Hallo almal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Graham W
Newbie
Newbie
Posts: 12
Joined: Fri Apr 01, 2011 10:03 am

Hallo almal

Post by Graham W »

dagse almal ek is nuut hier en baie bly ek het die forum raak geloop
ek bly in malmesbury in die wes kaap en stel baie belang in die honde jag storie ek het n rifrug x bluetick teef wat ek nou deur n gsp laat dek het. lees meer op dir honde afdeeling
werskoon so af en toe my afrikaans, my huis taal is maar brits
groete graham
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Hallo almal

Post by Robert »

Graham

Welkom by ons. My brits gebruik ek net in uiterste mate van self verdedeging, iewers tussen mes trek en skiet.  ;D

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Hallo almal

Post by Monrique (SJ) »

Graham

Baie welkom hier op die beste forum. Geniet dit. Ons sal moet bymekaar kom ek is ook in die Weskus, net see se kant toe van jou af.

Groetnis
grumpy

Re: Hallo almal

Post by grumpy »

Welcome and rember, language is no barrier here by us. Hope you enjoy your stay here with us because I can guarantee you it is going to be a loooooonnnnngggggg one!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hallo almal

Post by Pvdw »

Hi GW. Welkom hier. Moet nie te veel worry oor die ingils nie, ons gesels almal lekker saam en as daar 'n foutjie insluip lees ons sommer net wat ons wil ;)

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hallo almal

Post by Francois Marais »

Hi Graham

Hoop jy laaik...........

Mooi loop
Francois

The ingils wil not be a problem, most of us can speak the tongue very deliciously 8) 8) 8)
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Hallo almal

Post by tafjak »

Graham

Welkom ou maat. Te lekker om te sien jy word so lekker welkom geheet, jy kan maar weet dat ons(dutchies) bly is as iemand wat die rooitaal lekker kan gooi ook aansluit.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hallo almal

Post by theedge »

Welkom Welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply