Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2344
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by henried »

...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by Boesman10 »

Wonder wat hulle nou van plan laat verander het. Daar is nogal baie items op hulle katalogus.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2344
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by henried »

Hulle het dit al probeer so 5/6 jaar terug, maar hulle tegniese ouens was nie op std nie. Sien hulle het ook net PSE boê.

Die boog mark word maar deur twee manne beheer...
User avatar
DiscoBiscuit
Full Member
Full Member
Posts: 201
Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by DiscoBiscuit »

>:( Sien niks op die tuisblad nie???
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2344
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by henried »

Dis weg.... :confused:
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by Kallie404 »

Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by Drenalinjunkie »

Kallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Ernstig? Nou daai is n verrassing
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by kudu375 »

Drenalinjunkie wrote:
Kallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Ernstig? Nou daai is n verrassing
Volgens mnr Potgieter het hulle nie n boog afdeling nie....
Court Schilbach
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by Capt. Yoda »

kudu375 wrote:
Drenalinjunkie wrote:
Kallie404 wrote:Ek het vir Engee Potgieter in Pretoria tak gesien. Hy werk nou daar. Dalk prober hy weer die boog dinge aan die gang kry daar ..................
Ernstig? Nou daai is n verrassing
Volgens mnr Potgieter het hulle nie n boog afdeling nie....

Hy moet dit dalk net vir die ou se wat die website doen of verkoop hulle dit nou maar soos n online winkel?

https://www.safariandoutdoor.co.za/category/archery
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by kudu375 »

Nee Cappie,

het hom op vleisboek gevra en maar n kortaf antwoord gekry dat hulle nie n boog afdeling het nie.
nemand weet nie, en die wat weet wil nie sê nie......
Court Schilbach
User avatar
DiscoBiscuit
Full Member
Full Member
Posts: 201
Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by DiscoBiscuit »

Hmmmm, begin dink die manne wat die webwerf onderhou het dalk verkeerde ou databasis gelaai.
Glitch in the matrix ;D
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by Boesman10 »

Ons moes bestel het. Wonder wat sou dan gebeur het......

Sent from my iPad using Tapatalk
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
DiscoBiscuit
Full Member
Full Member
Posts: 201
Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by DiscoBiscuit »

Dit is terug op die webwerf, maar aan die pryse wat ek daar sien, is dit ou data, wat my vemoede van vroeër bevestig.
Die trainee is besig met opleiding of so iets ;D
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Safari & Outdoor betree weer die boog mark

Post by Dries101 »

DiscoBiscuit wrote:Dit is terug op die webwerf, maar aan die pryse wat ek daar sien, is dit ou data, wat my vemoede van vroeër bevestig.
Die trainee is besig met opleiding of so iets ;D
Dalk maar as dit korrek was sou hulle of uit stock uit gewees het of die verkeerde prys gehad het....
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Post Reply