Knaldemper (Silencer)
-
DUTOITF
Knaldemper (Silencer)
Soek bietjie raad.
Ek is versoek om rooibokke op 'n plaas uit te dun maar die eienaar wil dit met die minste moontlik ontwrigting vir die diere laat gebeur en versoek dat dit in die aan gedoen word en dat dit met knaldempers gedoen word.
Ek het 'n 7X57 wat ek graag sal wil gebruik hiervoor. Is daar iemand wat dalk bietjie meer inligting rondom knaldempers het en dalk ervaring met knal dempers het wat kan raad gee.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Ek weetnie of die ouens op die forum kneldempers gebruik nie. Dit is taamlik iets nuut hier dink ek 
So tydjie terug het ek iets gelees van 'n Terminator, soek dalk hiervoor
So tydjie terug het ek iets gelees van 'n Terminator, soek dalk hiervoor
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Dankie Ludwig, was self verbaas oor Arnold se opmerking.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
DuToitF
Ek sal nie verbaas wees as boere binnekort net jagters met silencers op (roere en tydens die braai na die tyd...
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Hi,
Het die Naweek die .303 se Terminator Knaldemper weer (aleen sonder laaitie) uitgetoets wat ek aangekoop het spesifiek vir my laaitie. Het 3 skoot groepering geskiet to kom ek agter ek het nie oormofs oppie.
Daai Terminator KD is maar nou een maal koning, is baie bly ek het al die manne op die forum se raad gevolg en toe die Terminator aangeskaf, skiet nou 150gr sierras teen 2540vps en met die KD het die omtrent geen terugskop en die demping van die klank is groot bonus.
Groete
JP

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Fanie
Kry vir jou Terminator. Sal jou beste belegging wees
Neels
Kry vir jou Terminator. Sal jou beste belegging wees
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Ek het maar so bietjie gespot, het geweet die ouens sal gou bywees om raad te gee 
Self gebruik ek ook die Terminator en is heel tevrede.
Self gebruik ek ook die Terminator en is heel tevrede.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Arnold
Jy moet passop, sien die nuwe manne hou nie baie van die manier waarop die ou manne hulle antwoord nie, is self bang om ietsie kwyt te raak, netnou is ekke inni sop.

Mooi loop
Francois
Jy moet passop, sien die nuwe manne hou nie baie van die manier waarop die ou manne hulle antwoord nie, is self bang om ietsie kwyt te raak, netnou is ekke inni sop.
Mooi loop
Francois
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Ek verstaan en daarom was ek nie lelik nie en het die bewoording mooi probeer kies en meer met die ou manne gespot 
Wat my tebowe gaan is dat almal Google kan gebruik maar die soek funksie op 'n forum nie ...
Ek reken net dat as jy laat in die klas aankom moet jy eers die notas bestudeer voor jy vrae begin vrae. Dit is maar my beskeie opinie
Wat my tebowe gaan is dat almal Google kan gebruik maar die soek funksie op 'n forum nie ...
Ek reken net dat as jy laat in die klas aankom moet jy eers die notas bestudeer voor jy vrae begin vrae. Dit is maar my beskeie opinie
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Arnold
Stem........
Mooi loop
Francois
Stem........
Mooi loop
Francois
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Arnold, meeste van ons het darem 'n redelike sin vir humor en het presies die luim waarin daardie post geskryf was, verstaan. Eintlik was dit nie nodig om jou self te verduidelik nie. Vir my is dit (terloops) nogal opvallend dat dit moontlik is om redelik baie van iemand se persoonlikheid af te lei, in veral sy eerste post. Miskien verbeel ek my?Arnold wrote: Ek verstaan en daarom was ek nie lelik nie en het die bewoording mooi probeer kies en meer met die ou manne gespot![]()
Groete
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
DUTOITF
Re: Knaldemper (Silencer)
Baie dankie vir die manne wie my raad gegee het. Wil net plegtig omverskoning vra vir my onkunde om nie eers te soek op die forum se "argiewe" nie. Het egter knaldemper in soek funksie geplaas met geen resultate nie. Sal maar eers weer bietjie speel en leer hoe om dit reg te doen .
Aan die ander kant is dit ook goed om die "topics" van tyd tot tyd weer te bespreek aangesien dit nuwe gedagtes en ervaringe na vore bring.
Aan die ander kant is dit ook goed om die "topics" van tyd tot tyd weer te bespreek aangesien dit nuwe gedagtes en ervaringe na vore bring.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Ek stem kry n terminator myne is gister in die pos gegooi, en ek is soos n kind die aand voor kersvees 
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
DUTOITFDUTOITF wrote: ... Het egter knaldemper in soek funksie geplaas met geen resultate nie ...
Iewers maak jy iets verkeerd. Ek het gou die search -funksie van die forum getoets en daar kom omtrent 4 bladsye van kortpaaie na onderwerpe oor knaldempers op. Maak seker jy gebruik wel die search funksie van die forum en nie jou internet se search funksie nie (ek het dit al in 'n oomblik van dofheid gedoen) Maak ook seker jy maak nie 'n spelfoutjie nie. Indien jy "knaldemper" in tik en dan op "search" click sal daar weldra sommer baie plekke waar daar oor knaldempers gepraat word, opkom.
"click" net op die onderstreepte letters hieronder en jy sal outomatoies na 'n onderwerp oor knaldempers gaan:
[align=center]http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9[/align]
Geniet die forum en moenie bang wees om te vra as jy nie regkom nie. Hier is baie behulpsame manne op die forum wat jou enige tyd sal help.
Mooiloop & lekker lees
Louis
Last edited by Louis102 on Tue Mar 29, 2011 8:56 am, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
DUTOITF
Re: Knaldemper (Silencer)
Louis
Dankie baie, het reggekom.
Spreekwoord is mos " As jy dom is moet jy sukkel" Is nog bietjie "tegnologies" gestremd maar sal bykom.
Die manne hier is egter wakker en baie skerp.
Dankie baie, het reggekom.
Spreekwoord is mos " As jy dom is moet jy sukkel" Is nog bietjie "tegnologies" gestremd maar sal bykom.
Die manne hier is egter wakker en baie skerp.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Louis en ArnoldLouis102 wrote:Arnold, meeste van ons het darem 'n redelike sin vir humor en het presies die luim waarin daardie post geskryf was, verstaan. Eintlik was dit nie nodig om jou self te verduidelik nie...Arnold wrote: Ek verstaan en daarom was ek nie lelik nie en het die bewoording mooi probeer kies en meer met die ou manne gespot![]()
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Fanie
Kry vir jou n Terminator, jy sal nie spyt wees nie.
Kry vir jou n Terminator, jy sal nie spyt wees nie.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
My 2506 is reeds in Bloemfontein vir sy Terminator.
Sal n foto plaas as hy terug is.
Flip
Sal n foto plaas as hy terug is.
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Knaldemper (Silencer)
DUTOITF
n Knaldemper is een ding,as jy wil uitdun is daar ook ander reels wat geld.n Kaliber soos 223 of 222 is baie lekker om mee uit te dun,a1 skoote is verpligtend d.w.s n kop of n hoe nek skoot.Jy moet in die nag skiet,dit maak die ander wild nie wild nie.Hoeveel moet jy skiet

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Faan
Dink jy die plaas eienaar gaan vir die man wag totdat sy lisensie vir die 222 of 223 goedgekeer is?
Klyn slukkies ou maat!
Groetnis
Wouter
Dink jy die plaas eienaar gaan vir die man wag totdat sy lisensie vir die 222 of 223 goedgekeer is?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Knaldemper (Silencer)
Wouter
Hy moet een van ons wat het saam nooi.Hy kan met my geweer skiet
Hy moet een van ons wat het saam nooi.Hy kan met my geweer skiet
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Knaldemper (Silencer)
Kom ons wag maar dalk kry ons nog n PM! 