Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by Dolf014 »

Manne ek weet nie of die dalk 'n rekord is nie?;

Email Woensdag my aansoek na DAFF toe vir vleis invoer permit vanaf Namibia.
Donderdag kry ek sms wat sê; "We have recieved your application, please allow 5-10 working days for processing"
Vrydag kry ek sms wat sê; "Your permit is ready for collection"

Dis wragtag goeie diens. Nou moet ek net reel dat iemand dit vir my optel.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
Polla1983
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by Polla1983 »

Dolf. Ek bel jou maandag....
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by Jacques Duckitt »

hi Dolf, dis goeie nuus,

gan myne die week doen,

Dolf kan mens nie n courier stuur om dit op te tel nie?

groete
Musgrave .270 k98
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by JuanVE »

Dolf, jy is BAIE gelukkig! Hopelik het die diens van daardie kantoor verbeter. My permit van 2015 het 2 maande nadat ek terug was in RSA in die pos aangekom met 'n datum stempel van 10 dae voor ek dit in die pos gekry het.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by Koos Barnard »

Die beste is om iemand te kry wat vir jou die permit kan gaan optel by die kantoor. Ek is gelukkig. Ek bly so 12km van die permitkantoor af. Ek doen aansoek, en gaan haal dit sommer self. Nog nooit enige probleme nie en elke keer in minder as 'n week afgehandel.
Mooi loop
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by tau »

Koos Barnard wrote:Die beste is om iemand te kry wat vir jou die permit kan gaan optel by die kantoor. Ek is gelukkig. Ek bly so 12km van die permitkantoor af. Ek doen aansoek, en gaan haal dit sommer self. Nog nooit enige probleme nie en elke keer in minder as 'n week afgehandel.
Mooi loop
JIP moenie laat hulle pos of stuur nie. kry jou eie koerier of tel self op.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by Jacques Duckitt »

Middag Manne,

het my Rsa vleis permit dokumente Dinsdag die 26ste April gemail en al was daar 2 vakansie dae vanoggend my SMS gekry dat my permit is reg om opgetel te word. moet nou net die Courier stuur,

groete
Musgrave .270 k98
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by GreyGhostGear »

Jacques Duckitt wrote:Middag Manne,

het my Rsa vleis permit dokumente Dinsdag die 26ste April gemail en al was daar 2 vakansie dae vanoggend my SMS gekry dat my permit is reg om opgetel te word. moet nou net die Courier stuur,

groete
Hoeveel Kg vleis het jy op jou permit gesit Jacques? (voor aansoek gedoen)
Cheers
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken

Post by Jacques Duckitt »

dit is nou 500kg deur die bank, met of sonder uitnodiging,

groete
Musgrave .270 k98
Post Reply