.260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post Reply
tomgouws
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Tue Jan 13, 2015 8:47 pm

.260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by tomgouws »

Goeie Middag

Na n lang wag is my Sako TRG in .260 se lisensie goedgekeur, en ek kry hom nou binnekort.
Ek sit egter met die vraag, watse punte ek vir hom gaan laai:

Die vraag is, laai ek 139gr / 140gr punte, of laai ek die ligter 123gr punte?
Dit sal meestal wees vir papier en gong skiet oor langer afstande. 300m tot 1000m

Ek besef die ligter punte kan vinniger geskiet word en sal moontlik platter skiet, maar soek n ou nie eerder die hoer BC van die swaarder punte nie?
Pro's - cons?

Julle opinies en ervaring in hierdie verband sal waardeer word.

Dankie
Tom
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Diesel Dog »

tomgouws wrote:Goeie Middag

Na n lang wag is my Sako TRG in .260 se lisensie goedgekeur, en ek kry hom nou binnekort.
Ek sit egter met die vraag, watse punte ek vir hom gaan laai:

Die vraag is, laai ek 139gr / 140gr punte, of laai ek die ligter 123gr punte?
Dit sal meestal wees vir papier en gong skiet oor langer afstande. 300m tot 1000m

Ek besef die ligter punte kan vinniger geskiet word en sal moontlik platter skiet, maar soek n ou nie eerder die hoer BC van die swaarder punte nie?
Pro's - cons?

Julle opinies en ervaring in hierdie verband sal waardeer word.

Dankie
Tom
Ek dink jy beantwoord jou eie vraag , 140gr vir ver en 123gr vir nader.

DD
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by JPS »

142 SMK,
140Amax (of die nuwe eld weergawes)
139Lapua scenar,

Vir wat jy wil doen gebruik ek in volgorde soos hierbo in my 260Rem Tikka sporter met groot sukses to 1000m
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Geno »

130gr JLK met 'n .303 G7 BC of 'n 140gr JLK met 'n .327 G7 BC.
Ek skiet eergenoemde in my .260Ackley.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by tripodmvr »

Tom, jy het ons toegegooi met jou identiese plasings in verskillende afdelings. Een post is genoeg om reaksie te kry. Hier het jy nou al 'n paar terugvoere.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Jan-Hendrik »

JLKs......die regte koeel vir die REGTE gun= jy kan nie spuit wees nie!

Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk
JAN-HENDRIK
Deon de Villiers
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Deon de Villiers »

Sorry vir die onkunde maar waarvoor staan JLK?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Geno »

Jimmy Knox. Die oorspronklike vervaardiger daarvan se naam.
Goed, beter, 6millimeter!
Deon de Villiers
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Deon de Villiers »

Dankie. Nog nooit daarvan gehoor nie. Is daar enigeiets besonders of anders aan die koeel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Geno »

Hulle word met die hand gemaak en nie op n massaproduksie lyn nie.
JPS sal kan kom vertel hoe konstant die koeels meet.
Hulle BC's is ook baie hoog.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Aceofspades »

Praat met Geno. Hy sal vir jou mooi kan vertel. Én waar om in die hande te kry.
Kriek
Deon de Villiers
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Deon de Villiers »

Cool. Dki vir die antwoorde.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by JPS »

Geno wrote:Hulle word met die hand gemaak en nie op n massaproduksie lyn nie.
JPS sal kan kom vertel hoe konstant die koeels meet.
Hulle BC's is ook baie hoog.
Ek sal nog mooi detail kom plaas van toets wat ek gedoen het op .284 koeëls in 175 gn SMK's, 180gn Berger hybrids, 180 gn Lapua scenar L en 180gn JLK's maar baie kortliks die JLK's het BAIE beter gemeet as die ander.

Mates is op ogief gemeet met sinclair bullet comparator. JLK's het binne 1 thou gemeet en ander tot 5 thou verskil in selfde boksie oor 10 koeëls ???

Jy sal nie fout maak met die JLK's nie en sie 130gn gaan bitter mooi werk as een koeël vir als...
User avatar
JBarlow
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Fri Sep 06, 2013 1:20 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by JBarlow »

Waar kry mens die koeëls in die hande manne? Ek wag vir my lisensie op 6.5x55, so ek aanvaar hulle gaan vir my net so lekker werk?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word

Post by Geno »

Ons hou hulle aan.
Jy kan my e-pos met bestellings. geno@ggvarminting.co.za
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply