480BC - Gehoor en sig beskerming
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
480BC - Gehoor en sig beskerming
Pas jou gehoor en sig op op die skietbaan, kyk bietjie ons produkte in voorraad teen baie goeie pryse:
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
https://www.480bc.co.za/collections/ran ... protection
-
Dewan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dewan jy moet vir ons n ''review'' doen sodra jy dit probeer het. Ek sien die pro moet jy aan en afskakel en die ander model nie?Dewan wrote:Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Dewan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Sal met graagte laat weet hoe dit werk. Ek het maar 'n kans geneem met die Pro- die verskil tussen die modelle sal Duane maar vir ons moet verduidelik, maar volgens die prentjies lyk die Pro of hy 'n knoppie het wat jy druk vir oop en toe. Die ander een lyk of hy 'n proppie het (soos daai in opblaas speelgoed) wat jy moet uithaal en insit.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Duane. Sal jy asb vir ons die verskil tussen die 2 gehoorbeskermingsprodukte kom verduidelik asb.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Die XPRO is die nuwe model wat die XP3 vervang.
Die XP3 is 'n baie goeie verkoper onder die sport skiet manne dis hoekom ek hulle nog in stock hou.
Die XP3 gee jou beskerming met die valve toe tot 24db.
Die XPRO is 'n nuwe model wat ook nou baie goed verkoop, die XPRO beskerm met sy valve toe to 30db. Die XPRO het ook 'n knoppie wat die valve toe maak inplaas van die XP3 se klep.
Die XPRO is ook n klein bietjie meer gemaklik.
Die plugs is baie gemaklik en jy sal sommer van hulle vergeet in jou ore.

Dankie! Jou bestelling is oppad.Dewan wrote:Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Help my gou reg verstaan asb. Die XPro het dan 'n 30dB NRR rating?
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Jip...hier is die engelse weergawe can SportEAR:
After the X-Pro is comfortably settled in your ear, you can activate the hearing protection with the push of a button. The closed valve will now protect your hearing by giving you 30dB of noise reduction with the foam tips (24 dB noise reduction with silicon tips).
When you need to hear again, instead of completely removing the earplugs, simply press the button again to open the acoustic valve, allowing sound to pass through naturally.
EASY CONTROL: Push button to hear, push again to protect.
19dB NRR Open
30dB NRR Closed
After the X-Pro is comfortably settled in your ear, you can activate the hearing protection with the push of a button. The closed valve will now protect your hearing by giving you 30dB of noise reduction with the foam tips (24 dB noise reduction with silicon tips).
When you need to hear again, instead of completely removing the earplugs, simply press the button again to open the acoustic valve, allowing sound to pass through naturally.
EASY CONTROL: Push button to hear, push again to protect.
19dB NRR Open
30dB NRR Closed
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Tnx Duane and the other model?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dankie Duane
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Die XP3 gee jou beskerming met die valve toe tot 24db.andre007 wrote:Tnx Duane and the other model?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Ek sien julle het nog net een oor van die Pro model. Wanneer kry julle weer voorraad?
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Sal so middel volgende week weer stock he.
-
Dewan
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Oct 26, 2013 3:29 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
duane@480BC wrote:Dankie! Jou bestelling is oppad.Dewan wrote:Goeie more Duane,
Jy het 'n hele klomp interesante produkte - sal beslus nog 'n paar bestellings moet plaas later.
Vir nou eers 'n paar Sport Ear Xpro bestel.
Groete,
Dewan
Baie dankie Duane - vanoggend bestel en pakkie is reeds by die koerier.
Groete,
Dewan
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dankie, gee vir my solank die paar wat oor is. Pm my asb jou bank besonderhed dan stuur ek jou proof of payment en my adres.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Hi Hein, is uit die kantoor uit. Ek sal dit vir jou hou. Is Sondag terug dan sal ek n invoice vir jou reel. DankieHein22 wrote:Dankie, gee vir my solank die paar wat oor is. Pm my asb jou bank besonderhed dan stuur ek jou proof of payment en my adres.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Dankie hou hulle asb vir my. Ek kan ook oor die website koop as dit vir jou makliker sal wees? Sien julle het die fasiliteite. Laat weet maar..
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Hi Hein,Hein22 wrote:Dankie hou hulle asb vir my. Ek kan ook oor die website koop as dit vir jou makliker sal wees? Sien julle het die fasiliteite. Laat weet maar..
Het jou ge pm.
Dankie
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Vandag n paar Xpro's in gekry. Baie min stock, lyk of die invoerder wag vir n bestelling om in te kom. So gryp terwyl daar nog is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Duan pm my ook asb jou details ek soek ook n stel van daai pros asb, eks vir n pap batery so gatvol
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Hallo Duane
Ek soek ook asb 2 stelle van daai Xpro's. Stuur maar n PM dan reel ons van daar af. Dankie by voorbaat.
Groetnis
Wouter
Ek soek ook asb 2 stelle van daai Xpro's. Stuur maar n PM dan reel ons van daar af. Dankie by voorbaat.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Oppad om my ore te gaan gaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- duane@480BC
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Feb 17, 2016 9:24 am
Re: 480BC - Gehoor en sig beskerming
Het jou 'n pm gestuur.Wouter Roets wrote:Hallo Duane
Ek soek ook asb 2 stelle van daai Xpro's. Stuur maar n PM dan reel ons van daar af. Dankie by voorbaat.
Groetnis
Wouter