.260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
-
tomgouws
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Jan 13, 2015 8:47 pm
.260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Goeie Middag
Na n lang wag is my Sako TRG in .260 se lisensie goedgekeur, en ek kry hom nou binnekort.
Ek sit egter met die vraag, watse punte ek vir hom gaan laai:
Die vraag is, laai ek 139gr / 140gr punte, of laai ek die ligter 123gr punte?
Dit sal meestal wees vir papier en gong skiet oor langer afstande. 300m tot 1000m
Ek besef die ligter punte kan vinniger geskiet word en sal moontlik platter skiet, maar soek n ou nie eerder die hoer BC van die swaarder punte nie?
Pro's - cons?
Julle opinies en ervaring in hierdie verband sal waardeer word.
Dankie
Tom

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Ek dink jy beantwoord jou eie vraag , 140gr vir ver en 123gr vir nader.tomgouws wrote:Goeie Middag
Na n lang wag is my Sako TRG in .260 se lisensie goedgekeur, en ek kry hom nou binnekort.
Ek sit egter met die vraag, watse punte ek vir hom gaan laai:
Die vraag is, laai ek 139gr / 140gr punte, of laai ek die ligter 123gr punte?
Dit sal meestal wees vir papier en gong skiet oor langer afstande. 300m tot 1000m
Ek besef die ligter punte kan vinniger geskiet word en sal moontlik platter skiet, maar soek n ou nie eerder die hoer BC van die swaarder punte nie?
Pro's - cons?
Julle opinies en ervaring in hierdie verband sal waardeer word.
Dankie
Tom
DD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
142 SMK,
140Amax (of die nuwe eld weergawes)
139Lapua scenar,
Vir wat jy wil doen gebruik ek in volgorde soos hierbo in my 260Rem Tikka sporter met groot sukses to 1000m

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
130gr JLK met 'n .303 G7 BC of 'n 140gr JLK met 'n .327 G7 BC.
Ek skiet eergenoemde in my .260Ackley.
Ek skiet eergenoemde in my .260Ackley.
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Tom, jy het ons toegegooi met jou identiese plasings in verskillende afdelings. Een post is genoeg om reaksie te kry. Hier het jy nou al 'n paar terugvoere.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
JLKs......die regte koeel vir die REGTE gun= jy kan nie spuit wees nie!
Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk

JAN-HENDRIK
-
Deon de Villiers
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Sorry vir die onkunde maar waarvoor staan JLK?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Jimmy Knox. Die oorspronklike vervaardiger daarvan se naam.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Deon de Villiers
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Dankie. Nog nooit daarvan gehoor nie. Is daar enigeiets besonders of anders aan die koeel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Hulle word met die hand gemaak en nie op n massaproduksie lyn nie.
JPS sal kan kom vertel hoe konstant die koeels meet.
Hulle BC's is ook baie hoog.
JPS sal kan kom vertel hoe konstant die koeels meet.
Hulle BC's is ook baie hoog.
Goed, beter, 6millimeter!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Praat met Geno. Hy sal vir jou mooi kan vertel. Én waar om in die hande te kry.
Kriek
Kriek
-
Deon de Villiers
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Cool. Dki vir die antwoorde.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Ek sal nog mooi detail kom plaas van toets wat ek gedoen het op .284 koeëls in 175 gn SMK's, 180gn Berger hybrids, 180 gn Lapua scenar L en 180gn JLK's maar baie kortliks die JLK's het BAIE beter gemeet as die ander.Geno wrote:Hulle word met die hand gemaak en nie op n massaproduksie lyn nie.
JPS sal kan kom vertel hoe konstant die koeels meet.
Hulle BC's is ook baie hoog.
Mates is op ogief gemeet met sinclair bullet comparator. JLK's het binne 1 thou gemeet en ander tot 5 thou verskil in selfde boksie oor 10 koeëls
Jy sal nie fout maak met die JLK's nie en sie 130gn gaan bitter mooi werk as een koeël vir als...
- JBarlow
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Sep 06, 2013 1:20 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Waar kry mens die koeëls in die hande manne? Ek wag vir my lisensie op 6.5x55, so ek aanvaar hulle gaan vir my net so lekker werk?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .260 Punt Keuse - Opinies en insette sal waardeer word
Ons hou hulle aan.
Jy kan my e-pos met bestellings. geno@ggvarminting.co.za