mishap het http://www.thescottishsun.co.uk/scotsol ... -trip.html is dit nie onwettig nie. Soms druk ("print") die wapen teen jou hemp. Dit is "covered" maar nie "concealed" nie.

Ons moet ook die onderskeiding verstaan volgens wet en nie vasgevang raak in die VSA terminologie nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Pappabeer »

Nee Carl ek stem saam dat dit breindood dom is. Dus my vraag, ek wil werklik weet wat ons wet sê. Ek het ook verstaan toe ek destyds bevoegdheid gedoen het dat hy bedek moet wees.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Boersonderroer
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 346
Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm

Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Boersonderroer »

Ironies genoeg moet jy 'n spesiale permit hê om jou wapen weg te steek in meeste VSA state waar jy meestal hom openlik kan dra.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Carl »

Pappabeer wrote:Nee Carl ek stem saam dat dit breindood dom is. Dus my vraag, ek wil werklik weet wat ons wet sê. Ek het ook verstaan toe ek destyds bevoegdheid gedoen het dat hy bedek moet wees.
Dewald dis hoekom ek nou die mense laat vaar wat op hulle fone klets/tik - hulle het geen situasie bewustheid (!? soek goeie Afr daarvoor) nie. Dus word hulle geteiken deur die hijackers en gryp diewe...wonderlike voorbeeld van evolusie wat dinge uitsorteer.

Die man met die rollie oppie heup word ook gouer uitgehaal. Die sleg daarvan vuurwapen in kriminele se hande. >:D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Fair chase en Foute van handwapen dra!

Post by Carl »

Boersonderroer wrote:Ironies genoeg moet jy 'n spesiale permit hê om jou wapen weg te steek in meeste VSA state waar jy meestal hom openlik kan dra.
'Murica dinge is snaaks daar. Ek weet van heelparty mense wat hulle beskuit in die koffie sal laat val as hulle weet mens dra. ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply