Manne ek weet nie of die dalk 'n rekord is nie?;
Email Woensdag my aansoek na DAFF toe vir vleis invoer permit vanaf Namibia.
Donderdag kry ek sms wat sê; "We have recieved your application, please allow 5-10 working days for processing"
Vrydag kry ek sms wat sê; "Your permit is ready for collection"
Dis wragtag goeie diens. Nou moet ek net reel dat iemand dit vir my optel.
Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Polla1983
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:06 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
Dolf. Ek bel jou maandag....
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
hi Dolf, dis goeie nuus,
gan myne die week doen,
Dolf kan mens nie n courier stuur om dit op te tel nie?
groete
gan myne die week doen,
Dolf kan mens nie n courier stuur om dit op te tel nie?
groete
Musgrave .270 k98
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
Dolf, jy is BAIE gelukkig! Hopelik het die diens van daardie kantoor verbeter. My permit van 2015 het 2 maande nadat ek terug was in RSA in die pos aangekom met 'n datum stempel van 10 dae voor ek dit in die pos gekry het.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
Die beste is om iemand te kry wat vir jou die permit kan gaan optel by die kantoor. Ek is gelukkig. Ek bly so 12km van die permitkantoor af. Ek doen aansoek, en gaan haal dit sommer self. Nog nooit enige probleme nie en elke keer in minder as 'n week afgehandel.
Mooi loop
Mooi loop
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
JIP moenie laat hulle pos of stuur nie. kry jou eie koerier of tel self op.Koos Barnard wrote:Die beste is om iemand te kry wat vir jou die permit kan gaan optel by die kantoor. Ek is gelukkig. Ek bly so 12km van die permitkantoor af. Ek doen aansoek, en gaan haal dit sommer self. Nog nooit enige probleme nie en elke keer in minder as 'n week afgehandel.
Mooi loop
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
Middag Manne,
het my Rsa vleis permit dokumente Dinsdag die 26ste April gemail en al was daar 2 vakansie dae vanoggend my SMS gekry dat my permit is reg om opgetel te word. moet nou net die Courier stuur,
groete
het my Rsa vleis permit dokumente Dinsdag die 26ste April gemail en al was daar 2 vakansie dae vanoggend my SMS gekry dat my permit is reg om opgetel te word. moet nou net die Courier stuur,
groete
Musgrave .270 k98
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
Hoeveel Kg vleis het jy op jou permit gesit Jacques? (voor aansoek gedoen)Jacques Duckitt wrote:Middag Manne,
het my Rsa vleis permit dokumente Dinsdag die 26ste April gemail en al was daar 2 vakansie dae vanoggend my SMS gekry dat my permit is reg om opgetel te word. moet nou net die Courier stuur,
groete
Cheers
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
Re: Namibie Jag 2016 vrae vir die manne wat ken
dit is nou 500kg deur die bank, met of sonder uitnodiging,
groete
groete
Musgrave .270 k98