Handelaars onkunde

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
jannie78
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Tue Apr 12, 2016 8:47 am

Handelaars onkunde

Post by jannie78 »

Naand almal. Ek het raad nodig hoe om 'n frustrerende situasie op te los. Ek het by 'n handelaar ingestap op soek na 'n 223. Hy deel my toe mee dat hy iets beter het - 'n Howa Varmint 22-250 met 1:9 twist. Perfek. Nou ek ek swaarder koeëls skiet teen 'n hoër spoed. Ek het my lisensie gekry en sukkel die afgelope 2 weke om groeperings te kry. Moedeloos gaan ek na my geweersmid en ons meet ook sommer die loop se twist. Dit blyk toe dat die geweer 'n 1:12 draai het en nie 1:9 soos dit aan my verkoop is nie. Wat staan my te doen want ek is redelik g@&vol!. Groete
6.5 Creedmoor, Musgrave 30.06, CZ .375, Beretta semi- auto, Glock 19, CZ 457. 22, Ak47, Remington 243 8)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Handelaars onkunde

Post by ruaanb »

handelaar moet pa staan en klaar
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Handelaars onkunde

Post by alecjohnson »

ruaanb wrote:handelaar moet pa staan en klaar
as jy bewyse het dat dit 1:9 is moet hy pa staan ja! dit dink ek nie is onkunde nie maar gierigheid. maar ek sit dalk die pot mis, gaan terug en gesels, dit werk 85% van die tyd om bitjie met die baas rustig te gesels.

hoop jy kom reg!
Post Reply