Safari & Outdoor betree weer die boog mark
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Safari & Outdoor betree weer die boog mark
...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Wonder wat hulle nou van plan laat verander het. Daar is nogal baie items op hulle katalogus.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Hulle het dit al probeer so 5/6 jaar terug, maar hulle tegniese ouens was nie op std nie. Sien hulle het ook net PSE boê.
Die boog mark word maar deur twee manne beheer...
Die boog mark word maar deur twee manne beheer...
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Dis weg.... 
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Ernstig? Nou daai is n verrassingKallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Volgens mnr Potgieter het hulle nie n boog afdeling nie....Drenalinjunkie wrote:Ernstig? Nou daai is n verrassingKallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Court Schilbach
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13529
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
kudu375 wrote:Volgens mnr Potgieter het hulle nie n boog afdeling nie....Drenalinjunkie wrote:Ernstig? Nou daai is n verrassingKallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Hy moet dit dalk net vir die ou se wat die website doen of verkoop hulle dit nou maar soos n online winkel?
https://www.safariandoutdoor.co.za/category/archery
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Nee Cappie,
het hom op vleisboek gevra en maar n kortaf antwoord gekry dat hulle nie n boog afdeling het nie.
nemand weet nie, en die wat weet wil nie sê nie......
het hom op vleisboek gevra en maar n kortaf antwoord gekry dat hulle nie n boog afdeling het nie.
nemand weet nie, en die wat weet wil nie sê nie......
Court Schilbach
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Hmmmm, begin dink die manne wat die webwerf onderhou het dalk verkeerde ou databasis gelaai.
Glitch in the matrix
Glitch in the matrix
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Ons moes bestel het. Wonder wat sou dan gebeur het......
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- DiscoBiscuit
- Full Member

- Posts: 201
- Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Dit is terug op die webwerf, maar aan die pryse wat ek daar sien, is dit ou data, wat my vemoede van vroeër bevestig.
Die trainee is besig met opleiding of so iets
Die trainee is besig met opleiding of so iets
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark
Dalk maar as dit korrek was sou hulle of uit stock uit gewees het of die verkeerde prys gehad het....DiscoBiscuit wrote:Dit is terug op die webwerf, maar aan die pryse wat ek daar sien, is dit ou data, wat my vemoede van vroeër bevestig.
Die trainee is besig met opleiding of so iets
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery