Bokkoors

Enige ou beproefde Boere rate sal hier welkom wees....
Post Reply
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Bokkoors

Post by Christo Els »

Ek sal graag wil weet of iemand (daar sal wees) boere raad het vir bokkoors, want disprin en Scothse wyn werk nie altyd nie
;D ;D ;D ;D ;D ;D
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Bokkoors

Post by Wielie Waps »

Moenie mik nie ;)  ;D
Geroer-nie geskud nie
Lamtjop
Hero Member
Hero Member
Posts: 826
Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm

Re: Bokkoors

Post by Lamtjop »

Purbloka, vra jou huisdokter.
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: Bokkoors

Post by Theo E »

Wielie Waps wrote: Moenie mik nie ;)  ;D
haha

nee wat did sal kom en gaan op sy uie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bokkoors

Post by Geno »

Haal diep asem, en bere jou ego by die huis sodat jy kan konsentreer om 'n goeie skoot te skiet.
Daai adrenalien van bokkoors is tog maar wat die jag lekker maak, of hoe?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bokkoors

Post by Gerhard »

Geno wrote: Haal diep asem, en bere jou ego by die huis sodat jy kan konsentreer om 'n goeie skoot te skiet.
Daai adrenalien van bokkoors is tog maar wat die jag lekker maak, of hoe?
Jy is reg.

n Man raak so op gewonde dat hy ophou asem haal en dan aan die bewe gaan.

Vat jou tyd, haal diep asem en konsentreer op die skoot.

Dit het weer met my gebeur met die SABA kompetisie se 2 naweke terug met die boog.

Daai eerste 2 skote is dit vrek erg maar dan onstpan n mens ek gaan dinge somme baie beter.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Bokkoors

Post by Francois Briedenhann »

As j van n bakie af skiet dan vat j n bak lou water en sit jou voete daar in as j skiet. Dis wat ek gehoor het
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Bokkoors

Post by KSV »

Ja daai een kry man net weg met oefening.

Het saterdag aand die klomp op die kursus uitgevat vir 'n roep sessie. Jong toe ek daai hond geklap het raak ek darem erg aan die bewe, weet nie of dit koue of koors was nie.  Ok maar goed die ander het nie ook kom kyk nie. ;D

Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Bokkoors

Post by Francois Briedenhann »

Hahahaha is dit hoekom oom nie meer wou verder roep nie?dink dit was meer die koue
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bokkoors

Post by Gerhard »

Het hy met sy voete in die koue bak water gesit???  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Bokkoors

Post by KSV »

Ja julle twee nare!

Ek was seker so paar sekondes van tou opgooi. Toe sien ek die ogies. Het darem lekker geskud na daai een en toe ek ophou skud toe kry ek dam koud!!

Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Bokkoors

Post by Francois Briedenhann »

Hahaha toema ons verstaan. Ek hoor deesdae noem mens bok koors koue hehehe


Geniet
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bokkoors

Post by Gerhard »

KSV wrote: Ja julle twee nare!

Ek was seker so paar sekondes van tou opgooi. Toe sien ek die ogies. Het darem lekker geskud na daai een en toe ek ophou skud toe kry ek dam koud!!

Maak mooi!
Nee wat, dan is dit nie bok koors of jakkals koors nie...

Mens gaan aan die bewe voor die skoot en bogger dan die skoot heeltemal op.

As jy die skoot skiet en dan bewe is dit net omdat dit n lekke skoot was.  ;)

Goed gedoen so onder druk van klomp manne wat wil sien
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Bokkoors

Post by Francois Briedenhann »

Maar ek gaan nie stry nie dit was n goeie skoot. Lekka oom hein. 



Leker dag verder
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bokkoors

Post by Stefan764 »

Hierdie "bewe-na-die-skoot" ding het my ook die laaste ruk beetgepak. Noudie aand 3 jakkalse binne 3minute uitmekaar uit die vuis uit van agter op die bakkie geskiet. So 25meter. Dit het gevoel of my rug wou breek van die krampe toe ek onstpan na die 3e een geval het... Wonder hoekom maak dit so?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Bokkoors

Post by Jagtersdok »

Daar is net twee goed wat werk vir Bokkoors, baie oefening voor die tyd,

In die veld help slegs 'n pielewapper, dis so 10 desibels harder as 'n PK.

Stef daai is absoluut Adrenaline wat jou oor gear in die "Fight of Flight" response, omdat jy nie beweeg nie gaan jou spiere in hiperdinamiese kontraksie in wat dan bewerigheid, krampe en musclepain tot gevolg het
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bokkoors

Post by Gerhard »

Van lekke kry...  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bokkoors

Post by Stefan764 »

Gerhard wrote: Van lekke kry...  ;D
Hey hey hey stadig!

Ons praat van bokkoors, nie bokkie-koors nie  ;D ;D ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bokkoors

Post by Gerhard »

Stefan764 wrote:
Gerhard wrote: Van lekke kry...  ;D
Hey hey hey stadig!

Ons praat van bokkoors, nie bokkie-koors nie  ;D ;D ;D
Nee chopper,

Daai bewe na die skoot is so lekke soms wil ek nie he dit moet ophou nie...

As ek nie meer bewe na n lekke jag skoot nie hang ek my geweer en boog net daar op.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Bokkoors

Post by KSV »

Stefan764 wrote: Wonder hoekom maak dit so?
Postromatisie ontrekings simptome! ;D

Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Bokkoors

Post by spekieries »

Twee saterdae gelede toe ek die kameelperd geskiet het,het ek ook aan die bewe gegaan toe ek sien hoe groot die ding is. Toe die perd val was die PH ook maar self kort van asem. Hy het seker gedink hier kom 'n lang loop en hy was seker maar verlig gewees. 
Post Reply