Bokkoors
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Bokkoors
Ek sal graag wil weet of iemand (daar sal wees) boere raad het vir bokkoors, want disprin en Scothse wyn werk nie altyd nie

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Bokkoors
Purbloka, vra jou huisdokter.
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Bokkoors
hahaWielie Waps wrote: Moenie mik nie;D
nee wat did sal kom en gaan op sy uie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Bokkoors
Haal diep asem, en bere jou ego by die huis sodat jy kan konsentreer om 'n goeie skoot te skiet.
Daai adrenalien van bokkoors is tog maar wat die jag lekker maak, of hoe?
Daai adrenalien van bokkoors is tog maar wat die jag lekker maak, of hoe?
Goed, beter, 6millimeter!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bokkoors
Jy is reg.Geno wrote: Haal diep asem, en bere jou ego by die huis sodat jy kan konsentreer om 'n goeie skoot te skiet.
Daai adrenalien van bokkoors is tog maar wat die jag lekker maak, of hoe?
n Man raak so op gewonde dat hy ophou asem haal en dan aan die bewe gaan.
Vat jou tyd, haal diep asem en konsentreer op die skoot.
Dit het weer met my gebeur met die SABA kompetisie se 2 naweke terug met die boog.
Daai eerste 2 skote is dit vrek erg maar dan onstpan n mens ek gaan dinge somme baie beter.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Bokkoors
As j van n bakie af skiet dan vat j n bak lou water en sit jou voete daar in as j skiet. Dis wat ek gehoor het
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Bokkoors
Ja daai een kry man net weg met oefening.
Het saterdag aand die klomp op die kursus uitgevat vir 'n roep sessie. Jong toe ek daai hond geklap het raak ek darem erg aan die bewe, weet nie of dit koue of koors was nie. Ok maar goed die ander het nie ook kom kyk nie.
Maak mooi!
Het saterdag aand die klomp op die kursus uitgevat vir 'n roep sessie. Jong toe ek daai hond geklap het raak ek darem erg aan die bewe, weet nie of dit koue of koors was nie. Ok maar goed die ander het nie ook kom kyk nie.
Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Bokkoors
Hahahaha is dit hoekom oom nie meer wou verder roep nie?dink dit was meer die koue
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bokkoors
Het hy met sy voete in die koue bak water gesit??? 
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Bokkoors
Ja julle twee nare!
Ek was seker so paar sekondes van tou opgooi. Toe sien ek die ogies. Het darem lekker geskud na daai een en toe ek ophou skud toe kry ek dam koud!!
Maak mooi!
Ek was seker so paar sekondes van tou opgooi. Toe sien ek die ogies. Het darem lekker geskud na daai een en toe ek ophou skud toe kry ek dam koud!!
Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Bokkoors
Hahaha toema ons verstaan. Ek hoor deesdae noem mens bok koors koue hehehe
Geniet
Geniet
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bokkoors
Nee wat, dan is dit nie bok koors of jakkals koors nie...KSV wrote: Ja julle twee nare!
Ek was seker so paar sekondes van tou opgooi. Toe sien ek die ogies. Het darem lekker geskud na daai een en toe ek ophou skud toe kry ek dam koud!!
Maak mooi!
Mens gaan aan die bewe voor die skoot en bogger dan die skoot heeltemal op.
As jy die skoot skiet en dan bewe is dit net omdat dit n lekke skoot was.
Goed gedoen so onder druk van klomp manne wat wil sien
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Bokkoors
Maar ek gaan nie stry nie dit was n goeie skoot. Lekka oom hein.
Leker dag verder
Leker dag verder
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bokkoors
Hierdie "bewe-na-die-skoot" ding het my ook die laaste ruk beetgepak. Noudie aand 3 jakkalse binne 3minute uitmekaar uit die vuis uit van agter op die bakkie geskiet. So 25meter. Dit het gevoel of my rug wou breek van die krampe toe ek onstpan na die 3e een geval het... Wonder hoekom maak dit so?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Bokkoors
Daar is net twee goed wat werk vir Bokkoors, baie oefening voor die tyd,
In die veld help slegs 'n pielewapper, dis so 10 desibels harder as 'n PK.
Stef daai is absoluut Adrenaline wat jou oor gear in die "Fight of Flight" response, omdat jy nie beweeg nie gaan jou spiere in hiperdinamiese kontraksie in wat dan bewerigheid, krampe en musclepain tot gevolg het
In die veld help slegs 'n pielewapper, dis so 10 desibels harder as 'n PK.
Stef daai is absoluut Adrenaline wat jou oor gear in die "Fight of Flight" response, omdat jy nie beweeg nie gaan jou spiere in hiperdinamiese kontraksie in wat dan bewerigheid, krampe en musclepain tot gevolg het
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bokkoors
Hey hey hey stadig!Gerhard wrote: Van lekke kry...![]()
Ons praat van bokkoors, nie bokkie-koors nie
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bokkoors
Nee chopper,Stefan764 wrote:Hey hey hey stadig!Gerhard wrote: Van lekke kry...![]()
Ons praat van bokkoors, nie bokkie-koors nie![]()
![]()
![]()
Daai bewe na die skoot is so lekke soms wil ek nie he dit moet ophou nie...
As ek nie meer bewe na n lekke jag skoot nie hang ek my geweer en boog net daar op.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Bokkoors
Postromatisie ontrekings simptome!Stefan764 wrote: Wonder hoekom maak dit so?
Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Bokkoors
Twee saterdae gelede toe ek die kameelperd geskiet het,het ek ook aan die bewe gegaan toe ek sien hoe groot die ding is. Toe die perd val was die PH ook maar self kort van asem. Hy het seker gedink hier kom 'n lang loop en hy was seker maar verlig gewees.